Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Best place to visit if you like a lively vibe. The students make the place a happy place and the restaurants and pubs are endless. Awesome wine routes are easily accessible."
"Afhangende van die tyd van die jaar sal verskillende bedrywighede gesien word in die wingerde. Die wynplase en restaurante en die mooi van die omgewing moet beleef word."
"Die omgewing is baie mooi. Die toegang is wel beperk, maar dra by tot die stilte wat saam met so 'n omgewing moet gaan."
"Die weer verander baie vinnig in 1 dag, maar dit is 'n pragtige dorp met gasvrye mense."
"Ek sal hulle vir almal aanbeveel. Was regtig verras met so 'n lekker plekkie, rustig en huislik. Baie dankie julle."
"Min van die eetplekke was oop op 'n Dinsdag en Woensdag. Gelukkig kon ons by die Spar en by Giovannis Pizzeria lekker kos koop. Die omgewing is pragtig. Het gaan stap in die Gamkaberg Natuurreservaat en ons het heerlik gekuier by Du'SwaRoo."
"Oulike dorpie om oor te slaap op pad Kaap toe, die slaghuis was nice vir Karootjoppies."