Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jean B. - 18th April 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beeldskoon!
Mariette F. - 18th April 2018
staying in Paarl, Western Cape
Ons het heerlik geëet by Laborie en by Noop.
Trudie D. - 18th April 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Sal hou van 'n paar dekor winkels by.
Annecke M. - 18th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie sentraal.
Anine B. - 17th April 2018
staying in Cederberg, Western Cape
Doen die moeite en gaan verken die area. Pragtig!
Le Roux M. - 17th April 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Veilig rustig en uitstekende restaurante.
Aubrey J. - 17th April 2018
staying in Hermon, Western Cape
Hermon is 'n baie klein gehuggie, maar die toeriste aantreklikheid is Riebeek Kasteel, 'n klipgooi daarvandaan.
Andries V. - 17th April 2018
staying in Glentana, Western Cape
Very nice and clean area with excellent safety. The Wrangler was left outside and not even locked. The addition of the shops at Groot-Brak entrance and the restaurants on both sides was great. Very nice food. Did unfortunately not have time to visit all of them.
Marc M. - 17th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Not my favourite town!
Portia L. - 17th April 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
The drive to and from our destination was very easy to find and the atmosphere was on point.
Raymundah A. - 17th April 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
My liefde vir die plek sal nooit dood nie, die oudheid van die plek laat my dink aan 'n tyd toe ek sorgvry en sorgeloos was.
Lené C. - 17th April 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Baie mooi plattelandse gebied.
Maritha P. - 17th April 2018
staying in Worcester, Western Cape
Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen.
Fa C. - 17th April 2018
staying in Bay View, Western Cape
Die plek om te wees. Naby aan al die omliggende dorpe met die allermooiste see reg by jou. Werlikwaar spesiaal!
Tertia M. - 17th April 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Pragtig.
Diane K. - 17th April 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ek het 30 jaar in Mosselbaai gebly. Sal in 'n oogwink terug trek. Dis nie verniet 2 jaar in 'n ry dorp van die jaar nie.
Elize M. - 17th April 2018
staying in Elands Bay, Western Cape
Elandsbaai, dis waar my hart lê.
Charlene H. - 17th April 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Heerlike resort.
Carien J. - 17th April 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Mooi strand.
Danie J. - 17th April 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie sentraal.
Roelien H. - 17th April 2018
staying in Bellville, Western Cape
Pragtige, skoon dorpie.
Pedro D. - 17th April 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Uitstekend.
Stevie D. - 17th April 2018
staying in Robertson, Western Cape
Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen.
Jan N. - 17th April 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is eintlik klein Knysna.
Monet V. - 17th April 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Een van my gunsteling bestemmings! Klein rustige dorpie, omring met majestueuse berge en wynlandgoedere (wat besoek moet word!). Die dorpie self het ‘n verskeidenheid winkels en restaurante met ‘n regte toeriste atmosfeer!
Estelle D. - 17th April 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek.
Pieter B. - 16th April 2018
staying in Montagu, Western Cape
Sal nie omgee om hier te kan aftree nie.
Antoinette D. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos en omgewing het meer as genoeg om enige gesin met kinders besig te hou.
Elza B. - 16th April 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ongelukkig was ons tyd te min om die dorp behoorlik te verken. Was verras met verskeidenheid van eetplekke die aand.
Eugene V. - 16th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek en my vrou en van ons vriende hou van die omgewing van die hawetjie.
Danie V. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Skoon strande. Veilige gebied. Mens kan ontspan en die lieflike wandelpaaie geniet. Dit bly ons nommer 1 keuse vir 'n seevakansie.
Johannes V. - 16th April 2018
staying in Strand, Western Cape
Baie mooi.
Bambie En Marianne S. - 16th April 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie om te doen in natuur. Nie dieselfde kwaliteit restaurante as Hermanus, maar die dorpie is sommer naby. Hemel en Aarde Vallei is 'n moet. So ook Harold Porter natuurtuin en pikkewyne. Die plaaslike Spar is fantasties en daar is uitstekende groente en vrugtestal oorkant die pad. Baie beter waarde as Hermanus in terme van akkommodasie. Die dekor en kunswinkeltjies, en tweedehandse boekwinkels in Harbour Road is regtig 'n besoek werd.
Stephanie N. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantastiese vakansieplek met lekker weer en min wind. Alles is lekker naby en daar is genoeg te doen om kinders besig te hou.
Alida E. - 16th April 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Sal graag weer besoek, baie mooi dorp met baie besienswaardighede.
Graham D. - 16th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search.
Cb V. - 16th April 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
`n Baie mooi plek.
Ilze T. - 16th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons is mal oor Bloubergstrand! Daar is ‘n unieke energie wat dié spesiaal maak. Dit bied jou legio opsies aan van roomys tot restaurant en die Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is maklik bereikbaar.
Nina S. - 16th April 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie sekuriteit by al die huise is 'n aanduiding van inbrake. Dis jammer, want dis 'n pragtige plek.
Elana C. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n besonderse toerisme plek. Die geriewe vir die kinders is 'n Groot Bonus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com