Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Betty's Bay, Western Cape

Blueview on Silversand

"So far this has been my getaway destination, mainly because it's an hour's drive to get it. Most houses are affordable and they have beautiful scenes."

Worcester, Western Cape

Eleazer

"Fantastiese bestemming om net bietjie weg te kom van die daaglikse lewe se bedrywighede en rustigheid na te soek."

Boland, Western Cape

Doorinkloof

"Great wine and friut area to explore."

Mossel Bay, Western Cape

Estoril Villas 86

"It's a great place to go on vacation and value for money."

St Helena Bay, Western Cape

The Lazy Daisies

"Beautiful town. I love it."

Franschhoek, Western Cape

De Ville Lodge

"Stunning views, Best wineries and little cafes. I feel like I've been transformed into a little French town!"

Mossel Bay, Western Cape

Smartieboks No 4

"Awesome tyd saam met vriendinne."

Elands Bay, Western Cape

Elandsbaai Trust

"Ons gaan al jare soontoe, en geniet dit altyd terdeë. Mal oor die strand en die vriendelike mense."

Kleinkrantz, Western Cape

White Sands

"A lovely area with stunning beaches."

Mossel Bay, Western Cape

52 On High

"Vriendelike mense, die beste koffiewinkel - Coffee@work, voel soos vakansie, al was dit net 'n gewone naweek."

Mossel Bay, Western Cape

Erin 5

"Mal oor Mosselbaai."

Robertson, Western Cape

Galloway Guest House

"Note - most farms close at 14h00 on a Saturday - not a lot of restaurants in town."

Stanford, Western Cape

B's Cottage

"'n Rustige, uitstekend versorgde dorpie. Ek wens ons kon langer bly vir die dorpsmark. Winkels en restaurante is goed."

Prince Albert, Western Cape

Bid Huisie

"Pragtige dorpie met heerlike eetplekke en gallerye."

Montagu, Western Cape

Karoo Huis 33 Joubertstraat

"Die mense se vriendelikheid almal groet jou en is behulpsaam. Werner se winkel en sy personeel is tops daar kry jy van n toffie tot n skroef. En almal is bereid om jou te help."

Paarl, Western Cape

Belmonte Guesthouse

"Pragtige plek met opsies vir alle smake en belangstellings."

Great Brak River, Western Cape

Higgs Hope Self-catering

"'n Mooi, skoon en goed onderhoude dorp. Mens voel veilig en welkom daar."

Beaufort West, Western Cape

Hotel Oasis

"I enjoyed the laid back environment."

Sedgefield, Western Cape

Self-catering House Sedgefield

"Sedgefield is 'n baie mooi wegbreekplekkie wat ek weer in die toekoms sal gaan besoek."

Greyton, Western Cape

4 on Regent

"Baie mooi, ou geboue met baie geskiedenis. Volop stap- en fietsryroetes. Volgende besoek kom ons fietse saam."

Yzerfontein, Western Cape

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa

"Beautiful place to stay for a relaxing time away from the busy city."

Cape Town, Western Cape

House at Pooh Corner

"Noordhoek is beslis 'n lui-lekker kuier werd. Dis rustig en pragtig."

Hermanus, Western Cape

Katinka Self-catering

"Baie rustige plekkie as jy wil wegbreek vir 'n naweek"

Grabouw, Western Cape

Elgin Country Lodge

"Pragtige wêreld wat baie bied. Definitief 'n besoek werd."

Page
Page 389 - Showing 11641 to 11670
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!