Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Melissa S. - 16th October 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Lovely!
Dennis M. - 16th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooi skoon met pragtige wit strande en mooi uitsig op Tafelberg.
Fam. V. - 16th October 2016
staying in Uniondale, Western Cape
Geen we warren op doorreis.
Marene S. - 16th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n heerlik wegbreekdorp.
Wylna U. - 16th October 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Vakansiedorp.
Marlene H. - 15th October 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is absolutely awesome. The views, restaurants and bars are fantastic with wonderfully friendly and warm service. Love the place!
Liana P. - 15th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorpie is prágtig.
Retha M. - 15th October 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Rustige vriendelike dorp.
Sarel S. - 15th October 2016
staying in Wolseley, Western Cape
Pragtige skoon en stil dorpie. Mooi omgewing en baie naby aan Worcester se mall!
Jonathan E. - 15th October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Just one of the many little gems on South Africa's west coast and very conveniently located next to the West Coast National Park, which is well worth at least a full day's exploration.
Jonathan E. - 15th October 2016
staying in Darling, Western Cape
Easily reachable from Cape Town, good facilities and ameneties while retaining the charater of a small town, very close to the wild flower nature reserve - and of course "Eva se perron" is not to be missed (set aside at least half a day to visit it properly).
Stephan B. - 14th October 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi area.
Doreen G. - 14th October 2016
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is ons gunsteling dorpie op die R62.
Hansie V. - 14th October 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Sentraal geleë, naby snelweg.
Steyn V. - 14th October 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Baie skoon, slegs die toegang is 'n probleem aangesien daar padwerke op die toegangsroete is.
Elaine S. - 14th October 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dit is reeds 'n toeriste-mekka. Ek is oorspronklik van Robertson en kan sien hoe dinge verander het.
Rencia E. - 14th October 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Wou nog graag by Spinwiel en Christiaan Barnard huis uitkom maar was ongelukkig toe op 'n Sondagoggend 10 uur.
Azandè S. - 14th October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n lekker plek, rustig!
Johan G. - 14th October 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie armoede. Dorp mooi skoon en mense baie vriendelik.
Phillane G. - 14th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Baie winderig, maar pad na Langebaan is pragtig!
Eleanor R. - 14th October 2016
staying in Rondebosch, Western Cape
Perfect access to everything in and around Cape Town. Yet peaceful as if you are in the country!
Anton W. - 14th October 2016
staying in Paarl, Western Cape
Mooi Wynlande met goeie besigtighede.
Zelda D. - 14th October 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het heerlik gaan stap en ons verkyk aan die mooi geboue en pragtige peperbome.
Elsie R. - 14th October 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is die ideale plek om vakansie te gaan hou. Rustig, skoon en kalmerend.
Vinita F. - 14th October 2016
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful.
Le Roux V. - 14th October 2016
staying in Plattekloof, Western Cape
Die gasvrou en personeel is van top gehalte.
Yolande U. - 14th October 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha is a beautiful place with the cheapest accommodation.
Daleen B. - 14th October 2016
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Weereens dankie Glen en Bridgette vir die lekker wegbreek naweek.
Daniel L. - 13th October 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Money worth spending.
Dirk B. - 13th October 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Direk in Vanrhynsdorp is daar minder dinge wat vir ons aantreklik is, maar die omgewing is baie interessant, veral die plantegroei.
Lynette M. - 13th October 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige plek en naby wynplase, omliggende dorpe en Kaapstad.
Chester B. - 13th October 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Ons hou reeds die afgelope 6 jaar ons verlof in Big Bay. Dit is na ons mening en van die beste 'dorpe' om in vakansie te hou. Die meeste noodsaaklike kettingwinkels is binne stapafstand, baie restaurante om van te kies. Skoon veilige strand.
Leon F. - 13th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Die pad verbeterings is ongelukkig 'n ongerief en kan nadelig wees vir plaaslike sake besigheid.
Quinton G. - 13th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Sal daarvan hou as meer restaurante in die Onrus area ook seekos doen en deur die dag oop is sodat jy nie nodig het om elke dag in te reis na die dorp van Hermanus nie.
Marietjie B. - 13th October 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie mooi dorpie en baie rustig.
Anite W. - 13th October 2016
staying in Swellendam, Western Cape
The hiking trails in the Nature Reserves are wonderful. Wish we could have stayed longer.
Jurgen B. - 12th October 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige omgewing. Die kaaswinkel naby die plaas is aan te beveel. Asook De Molen restaurant daar naby. Ons het heerlik daar geëet.
Amanda N. - 12th October 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Bied baie.
Collin G. - 12th October 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert het baie om te doen en te sien en volgende keer gaan ons beslis langer bly.
Miranda B. - 12th October 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Oulike dorp - is tans besig om hul paaie op te gradeer. Die mall is teleurstellend omrede jy nie als kry wat jy soek nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com