Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.5 out of 5 based on 16342 reviews.
Joan K. - 18th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het die museums baie geniet en die dorpie is pragtig, al wat bietjie erg was is die verkeer reg deur die dorp.
Denise G. - 18th March 2015
staying in George, Western Cape
Baie oulike plek binne afstand van die see en strande.
Carl W. - 18th March 2015
staying in George, Western Cape
George and its surrounding areas are very beautiful, I wish we had more time to travel the area.
Val J. - 18th March 2015
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker!
Elretha L. - 18th March 2015
staying in Rawsonville, Western Cape
Lekker naby aan Kaapstad en baie om te ervaar.
Hermanus W. - 17th March 2015
staying in Montagu, Western Cape
'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard.
Lynette N. - 17th March 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Heerlike plek om vakansie te hou.
Alet V. - 17th March 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Baie mooi area om tuis te gaan!
Henry James L. - 16th March 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
A wonderful place full of exciting places and beautiful scenery.
Tertia S. - 16th March 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Jammer dat ek net 'n naweek in Langebaan spandeer het. Sal definitief teruggaan.
Johan Pensioenaris L. - 16th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Redelik groot dorp met al die nodige geriewe selfs 'n Spur Restaurant.. Baie netjiese oornaggeriewe gesien so met die deurry.
Johan Pensioenaris L. - 16th March 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanha sal ons altyd weer wil na terugkeer... 'n Feestelike ervaring.
Nico V. - 16th March 2015
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Pragtig.
Hermanus W. - 15th March 2015
staying in Die Boord, Western Cape
Weg van die middedorp se gewoel en geraas, dog net enkele blokke daarvandaan.
Linda F. - 15th March 2015
staying in Elgin, Western Cape
Superb! Highly recommended.
Pierre V. - 15th March 2015
staying in Simon's Town, Western Cape
Lekker plek.
Lyneth M. - 15th March 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Vir ons was dit fantasties veilig en natuurlik, die boekwinkel, is waarvan almal praat. Enige tyd weer soontoe gaan.
Naude D. - 14th March 2015
staying in Flamingovlei, Western Cape
Uitstekende omgewing.
Jurgens V. - 14th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Bekoorlike klein dorpie.
Monika O. - 14th March 2015
staying in Simon's Town, Western Cape
'n Pragtige, rustige dorpie op die voorstoep van Kaapstad.
Bernard S. - 14th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige dorp!
Andre P. - 14th March 2015
staying in Green Point, Western Cape
Baie sentraal.
Vincent J. - 13th March 2015
staying in George, Western Cape
A lovely base from which to explore the whole area.
Colette U. - 13th March 2015
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige dorpie. Sal graag teruggaan.
John E. - 13th March 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is conveniently situated to cover the greater Cape Town area from Somerset West to Hout Bay.
Eli B. - 13th March 2015
staying in De Kelders, Western Cape
Lekker ruim en oop omgewing. Lekker vir stap en veilig.
Charmaine V. - 13th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster must have the best beaches in the world. Ideal for long walks and is especially dog friendly. The Voorstrand Restaurant on the beach also welcomed my huge Great Dane to dinner and made her comfortable on a blanket!
Elmo E. - 13th March 2015
staying in Upper Gardens, Western Cape
Mooi area.
Antoinette D. - 13th March 2015
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is 'n pragtige deel van die kuslyn en ons gaan graag weer en weer terug soontoe.
Heidi S. - 13th March 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Dit is 'n baie mooi gedeelte van ons land, en ons kuier altyd lekker daar.
Leo C. - 12th March 2015
staying in Stanford, Western Cape
Dis 'n lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis. Daar is genoeg eetplekke en dis heerlik om daardeur te stap. Die sjarme is die stilte.
Sean M. - 12th March 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Valma M. - 12th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
We enjoyed our stay so much at Mosselbank B&B that we are encouraging more friends to come along to Jazz on the Rocks 2016. We are just waiting to secure our weekend passes so we can reserve our bookings at Mossel B&B again.
Cornel B. - 12th March 2015
staying in Mykonos, Western Cape
'n Pragtige bestemming met soveel om te doen ... werklik 'n plek so na my hart!
Henri S. - 12th March 2015
staying in Bloubergrant, Western Cape
Baie oulike restaurante in die nabye omgewing. Ook baie lekker fietsrybane wat veilig was om in te ry.
Rita V. - 12th March 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful destination!
Frederique B. - 12th March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is good to spend a few days.
Ester C. - 12th March 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is sentraal met baie potensiaal.
Alicia S. - 12th March 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Wonderlike dorpie met vriendelike mense!
Elsie H. - 11th March 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Maak seker jy bespreek by Karoo Kombuis vir aandete! Puik diens en smaaklike kos.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com