Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ingrid T. - 15th April 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Goeie eetplek op 'n Sondagmiddag is net skaars!
Thomas K. - 15th April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Very safe and quiet location not far from the town.
Lizel O. - 15th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kangogrotte is 'n moet!
Lizel O. - 15th April 2018
staying in De Doorns, Western Cape
Vreeslike mooi plek, ons het die feit dat dit meestal werkende wingerde is baie geniet (nie jou average toeristebestemming nie, nie soos wynplase in nabygeleë dorpe nie). Ons het altyd die Hexrivier vallei van 'n afstand af bewonder, of so in die verby ry via die N1, om daar te kon bly vir twee nagte was 'n lekker ervaring!
Elma N. - 15th April 2018
staying in Strand, Western Cape
Ons het al vele jare in die Strand gaan vakansie hou. Skoon strand met maklike stappaadjies. Ons verblyf by Cape Surprise het dit meer privaat gegee en maklike toegang tot die strand.
Christene T. - 15th April 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Sal weer besoek.
Christene T. - 15th April 2018
staying in Paarl, Western Cape
Baie sentraal.
Salomie M. - 15th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Presies soos ons 'n Karoo Dorp voorstel. Die Swartbergpas se natuuskoon is iets wat almal moet sien.
Walther D. - 15th April 2018
staying in Worcester, Western Cape
Aangename plaats om te fietsen en te kuieren.
Lilly W. - 15th April 2018
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is a beautiful little village and if you haven’t visited yet, take a weekend trip immediately!
Deborah D. - 15th April 2018
staying in Flamingovlei, Western Cape
Lovely area close to beach and shops.
Joseph V. - 14th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is baie veilig plekkie, vriendelike mense en 'n baie skoon dorpie.
Ryno E. - 14th April 2018
staying in Witsand, Western Cape
Witsand moet net sy ongekommersialiseerde karakter behou. Dit is werklik 'n plek wat jou siel lawe.
Elsabe S. - 14th April 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
'n Pragtige dorp.
Sandra Z. - 14th April 2018
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n pragtige dorpie vol verrassings. Die mense is vriendelik en behulpsaam.
Gerrit S. - 14th April 2018
staying in Britannica Heights, Western Cape
Besonderse uitsig.
Rina D. - 14th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Ongelooflike mooi fietsryroetes, historiese geboue en ou Kaapse atmosfeer. 'n Ervaring om te koester.
Riaan B. - 14th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen.
Isabel L. - 14th April 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Sal eerder 'n volgende keer by die Lagoon wil oornag.
John C. - 14th April 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
Veilig en rustig.
Beverley M. - 14th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Good.
Fa C. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige ouwêreldse dorp met wonderlike restaurante en winkels. Silwerskoon strate en vriendelike mense. Sal beslis weer kom kuier!
Giradot B. - 13th April 2018
staying in Strand, Western Cape
Veilige strandfront. Vertrou dat kringtelevisie beskikbaar is. Meer sigbare polisiëring oor selfs die Paasvakansie. Gewapende roof by Cinnamon Square wek kommer by soortgelyke sentrums in die omgewing.
Manie S. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Plek om te besoek.
Alvin M. - 13th April 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap.
Marinda M. - 13th April 2018
staying in Moorreesburg, Western Cape
Klein dorpie met 'n plaasomringde omgewing en baie vriendelike mense.
Nadia P. - 13th April 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop.
Rentia J. - 13th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Wonderlike nuwe uitbreiding by die seefront area, lieflike plek!
Steven S. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies.
Ava V. - 13th April 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
For anyone who loves the quiet seaside life, reading, fishing and taking things slow, Struisbaai is the place to go. I loved the peace and quiet, not visiting in peak season. If you like history, there is a ton of interesting places to visit to find out about the local history, from Bredasdorp - Struisbaai - L'Aghulas.
Louette G. - 13th April 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Baie plekke wat naby geleë is wat jy kan besoek.
Lize M. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die verkeer is net te besig.
Lukas V. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die KKNK is werklik 'n fees.
Renche H. - 13th April 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure.
Thelina G. - 13th April 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Beautiful and quiet suburb.
Willem H. - 12th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch het maar net sy eie taal!
Megan M. - 12th April 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Dis tops!
Annalisa C. - 12th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek.
Elise S. - 12th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen.
Desmond P. - 12th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis een van die mooiste plekke in ons land.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com