Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30452 reviews.
Marlene P. - 7th May 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Wonderlik vir mtb-entoesiaste.
James B. - 7th May 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fusion maak heerlike ontbyt.
Gerrida S. - 7th May 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Ongelooflike mooi omgewing!
Dalene J. - 7th May 2018
staying in Darling, Western Cape
Lieflike dorpie en was regtig 'n aangename verrassing.
Cheryl E. - 7th May 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi en nogmaals mooi.
Nico V. - 7th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Het die restaurante in Langebaan geniet!
Justin S. - 7th May 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
'n Wonderlike plek en area met baie besienswaardighede. Baie eetplekke en mooi natuurskoon. Vriendelike mense.
Priscilla F. - 7th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Best on the West coast.
Gemma B. - 7th May 2018
staying in Stanford, Western Cape
Die Walvisroete is baie naby, dit is 'n baie klein plekkie, maar die perfekte wegbreek vir rustigheid.
Rob C. - 7th May 2018
staying in Wellington, Western Cape
I was down for a wedding so can't really comment. Wedding was gorgeous though.
Marnus F. - 7th May 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Ongelooflik.
Christine O. - 7th May 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ja, daar is 'n haarsalon, Nu Look, wat nie veel na iets lyk nie, maar die gehalte van hul diens is ongelooflik. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir enige dame wat graag haar hare gewas en blow-wave wil hê.
Dirco H. - 7th May 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige plek as jy soek na rustigheid en kos vir die siel.
Leon V. - 7th May 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Salig met fisante wat op die stoep rondloop.
Poppie L. - 7th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Geleë naby alles om te doen en te sien.
Philip L. - 7th May 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Die padwerke pla, maar dit is nodig vir die toekoms.
Melinda S. - 7th May 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is 'n klein dorpie, was nogal teleurgesteld dat mens nie Ladismith Kaas mag besoek of daar koop nie. Maar daar is 'n Parmalat Factory Shop in Ladismith - dis beslis die moeite werd om daar te stop.
Alet D. - 7th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n great ervaring. Net jammer dat die toerisme bedryf nie ook in die Suid-Afrikaanse prysklas is nie.
Johann H. - 7th May 2018
staying in Reebok, Western Cape
Lekker sentraal geleë tussen Gorge en Mosselbaai.
Beana M. - 6th May 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes is lekker sentraal om nabygeleë wynplase, Somerset Mall en dorpe soos Stellenbosch te besoek. Root 44 baie lekker markie op Saterdae.
Una S. - 6th May 2018
staying in Strand, Western Cape
Enigste negatief is die elemente wat na donker in die area rondhang. Minder patrolering van Metro Police as in Bloubergstrand.
Una S. - 6th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur.
Simon K. - 6th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het Chris Barnard meuseum besoek. Baie interessant oor sy lewensgeskiedenis.
Angelika H. - 6th May 2018
staying in Greyton, Western Cape
Greyson is a cute little village, lots of Cafés and Restaurants cater for different tastes. Friendly and calm atmosphere.
Elmine S. - 6th May 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker rustig. Vriendelike mense.
Roulene D. - 6th May 2018
staying in Blanco, Western Cape
'n Bietjie uit die wyk, maar ook nie te ver nie. Stil en rustige area.
Sandra L. - 6th May 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Seker die mooiste strande, omgewing en natuur in Suid-Afrika met baie plekke wat toeganklik is vir ouer persone en persone wat met 'n rolstoel moet oor die weg kom
Liezel S. - 6th May 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie.
Susan V. - 6th May 2018
staying in Die Boord, Western Cape
My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander.
Johan D. - 6th May 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtige omgewing, maar nie veel anders om te doen. Restaurante in Stilbaai het geen idee van kliëntediens nie.
Melanie B. - 6th May 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Pragtige buurt. Loved it.
Marlene Nel N. - 6th May 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
'n Mens dwaal vinnig deur die paar besienswaardighede van die sentrale deel van die dorp. 'n Mens moet dan uitwyk na die wynplase en 'n keuse maak waar om oor 'n middagete te kuier. Ons verkies 'n rustige atmosfeer, dus sal ons altyd lekker in Riebeek Kasteel kuier. Die rustigheid en vriendelike inwoners is 'n trekpleister. Ons gastehuis, Anna Katarina, was 'n uitstekende keuse. Daar is genoeg verblyf om van te kies asook baie restaurante. Die vallei is asemrowend mooi. Waar word 'n mens nog wakker gemaak deur die gekraai van 'n haan? Ons het dit baie geniet. Ek sal dit aanbeveel.
Ian C. - 6th May 2018
staying in Riebeek West , Western Cape
Great place for a short getaway and close enough to Riebeek Kasteel.
Jarica L. - 6th May 2018
staying in Harkerville, Western Cape
Heerlike atmosfeer op Saterdae, veral nou met die parkrun in die oggend. Lekker stalletjies om deur te loop.
Desmond L. - 6th May 2018
staying in Strand, Western Cape
Die beste plek vir 'n vakansie.
Tessy F. - 6th May 2018
staying in Die Boord, Western Cape
Nice place.
George B. - 6th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en 'n fees om mee te gesels. Die museums is insiggewend en al die besighede was gretig om te help. Ons sal weer by Beaufort-Wes kom kuier,
Francois V. - 5th May 2018
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus.
Christine D. - 5th May 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Kan die dorp aanbeveel.
Elaine S. - 5th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan en die Weskus bied baie aan om te doen. En wanneer jy niks wil doen nie, sit en staar na die see. Dit alleen is 'n vakansie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com