Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Ruchelle C. - 4th October 2016
staying in Costa Sarda, Western Cape
Pragtige plek met wandelroete en rustig.
Eric M. - 3rd October 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige dorpie.
Eric M. - 3rd October 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige dorpie met gasvrye inwoners. Sal volgende keer langer tyd daar wil spandeer.
Kobie B. - 3rd October 2016
staying in Breede River Valley, Western Cape
Dit is net ongelooflik mooi in die omgewing - met al die berge en wynlandgoed - dit is nou regtig hemel op aarde daar.
David N. - 3rd October 2016
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Slaghuis het lekker vleis.
Mahlogonolo M. - 3rd October 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road.
Martin C. - 3rd October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige drop.
Jacp K. - 3rd October 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Beklemtoon die boek oor Vanrhynsdorp meer.
Benjamin N. - 3rd October 2016
staying in Vierlanden, Western Cape
Baie rustige omgewing.
Sandra G. - 3rd October 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Baie vriendelik mense wat daar werk en behulpsaam. Het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Dit was baie skoon en lekker rustig. Was 'n baie lekker oorbly in die Kaap.
Riaan S. - 2nd October 2016
staying in Parklands, Western Cape
Naby die see en vir dié wat winkels toe wil gaan, is daar 'n mall sowat 1,5 km weg van Ocean Memories af.
Leon H. - 2nd October 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Uitstekend!
Bokkie H. - 2nd October 2016
staying in Hemel & Aarde Village, Western Cape
Dit is voorwaar 'n baie indrukwekkende plek. Tuine lieflik, en al die ander geboue/huise was ook baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.
Johan D. - 2nd October 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie oulike dorp. Ideaal vir KKNK.
Nerise B. - 1st October 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n lekker dorpie en die landskap is baie mooi. Weens die dwelmmisbruik daar, voel ek egter nie so veilig wanneer ek in die dorp en op die strand loop nie.
Noleen G. - 1st October 2016
staying in Century City, Western Cape
Kan die City Sight Seeing bus hoog aanbeveel.
Olivia C. - 1st October 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch and surrounding area offers so much to do, that there is never enough time, but one can always go back for another visit.
Jan V. - 30th September 2016
staying in De Kelders, Western Cape
Geen eetplekke nie.
Edward T. - 30th September 2016
staying in Bellville, Western Cape
Baie winkels tot beskiking.
Elize E. - 30th September 2016
staying in McGregor, Western Cape
Wat 'n pragtige dorpie - vol geskiedenis en baie om te ondersoek en te beleef! Volgende keer bly ons langer!
Leilani L. - 30th September 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Vriende van my was die Vrydagaand so byna gekap by Klapmuts as hulle nie oplettend was nie so dis 'n bietjie sleg!
Kevin B. - 30th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
The restaurants and food in Paternoster was awesome, special comment must go to Gaaitjie Restaurant where everything was superb.
Renee S. - 30th September 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Verkeer en parkeerplek 'n nagmerrie.
Gavin H. - 30th September 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Die nabygeleë Weskus Mall maak dit 'n gerieflike bestemming. Ook binne trefafstand van baie ander kusdorpe soos Langebaan, Jacobsbaai, Paternoster, ens.
Zelda R. - 30th September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Sal beslis weer daar gaan kuier en tyd deurbring. Pragtige omgewing en natuurskoon.
Theresa L. - 30th September 2016
staying in Ceres, Western Cape
Lots to do and lots to see.
Pip J. - 29th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die grotte en die volstruisplaas is 'n móét om te gaan besoek.
Mpho R. - 29th September 2016
staying in Seaforth, Western Cape
Beach fantastic and perfectly located.
Melissa W. - 29th September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ek is mal oor Hermanus! Dis pragtig en daar is lekker mense en baie dinge om te doen!
Jacqui X. - 29th September 2016
staying in Ashton, Western Cape
Ashton has always been the ideal location for me when I need to get away from the city. There is a lot to do in the surrounding areas. It is fantastic.
Joan B. - 29th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Uitstekend!
Hanli V. - 29th September 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Pragtig en skoon, veilig.
Louise S. - 29th September 2016
staying in Montagu, Western Cape
Netjiese dorp.
Rena B. - 29th September 2016
staying in Paarl, Western Cape
Pragtig, maar baie warm.
Clint H. - 29th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit is 'n baie lekker plek en as ek kon sou ek daar gaan bly.
Gloudina P. - 29th September 2016
staying in Rawsonville, Western Cape
Rawsonville is 'n pragtige omgewing en absoluut ideaal vir 'n wegbreek naweek of selfs langer tydperk.
Ken F. - 29th September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
PA is a bit off the beaten track but worth the effort if one links it to the experience we had in travelling the Swartberg Pass.
Letzie W. - 29th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn lê ons baie na aan die hart weens die Grootvoël Boeremusiekfees wat die afgelope 3 jaar daar gehou word.
Chantell O. - 29th September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons was daar vir 'n visvang-kompetisie, so het nie baie tyd gehad om rond te kyk nie, maar sal teruggaan vir 'n naweek om meer van die plek te sien, veral in die somer.
Riaan S. - 29th September 2016
staying in Golden Mile, Western Cape
Oorweeg om 'n vakansiehuis daar te koop!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com