Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Dennis And Carina G. - 10th May 2018
staying in Strandfontein, Western Cape
Not much in the way of shopping for basic items. Doringbaai has a better shop and the facilities at Lutzville are better.
Christa R. - 10th May 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Lieflike plek.
James E. - 10th May 2018
staying in Ashton, Western Cape
Ashton het nie die mees algemene winkels en restaurante nie.
Johan K. - 10th May 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is.
Stephen S. - 10th May 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Dit was ons eerste besoek aan die gebied. Eerste indrukke was die natuurskoon en die netjiese, rustige omgewing.
Henri L. - 10th May 2018
staying in Knysna, Western Cape
`n Naweek is te kort in Knysna. Te veel aktiwiteite in die omgewing.
Donald T. - 10th May 2018
staying in Cape Route 62, Western Cape
Die Swartbergpas is 'n moet sine as mens in die area is. Pragtige area.
Tania B. - 10th May 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Slegs 'n dorpie naby aan see geleë. Nie veel om te besigtig. Wel een van die visvang bestemmings.
Jan J. - 10th May 2018
staying in Jamestown, Western Cape
Jamestown se voordeel is sy ligging.
Piet S. - 10th May 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit was 'n wonderlike vakansie en ek gaan definitief hier kom aftree.
Lucia G. - 10th May 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Een van die mooiste plekke in die Kaap.
Faith S. - 9th May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie rustig en sentraal geleë om Saldanha, Paternoster, St Helena ens te besoek. Netjies en vriendelik en veilig om te stap.
Ashanti V. - 9th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Baie om te doen, dis 'n pragtige dorpie en omliggende plase.
Tristam S. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Petty crimes is not pretty.
Scott H. - 9th May 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Quiet neighbourhood surrounded by nature.
Floreen E. - 9th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp en baie om te besoek.
Ursula S. - 9th May 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Gerieflik geleë vir 'n oornagting tussen Windhoek en Kaapstad met die nodige geriewe soos brandstof, verblyf en eetplekke.
Ferdie T. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Regte egte Weskusbekoring en lekker eetplekke
Diane S. - 9th May 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Dis baie besig in die dorp, veral op 'n Saterdagoggend.
Pieter S. - 9th May 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Alle kos en drinkgoed is by Spar beskikbaar 1 km vanaf Duifieklip
Sanette V. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik.
Edna E. - 9th May 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Rustige vissersdorp. Jy gaan daantoe om te rus en die anderkant van die wêreld te leer ken. Alles was great.
Bronwen H. - 9th May 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond se mense is die vriendelikste mense ooit. Dis 'n wonderlike see dorpie.
Erna V. - 9th May 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Ek dink ons gaan eendag daar aftree.
Francis V. - 9th May 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n baie mooi plek. Mense is vriendelik.
Janine E. - 9th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels.
Benjamin G. - 9th May 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Pragtig met netjiese strand met pragtige rivier wat Stilbaai-Oos van -Wes skei met stil en rustige atmosfeer en baie vriendelike stilbaai inwoners en vakansiegangers.
Erica K. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
A wonderful location if you want to have a relaxing holiday.
Margarita B. - 9th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen deur die nag, maar na 17:00 niks. So kies 'n ordentlike gastehuis of hotel.
Jacqui B. - 9th May 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie beïndruk. Was lank terug daar maar baie meer uitgebrei.
Janet V. - 9th May 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fantastiese plek. Sal definitief weer terug gaan.
Janet V. - 9th May 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale 'n baie klein dorpie.
Fredlynn V. - 9th May 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas is 'n fantastiese vakansiedorpie.
Amelia R. - 9th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Nie geskik vir 'n swem vakansie nie.
Andries S. - 9th May 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
The Myoli Beach is great and it is also very clean.
Annemari O. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry.
Leon H. - 9th May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie rustig plek, ontwikkel nog.
Kaylin P. - 9th May 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Dit is 'n lekker rustige plek om te ontspan.
Stiaan H. - 9th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Die nuwe mall is goed geleë vir die Sandbaaiers.
Anthea M. - 9th May 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Love the peace and quiet. A very relaxing destination.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com