Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32136 reviews.
Carina T. - 16th August 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Die pikkewyne is 'n moet, die verblyf is 'n vinnige rit van die stand af, ideaal vir 'n afskakel naweek.
Melody M. - 16th August 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Onderontginde skat! Hoop dit kan so uniek bly.
Marietha D. - 16th August 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Wonderlike vakansiebestemming, groot nuwe mall oopgemaak. Ek weet nie van ander maande nie, maar die eerste week in Augustus was wonderlike weer en lekker warm. Het elke oggend by die see gaan sit en na die dolfyne en walvisse gekyk. Lekker om te sit en droom in so mooi uitsig.
Martha D. - 16th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Nog net goeie ervaringe en herinneringe van hierdie dorp. Sal selfs dit oorweeg om daar af te tree!
Chantelle S. - 16th August 2018
staying in Camps Bay, Western Cape
Pragtig.
Irene R. - 16th August 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Interesting town.
Diverse Plc S. - 16th August 2018
staying in Table View, Western Cape
Baie lekker area. Geen probleme in die area ondervind nie.
Felix S. - 16th August 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Ongelooflike mooi dorp, ryk in geskiedenis en argitektuur. Vol lewe, maar nie gejaagd nie. Baie vriendelike mense.
Cobus J. - 16th August 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Oudshoorn is darem naby en daar is baie om te doen.
Catherina Elizabeth L. - 16th August 2018
staying in Panorama, Western Cape
Pragtige, skoon woonbuurt waar daar 'n groot hospital en baie goeie dokters is.
Ruth B. - 15th August 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Stellenbosch bly maar net die beste!
Willie D. - 15th August 2018
staying in Witsand, Western Cape
Rustig en ongerep.
Eric D. - 15th August 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Pragtig.
Josias V. - 15th August 2018
staying in Morningside, Western Cape
Stil en rustig. Naby genoeg aan dorp/stad om gerieflik te wees, maar ver genoeg weg om te kan rus en veilig voel in die aande.
Tinus V. - 15th August 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Skoon, netjies en baie veilig. Volop restaurants en ontspanning.
Jackie L. - 15th August 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige area.
Trudy C. - 15th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dankie vir die lekker feeste!
David S. - 15th August 2018
staying in Seaforth, Western Cape
It is very unique with plenty of history and everyone should respect it as such!
Juanita S. - 15th August 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Rustige omgewing en baie netjies.
Elisma O. - 15th August 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Kos vir die siel!
Bernard T. - 15th August 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie verskillend vanwaar ek vandaan kom. Rustig, alles is naby en beslis 'n plek om na terug te keer.
Gary W. - 15th August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Als wat jy nodig het en meer!
Dean B. - 15th August 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
It's a very nice location to getaway.
Melissa K. - 15th August 2018
staying in Robertson, Western Cape
Beautiful, unspoiled town.
Gerhard V. - 15th August 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend.
Albie C. - 15th August 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Vir plant-liefhebbers is dit 'n goeie plek om verskillende in plantegroei tussen knersvlakte en hardeveld te besigtig.
Nerina D. - 15th August 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Best whale viewing without crowds.
Ezelle H. - 14th August 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Awesome area, everything is close in terms of the beach, restaurants, shops and public transport. All you need is there.
Ilze E. - 14th August 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Was aangenaam verras.
Kobus L. - 14th August 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
In die winter is daar nie veel om in Hartenbos te doen nie, veral met klein kindertjies. Maar Hartenbos is 'n fantastiese vakansiedorpie, veral in die somer.
Yvonne M. - 14th August 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtige plek, so naby aan Stilbaai en naby aan die N2.
Andre V. - 14th August 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke en so baie om te sien en te verken.
Petro K. - 14th August 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Voel asof jy iewers op 'n eiland is. Weggesteekte diamant.
Chris W. - 14th August 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Nice and quite great little west coast town.
Robert H. - 14th August 2018
staying in Edgemead, Western Cape
Mooi rustige omgewing. Naby baie toerisme aantreklikhede. Ongelooflike mense!
Sylvia M. - 14th August 2018
staying in Saldanha, Western Cape
A cosy seaside village, wonderful to visit.
Natasha V. - 14th August 2018
staying in George, Western Cape
Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef.
Johan J. - 14th August 2018
staying in Strand, Western Cape
Omgewing mooi skoon. Paaie in goeie toestand. Puik diens deur die plaaslike besighede.
Yolandi D. - 14th August 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n mooi plekkie!
Alba S. - 14th August 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Gaan stap saam met Ailsa (die Storyweaver). Buiten haar kennis wat sy oordra, het sy die wonderlikste sin vir humor en mens is sommer lief vir haar. Sonder haar vertellings sou Prince Albert nie dieselfde wees nie. Die Gay's Dairy was om die minste te sĂȘ 'n mislukking. Mik verby. Hoop hulle sien hierdie kommentaar en doen iets daaraan, want hulle kaas is regtig lekker, maar die res is moeilik om eers as 'n toeriste-aantreklikheid genoem te word!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com