Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
Great Brak River, Western Cape
The Seagull"Rustig en stil, maar tog naby als indien jy iets benodig. "
"Lieflike dorpie met vriendelike mense. Lekker pizza. Skoon dorpie en naby ander dorpies om te gaan inloer."
"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."
"It was my first time in Vredenburg and would most definitely go back there, everything is just so convenient."
"Dit is 'n plek waar soveel aktiwiteite gedoen kan word. Baie mooi plekkie."
Breede River Valley, Western Cape
Zwartkop Guest Farm"Ek is baie lief vir die area en verkies om daarheen te reis as ek stilte soek vir my siel."
"One of the last hidden gems Cape Town has to offer. Hearing nature right on your doorstep with the distant crashing waves relaxes you like never before. There is no rush and people are friendly and helpful."
"Arniston is such a calm town. I love the privacy this town has. I will definitely come back here again."
"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."
"Een van ons gunstelingdorpe in SA! So baie om te doen en te sien!"
"Ken vir Gansbaai baie goed, goeie hengelplekke, goeie pubs en baie om te doen en te sien vir groot en klein."
"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."