Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Robert K. - 26th February 2020
staying in Barrydale, Western Cape
Lekker eenvoudige, rustige plek vir reisigers en goeie ligging om te oornag.
Ronél V. - 26th February 2020
staying in Klapmuts, Western Cape
Daar is talle toeriste-aantreklikhede in die area.
Chris O. - 26th February 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Ons het dit baie geniet. En sal enige tyd aanbeveel.
Markus H. - 26th February 2020
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is vir mense wat regtig wil relax in 'n baie mooi dorpie, mooi berge en mense. Die restaurante is baie vriendelik en het lekker kos. My probleem is die pottebakery-plek het hulle werksure voor op die hek, maar was die hele naweek toe. In die dorp voor die kerk is 'n groot bord wat die tye van Lords gee. Ons het op 'n aaklige 10 km-grondpad uit McGregor gery. Toe ons by Lords aankom was daar 'n bord by die hekwat sê: close 2pm. Sal nooit weer na Lords toe gaan nie. Ek is 'n kunsmens en skilder self. Ek het regtig gedink ek gaan kuns sien - net die mooi huisies dit is al. Die mense op McGregor sal naweke hulle winkels moet oopmaak of die publiek die regte tye gee wanneer hulle oop is. Ons het ver gery en geld spandeer en die dorp is toe. Sal nooit weer my voet in daai dorp sit nie.
Deidre P. - 26th February 2020
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful, historical, peaceful little town.
Marcel E. - 26th February 2020
staying in Tergniet, Western Cape
Beeldskone plekkie by die see.
Mellissa G. - 26th February 2020
staying in Kommetjie, Western Cape
Beautiful views and friendly faces. A definite must for pet lovers.
Jackie S. - 25th February 2020
staying in Sandy Point, Western Cape
Nice and relaxing, remote and quiet. Perfect for a getaway!
Marie Madeleine O. - 25th February 2020
staying in Claremont, Western Cape
Claremont has everything one needs. No need to go downtown.
Lizelle K. - 25th February 2020
staying in Myoli Beach, Western Cape
Dis pragtig en skoon.
Carlton S. - 25th February 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lekker klein dorpie en lekker cosy.
Erika S. - 25th February 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Baie geskiedkundige, mooi en interessante dorp en omgewing. Toegang tot pragtige see- en fynbos-staproetes.
Silindile M. - 25th February 2020
staying in Bellville, Western Cape
The area is very clean and the neighbours were nice.
Surine F. - 25th February 2020
staying in Milnerton Rural, Western Cape
Dit was 100% geskik vir die dringende verblyf wat ons nodig gehad het naby die hospitaal. Dit is nie naby die see of strand nie en dus nie regtig die ideale vakansie-bestemming nie. Miskien meer geskik vir sakereisigers.
Dewald K. - 25th February 2020
staying in Infanta, Western Cape
Rustige area as jy wil wegkom van die stad. Goed vir visvang en ontspan.
Penuchia L. - 25th February 2020
staying in Harkerville, Western Cape
If you want to get away, Harkerville is the perfect place.
Gerhard G. - 25th February 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Behalwe vir die hawe is dit maar stil met min opsies. Lekker vir 'n dagrit eerder as oorslaap.
Shanneth S. - 25th February 2020
staying in Santos Bay, Western Cape
Tops, tops, tops, die beste diens wat ek sover gekry het.
Johan M. - 25th February 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Goeie area vir see-vakansie.
Francois L. - 25th February 2020
staying in Scarborough, Western Cape
Onontdekte juweel.
Jan V. - 25th February 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Dorp teen die see met alle moontlike fasiliteite en pragtige versteekte, veilige strande.
Marilyn A. - 25th February 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan, mooi plek.
Wilhelm D. - 25th February 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Visvang en see is waarvoor ons gaan en Struisbaai gee dit en meer.
Kevin B. - 25th February 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Be careful for some petty crime.
Rob F. - 25th February 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Love Yzerfontein.
Ansa S. - 25th February 2020
staying in Knysna, Western Cape
Fantastiese plek met die mooiste uitsig.
Hermien V. - 25th February 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
As 'n toerismebestemming is Hartenbos nommer een.
Petru N. - 25th February 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie lekker rustige plek!
Jean-marie W. - 25th February 2020
staying in West Beach, Western Cape
Stunning area.
Nicolaas V. - 25th February 2020
staying in Slanghoek, Western Cape
Beeldskone berge en natuurskoon. Uitstekende wynroete.
Stephan D. - 25th February 2020
staying in Koringberg, Western Cape
Stilte, weg van stad/dorp se geraas. Lekker klein en baie mooi.
Leigh B. - 25th February 2020
staying in Knysna, Western Cape
There is beach and forest walks in and around. Fantastic place to re-connect with nature.
Melindi H. - 25th February 2020
staying in Betty's Bay, Western Cape
Bettysbaai is propvol historiese geskiedenis, die mooiste staproetes in die berg, die pragtige strande en dan natuurlik die opwindende diere van pikkewyne na walvisse en selfs as jy gelukkig genoeg is mag jy dalk net die luiperde ook raakloop. Definitief iets om te beleef.
Yvonne C. - 25th February 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dis 'n baie mooi area en die mense vriendelik (dié met wie ons kommunikeer het).
Ronald F. - 25th February 2020
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie nice plek om weg te breek en te ontspan, vriendelike diens, alles is so gemaklik ek sal beslis weer kom.
Louise J. - 25th February 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Nice little town, diggers home to eat at was fantastic, so friendly, even had a taste of wine not released yet, food was divine, also they do wine tasting, the cheese cake is a must, the wine maker came to our table and explained a lot about the wine to us.
Alenthea F. - 25th February 2020
staying in Dana Bay, Western Cape
Skoon en naby see.
Alfred C. - 25th February 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Daar behoort meer karavaanstaanplek by die see ook te wees.
Nicolette M. - 25th February 2020
staying in Eikenbosch, Western Cape
Definitely recommend it to family and friends.
Hazel G. - 25th February 2020
staying in Witsand, Western Cape
Dis 'n heerlike plekkie om te ontspan en elke oomblik te geniet

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com