Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20169 reviews.
Daleen V. - 28th December 2016
staying in Great Brak River, Western Cape
Pragtige stil dorpie, lieflike strande en gerieflik naby groter sentrums.
Jean Y. - 28th December 2016
staying in De Rust, Western Cape
Die mooiste poort in die land (Meiringspoort) net om die draai.
Beula D. - 28th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai was puik.
Daleen V. - 28th December 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige dorpie en vinnige en maklike toegang tot Arniston en Struisbaai.
Helouise V. - 28th December 2016
staying in George, Western Cape
George is 'n mooi dorp, geleë in 'n omgewing wat baie vir toeriste bied.
Marius S. - 28th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige kerk.
Engela C. - 28th December 2016
staying in Great Brak River, Western Cape
Mooi area.
Engela C. - 28th December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderlike, skoon en netjiese dorp. Oral vriendelik ontvang en die diens was puik. Veral by die Nostalgie Restaurant. Heerlike etes, wonderlike diens en billike pryse.
Ann S. - 28th December 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Close by for shopping needs.
Charmaine G. - 28th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Oulike outydse dorpie.
Francois E. - 28th December 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Sal weer in Port Owen vakansie hou. Die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry.
Karen C. - 28th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige plek met asemrovende uitsigte en baie om te doen in en om Hermanus.
David P. - 28th December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker.
Lizelle P. - 28th December 2016
staying in George, Western Cape
Mooi.
Lafras U. - 28th December 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Uitstekende supermark - alle benodighede te vinde.
Yolandi F. - 28th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons was nie juis lank in Beaufort-Wes nie, maar die omgewing is pragtig. Ry gerus so 10 km op die pad na Loxton uit - die pas is die moeite werd en ons het selfs 'n koedoe of twee gesien! Daar is ook 'n oulike restaurant (4 Sheep) wat almal moet probeer. Hulle ondersteun die skaapboere van die Karoo en gebruik slegs gehaltevleis van die plaaslike verskaffers!
Jurie G. - 28th December 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het Clanwilliam gebruik as basis vir 'n toer van die omgewing wat ideaal was. Dis in 'n pragtige omgewing geleë en ons het die inwoners besonder vriendelik beleef en hulpvaardig gevind. Dis grootliks 'n arm gemeenskap en tog was daar nêrens bedelaars wat ons op straat lastig geval het soos waaraan ons in Gauteng gewoond is nie. Lieflike plek en wonderlike mense.
Yolandi F. - 28th December 2016
staying in Elgin, Western Cape
Die area is fantasties - daar is so baie om te sien en die uitsig is so mooi om elke hoek en draai. Daar is hordes oulike padstalletjies, selfs 'n "craft"-bierbrouwery en die see is maar net 'n halfuur weg!
Emile C. - 28th December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Behalwe vir die monumente in die Queens Mall, sal julle kêrels skouer aan die wiel moet sit met die ander monumente se bewaring.
Marié F. - 28th December 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal is nog 'n veilige boeredorpie.
Sarie H. - 27th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Restaurante is maar beperk, veral teen die see en laataand ...
Ria V. - 27th December 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
We made time to feel and see the character of the town - perfectly situated and very interesting. It was a treat to discover Saldanha.
Christa M. - 27th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Gaan eet by Chris Vis die ribbetjie-en-calamari combo. Die Lazy Lizzard het wonderlike koffie, vriendelike kelners en die beste appeltert en kaaskoek ooit!
Christa M. - 27th December 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Die ete by die Mez was heerlik. Bespreek wel voor die tyd. Hulle was baie vol.
Trevor G. - 27th December 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Baie vriendelike mense in Bredasdorp.
Joan H. - 27th December 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Moet meer as een aand oorslaap, want daar is soveel meer om te doen en sien.
Andre L. - 27th December 2016
staying in George, Western Cape
Baie lekker in museums rondgeloop en by die kersmark.
Andre L. - 27th December 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Baie besig. Dankie vir die verkeersmanne en -dames se behulpsaamheid.
Miranda T. - 27th December 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam itself is good for shopping and restaurants but it's really the surroundings that are most beautiful.
Marius M. - 27th December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike plek.
Ignes I. - 27th December 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Oulike dorpie met baie om te doen.
Ignes I. - 27th December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ek sal Yzerfontein sien as 'n bestemming wat met 'n boek en goeie wyn deurgebring moet word.
Elmarie K. - 27th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker en baie netjies. Baie dankie dat julle die vleis gestoor het. Puik diens.
John S. - 27th December 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Baie lekker area an naby genoeg aan Kaapstad om alles daar te gaan doen.
Irene S. - 27th December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Great place.
Yvonne G. - 27th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Nie sleg nie, net baie besig die tyd van die jaar en winderig, maar so het elke plek sy dinge.
Tory D. - 27th December 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Do your best to visit the Portuguese deli!
Fatiegh S. - 27th December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Great place to escape the hustle and bustle.
Nicole M. - 27th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp! Fantastiese eetplek by Karushi - bekostigbaar, wye verskeidenheid (ook vir vegetariërs) en baie smaakvol voorberei.
Annetjie B. - 26th December 2016
staying in Santos Bay, Western Cape
Heerlik en skoon. Verseker 'n rustige vakansiebestemming. Sal verseker weer gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com