Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18808 reviews.
Betsie M. - 24th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Bitter oulike plekkie. Mis net 'n eetplekkie waar kinders ook lekker kan speel.
Frans S. - 24th June 2016
staying in Wellington, Western Cape
Netjiese Kaapse meer as plattelandse dorp.
Hannes G. - 24th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Bly 'n dag langer as wat jy beplan, op Prins Albert is meer om te doen as wat jy dink.
Percy K. - 24th June 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Marvelous.
Alicia J. - 23rd June 2016
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie.
Natalie C. - 23rd June 2016
staying in Cederberg, Western Cape
Pragtig, en soos verwag, koud :)
Kees K. - 23rd June 2016
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Kuilsrivier is baie gerieflik geleë. Dit was naby aan winkels en ons kon vinnig in Kaapstad self uitkom vir afsprake.
Leonie O. - 23rd June 2016
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp. Die moeite werd om te besoek.
Mellis W. - 23rd June 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Great location - enjoyed the easy access to shops, restaurants, beaches etc.
Wendy J. - 23rd June 2016
staying in Pinelands, Western Cape
No bottle store as it is a dry suburb but otherwise no complaints! It is very convenient for patients / visitors to the Vincent Pallotti Hospital.
Albert V. - 23rd June 2016
staying in Cape Winelands, Western Cape
Bemark die omliggende dorpe se toerisme aantreklikhede met meer fokus op die daarstelling van gebruikervriendelike webbladsye. Robertson weet hoe om dit te doen! Die beste koffie en die heerlikste wortelkoek by Strickly Coffee. As jy baie lekker wil eet is daar net een roep vir ons Bourbon Street - uit die boonste rakke. Bemark by jou slaapplekke produkte vanuit die omgewing. 'n Lekker glasie soetwyn by aankoms vanaf 'n nabygeleë wynplaas. Plaasbrood en konfyt, tuisgebakte beskuit ens. Donkieritte, huise wat van strooibale gebou word, bergfiets roetes, staproetes, trekkerritte, rivier visvang, Craft beer roete! As ek verder skryf moet julle my betaal! Dankie LekkeSlaap - ek was nog nooit teleurgesteld in julle diens nie! Hoe lank neem dit om LekkeSlaap status op te bou en deel te wees van 'n lojaliteitsprogram? Ek hoor graag weer van julle!
Marinda R. - 23rd June 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Die historiese geboue, soos die ou kerkie is baie spesiaal om te besoek.
Nontsikelelo M. - 23rd June 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is a quiet town, its people are friendly. It's a beautiful place for taking long, leisurely walks with a partner as the place is secure and safe for such. My husband and I visit Swellendam yearly for a couple of days, to rest and take it easy. This is the place to be for someone who loves quiet and tranquility.
Frans S. - 23rd June 2016
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!
Fran H. - 23rd June 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Yes, it is a lovely area with great amenities and services nearby. The beach is lovely!
Theresa K. - 23rd June 2016
staying in Malgas, Western Cape
Baie oulike rustige plekkie, ons is mal oor Malgas!
Cynthia V. - 23rd June 2016
staying in Gardens, Western Cape
Die verblyf en omgewing is als wat 'n mens nodig het.
Alma D. - 23rd June 2016
staying in Klawer, Western Cape
Dis 'n mooi omgewing.
Marina B. - 23rd June 2016
staying in Silversands, Western Cape
Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan.
Jaco P. - 23rd June 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vriendelike mense, lekker kos, asemrowende uitsigte.
Stacy N. - 23rd June 2016
staying in Paarl, Western Cape
We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here.
Ina V. - 23rd June 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Oor die algemeen 'n baie oulike dorpie. Ek sal graag daar wil woon permanent.
Elaine S. - 23rd June 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleë met Hermanus binne 3km daarvandaan!
Liezl C. - 23rd June 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Beautiful town.
Alastair E. - 23rd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Aangename dorpie kuier altyd lekker.
Joshua C. - 23rd June 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Quiet and relaxing town.
Charmaine L. - 23rd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dit is 'n oulike dorp.
Nadia L. - 23rd June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Heerlike aktiwiteite vir die gesin en kinders, ons was by Wilgewandel en het heerlik daar op donkiekarre gery en ons as ouers kon heerlik sit en koffie drink. Vermaak vir die hele gesin.
Andy A. - 23rd June 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige dorpie met vriendelike mense en talle goeie akkommodasie, restaurante en wynplase met kelders.
Mark G. - 22nd June 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Ons geniet dit altyd om in Barrydale te kuier as ons die geleentheid kry.
Salomi S. - 22nd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige toeristebestemming. Sal weer besoek indien moontlik.
Shaun B. - 22nd June 2016
staying in De Rust, Western Cape
Altyd vir my 'n lekker stop plek net buit Meiringspoort. Naby genoeg aan Oudtshoorn sonder om te voel asof mens in die stad is.
Gerda M. - 22nd June 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Voel of jy in 'n ander land is.
Ros J. - 22nd June 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Looked like a lovely town as we drove through. Would love to investigate the surrounding more. One day!
Lize V. - 22nd June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die paaie in die dorp kort 'n bietjie werk, veral Kerkstraat, wat lei na Bisibee.
Helena D. - 22nd June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Almal is so gasvry en baie besondere ontdekkings kan op die dorp gemaak word: kuns, kos, wyn, mark en vele meer. Waar sal jy nog 'n dorp met sy eie app (toepassing) kry.
Lorraine W. - 22nd June 2016
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Pragtig en rustig.
Estelle R. - 21st June 2016
staying in Swellendam, Western Cape
It was both our first times visiting Swellendam and we both experienced the community to be friendly both young and old. Definitely a must visit for any tourist from South African and outside of South Africa.
Margaret V. - 21st June 2016
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Uitstekend op die voorwaarde dat jy oorslaap.
Bertha F. - 21st June 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Eerste keuse.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com