Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Elize B. - 12th September 2016
staying in McGregor, Western Cape
Deur die week is die dorpie maar stil, maar vanaf 'n Vrydag kry die plek nuwe lewe.
Retha M. - 12th September 2016
staying in Flamingovlei, Western Cape
Asemrowend vir die persoon wat foto's neem.
Ben S. - 12th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Na-uurse winkels nie te goed nie. Ons moes baie rondry om 'n botteltjie melk te kry.
Magaretha G. - 12th September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Daar is heelwat te doen in die omgewing met al die wynkelders om te besoek en staproetes, veral die een in die natuurreservaat. Dit is ook naby McGregor wat 'n interessante dorpie is om te besoek. Die enigste nadeel is die erge hitte in die somer.
Koos V. - 12th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Lekker oorbly-plekkie om o.a. blomme te kyk in omgewing in verskillende rigtings en ook om die omliggende wynlandgoede te geniet.
Nigel R. - 12th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
1st time visit since about 1964. I think I prefer to remember it as it was!
Tom S. - 12th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
No flowers, no go. Boring place! Langebaan has nothing to do.
Nigel R. - 12th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Enjoyed the Flower Show held at the church. Pity businesses close so early. We could have done with a meal and refreshment whilst in the town.
Paul D. - 12th September 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die mense is vriendelik en die kos, veral die visgeregte by Old Cafe, is fantasties!
Alet R. - 11th September 2016
staying in Piesang Valley, Western Cape
Mooi en baie sentraal. See pragtig en verblyf is naby verskeie besienswaardighede.
Estha K. - 11th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ons kon al die basiese goedjies daar kry. Die omgewing is mooi en daar is verskeie roetes wat mens om Vanrhynsdorp kan ry soos bv. die wynroete, die roete na Strandfontein en die Gifbergpas.
Lynette C. - 11th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Mooi wêreld.
Johann E. - 11th September 2016
staying in Malmesbury, Western Cape
'n Goeie bestemming met 'n kaleidoskoop van moontlikhede om te verken, en behoort aan die verwagtinge van jonk en oud te voldoen.
Corrie Z. - 11th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Oulike plekkie om oor te slaap. Lekker geëet by ZAR.
Henry B. - 10th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het baie lekker gebly.
Louwna H. - 10th September 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Was net vir 'n troue daar, dus nie van die toerisme gebruik gemaak nie.
Hannes W. - 9th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Lekker plattelandse plek wat wag om ontdek te word.
Priscilla A. - 9th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan has much to offer and I would definitely travel the West Coast again.
Steve V. - 9th September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Lekker wyn.
Andre O. - 9th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is voorwaar 'n plek wat mens bekoor en al die eetplekke en winkels is ongelooflik. Definitief 'n moet vir elke mens om ten minste een keer te besoek en te oornag.
Elizabeth S. - 9th September 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Pragtige strand en vreeslik rustig.
Elsabe H. - 9th September 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantastiese bestemming.
Antoinette H. - 9th September 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is nie te ver van die stad nie en is 'n rustige, kalm omgewing. Idiale plek om van die stad se lawaai af weg te kom.
Joseph R. - 9th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
As jy van goeie wyn en olyfprodukte hou, is dit 'n baie goeie plek! Baie te sien en doen in omliggende plekke soos Darling .Toffiefabriek, kaasfabriek, bierbrouery en wynkelder. Heerlike eetplekkies.
Francois S. - 9th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Die rustigheid en oorspronklikheid, asook vriendelikheid van die mense in die Vallei, staan uit. Die verskeidenheid eetplekke is ook 'n pluspunt. Sal weer gaan.
Scholtz L. - 8th September 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Asemrowend mooi. Wynplase is in liga van hulle eie.
Louise D. - 8th September 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Padwerke vanaf Kalkbaai na en van Vishoek 'n nagmerrie. Sedert laas besoek gevind Vishoek se strate heelwat skoner. Dankie vir julle SMS en opvolg.
Lynette V. - 8th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Toerisme is ooglopend baie belangrik vir Clanwilliam wat werklik 'n natuurskoonheid het wat baie aantreklik is. Ek twyfel of die dorp sonder toerisme 'n goeie toekoms het om te ontwikkel in 'n bestemming waar mens graag wil wees en woon. Dit is om dié rede dat gastehuise so 'n belangrike rol speel. Die munisipaliteit en die inwoners speel 'n groot rol om die dorp skoon en veilig te hou sodat dit 'n gewilde bestemming kan wees. As die toeriste kom, trek die plaaslike bevolking voordeel daaruit.
Riana H. - 8th September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Interessante dorpie.
Liezl D. - 8th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die mense is baie bedagsaam .
Simon W. - 8th September 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lieflike plek, voorwaar!
Rene S. - 8th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Dit is vir my ideaal: nie te ver nie, beeldskoon en rustig!
Linda Z. - 8th September 2016
staying in Century City, Western Cape
I'd love to back again
Patrick E. - 8th September 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Nice!
Sonja D. - 8th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Nie seker of ek daar sal kan woon nie, maar sal daaraan dink vir vakansie of wegbreek.
Stan I. - 8th September 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Fantastiese vakansiebestemming.
Jaco W. - 8th September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n lekker plek. Het ongelukkig nie genoeg tyd gehad om die meeste daarvan te maak nie.
Amanda C. - 8th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Droombestemming. Sal definitief weer teruggaan!
Hermias V. - 8th September 2016
staying in Bovlei, Western Cape
Pragtige, asemrowende natuurskoon: berge en wingerde.
Sanet V. - 8th September 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Lekker rustige plek om te bly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com