Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Martin V. - 27th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik.
Paul W. - 27th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Rustige dorpie.
Frans B. - 26th May 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal enige tyd weer terugkeer.
Hannie D. - 26th May 2018
staying in Panorama, Western Cape
Ons hondjie was baie welkom en genoeg plek gehad om rond te hardloop. Erf is toe en veilig.
Rienk V. - 25th May 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig, mooi, heerlik!
Michelle L. - 25th May 2018
staying in Bloubergrant, Western Cape
Definitief 'n moet-sien dorpie langs die Kaapse kus!
Ilze C. - 25th May 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Die 'Wild Oats Mark' is 'n moet, asook 'n cocktail en pizza by Pili Pili Restaurant.
Matt K. - 24th May 2018
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Besoek gerus die mark op ‘n Saterdag. Het elke oomblik van die dorpie geniet.
Frederick M. - 24th May 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n juweel, baie lekker om die dorpie te besoek en te verken.
Pieter Frederik J. - 24th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Highgate is awesome, ry die volstruise. Die Cango Wildlife Reserve is ook goeie waarde vir geld.
Carel A. - 24th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
It's a hidden gem.
Richatd F. - 24th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Very dry!
Sophia W. - 24th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Will go back.
Willem E. - 23rd May 2018
staying in Kommetjie, Western Cape
'n Klein, gesellige plekkie.
George K. - 23rd May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Fantasties mooi plek met die meeste sterre in die Hemelruim wat ons nie in Gauteng sien nie.
Jacqueline D. - 23rd May 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
I enjoyed my stay in Vredenburg.
Henriette W. - 23rd May 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Pragtige geboue, ryk geskiedenis. Was gek oor die Kompanjiestuin en omliggende museum en gallery. Die restaurante en atmosfeer is enige dag gelyk aan oorsese stede!
Eleana L. - 23rd May 2018
staying in McGregor, Western Cape
Ek het meer verwag van die Saterdag se stalletjies, verder is dit 'n pragtige dorpie.
Elsebe B. - 23rd May 2018
staying in Sea Point, Western Cape
Goeie vakansieplek.
Janet S. - 23rd May 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Net die plek om van die gejaag en druk van die stad weg te kom.
Chenell N. - 23rd May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie interresante plekkie, het dit baie geniet, mense is baie vriendelik.
Ronel M. - 23rd May 2018
staying in Costa Sarda, Western Cape
Baie mooi
André V. - 22nd May 2018
staying in McGregor, Western Cape
Lieflike plekkie. Behalwe om ook net niks te doen en rond te drentel is daar dinge om te doen. Daar is oulike eetplekke en wynproe geleenthede. Die mense wat na 'n mens omsien in die plekke is gaaf, effektief en ingelig. Moenie Bemind die garagiste wynmakery in die hoofstraat misloop nie. Dit het 'n interessante storie en lekker wyn. En die galerye op die dorp is 'n besoek werd. Indien jy gelukkig is soos ons was met 'n houtblasers jazzkonsert, kan jy dalk 'n skemer musiekkonsert in 'n mooi tuin bywoon. Die pragtige kerk staan uit en as jy op 'n Sondag daar is kan jy straks 'n diens bywoon. Omdat mens soontoe gaan vir die mooiheid, maar ook die rus en vrede maak net seker dat jy nie te na aan die suidoostekant van die dorp oornag nie, want dit is baie raserig daar op 'n Vrydag en Saterdagaand. Moenie te veel staat maak op internet en selfoonontvangs nie. Dit was beskikbaar maar soms maar effentjies.
Brenda M. - 22nd May 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Ons het gereeld daar gekuier tot Paasnaweek 2018.
Rachel A. - 22nd May 2018
staying in Paarl, Western Cape
Dorp is netjies, baie eetplekke met al die winkels wat mens graag wil hê. Vriendelike mense, baie toerisme plekkies om te besoek.
Lynn S. - 22nd May 2018
staying in Goodwood, Western Cape
Simply love the location and the accommodation. Extremely satisfied. Will definitely recommend.
Gerhardus K. - 22nd May 2018
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is gerieflik naby alle groot winkels en hospitale.
Lynette S. - 22nd May 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtige, rustige omgewing.
Jacomi H. - 22nd May 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Lekker verby! Tog stil en rustig.
Richard S. - 22nd May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
A convenient stop-over but not a holiday destination.
Ronel J. - 22nd May 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Net een woord: pragtig! Heerlik om te stap op die walkway na die suidste punt en verby die ligtoring! Heerlike restaurante, rustige, mooi omgewing!
Johan J. - 22nd May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Niks buiten gewoons.
Pascaline C. - 22nd May 2018
staying in Bovlei, Western Cape
Ongelooflike mooi area wat ons vinnig weer wil verder kon verken.
Stefanus Francois T. - 22nd May 2018
staying in Campher's Drift, Western Cape
Veilig.
Altus K. - 21st May 2018
staying in Caledon, Western Cape
Het net oornag so kan nie veel meer sê behalwe vriendelike mense.
John S. - 21st May 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
Kalkbaai het aangenaam verras en is definitief weer op ons lys.
Jeanne K. - 21st May 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Hartsplek.
Michele S. - 21st May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths.
Johan V. - 21st May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Oulike winkels. Vriendelike mense!
Marc P. - 21st May 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Vir mense wat stilte en rus benodig. Goeie berg en see-uitsigte.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com