Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18830 reviews.
Hermanus Petrus B. - 2nd June 2016
staying in Montagu, Western Cape
Besoek Die Stal net buite Montagu vir 'n heerlike ontbyt. Pragtige ligging!
Charmaine W. - 2nd June 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Bloubergrant has many restaurants and all you need. Lovely area.
Marcel S. - 2nd June 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Quiet, not busy and nice.
Danielle J. - 2nd June 2016
staying in McGregor, Western Cape
Pragtige dorpie. Elke oomblik van ons verblyf daar geniet. Sal beslis weer wil gaan.
Corlé V. - 2nd June 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie om te doen! Spice Route was fantasties!
Koos K. - 1st June 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Baie gerieflik geleë en binne kort afstand van baie toeriste-aantreklikhede.
Etienne R. - 1st June 2016
staying in West Beach, Western Cape
Great!
Hanno H. - 1st June 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Ek ken Durbanville nie so goed nie, maar is gaande oor wat Tygervallei en Willowbridge sentrum my bied.
Gerhard N. - 1st June 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie goeie eetplekke om van te kies.
Christiaan B. - 1st June 2016
staying in De Rust, Western Cape
Fantastiese gemeenskap.
Olivia R. - 31st May 2016
staying in Swellendam, Western Cape
You have to do the reading about the historical stuff. Visit the Drosdy and walk the walk. One day there is enough. Enjoyed our meal at the Food and Fork and the pizza at Woodpeckers.
Bernadine K. - 31st May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
The town is full of interesting characters, quirky shops and friendly dogs! The long stretch of beach is fantastic for walking, and one feels safe despite warnings of petty crime.
Magda S. - 31st May 2016
staying in Hannas Bay, Western Cape
Baie skoon, rustig en netjies.
Susan K. - 31st May 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Baie sentraal, veilig, gerieflik.
Tory E. - 31st May 2016
staying in McGregor, Western Cape
It was a bit dull as many places were not open during the week. We did have a very lekker meal at Nemenos Restaurant. The McGregor surroundings are beautiful and we thoroughly enjoyed our stay.
Liana V. - 30th May 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein het elke eienskap van 'n perfekte vakansiedorp!
Alta J. - 30th May 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Very conveniently located. Wonderful.
Marietjie R. - 30th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi omgewing en mens kan lekker uitrus.
Hugo P. - 29th May 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie oulike plaasdorpie met 'n groot geskiedenis en gelukkig redelik skoon op straat met goed versorgde ou geboue. Wat ons wel opgeval het toe ons in kom was dit rommelrig en nie so skoon nie, maar dit is omdat jy die plakkers en armer buurt deurkom, tog dink ek omdat dit so oulike geskiedkundige dorpie is moet die owerheid of munisipaliteit sorg dat dit skoon en versorg is om die besoeker te beïndruk. Armoede hoef nie vuil te wees nie as dit skoon sou weer sou dit 'n pluspunt wees vir vir 'n toeris en dit beïndruk dat daar goeie stadsbestuur is.
Leon V. - 28th May 2016
staying in Montagu, Western Cape
'n Pragtige dorp en 'n mens moet sommer 'n paar dae daar spandeer.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes was baie aangenaam gewees. Ons kon ook die Karoo Nasionale Park gaan besigtig, aangesien dit lekker naby was.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Klapmuts, Western Cape
Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is baie mooi, so ook die omgewing. Ons het dit baie geniet.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
Pragtige omgewing met die mooiste uitsigte.
Eddie H. - 28th May 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie rustige, stil dorp, maar die swaar voertuie raas 'n bietjie in die nag.
Burger G. - 27th May 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Altyd mooi.
Charlotte V. - 27th May 2016
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Sal beslis weer kom.
Lizelle K. - 27th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is die mooiste dorpie in Wes-Kaap. 12 restaurante. Puik etes genuttig veral by Abby Rose. Heerlike plaaskos. Dorpie het vriendelikste mense. Baie staproetes en baie om te sien. Ons was daar met die "Classics for All" fees en dit was ongelooflike lekker ervaring. Dit sal 'n jaarlikse instelling wees op ons program nou dat ons afgetree is.
Alex H. - 27th May 2016
staying in Robberg, Western Cape
Dit is asemrowend.
Koos S. - 27th May 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Die huidige ontwikkeling sal 'n groot impak hê op die rustigheid van die omgewing. Dit is 'n pragtige plek.
Cassandra K. - 27th May 2016
staying in Costa Sarda, Western Cape
Costa Sarda is definitief 'n plekkie waarna ek weer sal gaan. Die uitsigte is prentjiemooi en dis heerlik rustig vir daai wegkom van gejaag en net wil ontspan.
Annalie J. - 26th May 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Ek dink dit is 'n baie sentrale plek om te bly terwyl jy die Weskus besoek.
Stephnie M. - 26th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Dis 'n ervaring om deur die straatjies te loop en in die winkeltjies te snuffel. Dis 'n baie netjiese dorpie. Baie fantastiese restaurante.
Gerhard T. - 26th May 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is altyd die moeite werd om te besoek, veral as 'n mens dit kan verbind met iets besonders soos die klassieke musiekfees verlede naweek.
Selene D. - 26th May 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lief vir die dorpie, en verblyf altyd baie lekker.
Danie N. - 26th May 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlike toeriste area.
Benjamin M. - 26th May 2016
staying in Hoekwil, Western Cape
Die plek om te gaan.
Hiletje S. - 26th May 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop.
Chris M. - 26th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Oulike klein dorpie.
Ina H. - 26th May 2016
staying in George, Western Cape
Baie goed, het net baie verander. Die streek bly maar die mooiste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com