Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19585 reviews.
Gordon J. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Al die gidse was uitstekend, vanaf Cango Wildlife Ranch, deur Cango Ostrich farm tot by Kango Grotte. Oudtshoorn het die toerisme gees - Kaapstad kan gerus bietjie leer by hulle.
Leon W. - 6th July 2016
staying in Montagu, Western Cape
Sal graag volgende keer meer tyd hier wil spandeer. Mense is vriendelik en die berge mooi.
Pl M. - 6th July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Ideaal vir halfpad-stop, met 'n redelike mate van interessanthede en natuurskoon.
Ilse B. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker plattelandse omgewing met baie aktiwiteite om te doen as gesin, goeie keuse van restaurante.
Frans C. - 6th July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die museum was baie interessant en insiggewend. Beslis 'n besoek werd.
Vianda S. - 6th July 2016
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Voorbaai is pragtig en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing.
Rianne L. - 6th July 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mense was vriendelik. Omgewing is rusting en relatief veilig.
Anna-Maria F. - 5th July 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Het nog altyd goeie diens en vriendelikheid ervaar in Beaufort-Wes. Lekker oornagdorp wat ingestel is op toeriste.
Joubert U. - 5th July 2016
staying in McGregor, Western Cape
Ek moet spesiaal meld dat die dame by die inligtingskantoor in McGregor uiters hulpvaardig en ingelig is. Sy is haar gewig in goud werd.
Jc F. - 5th July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi omgewing, kan haanbeveel vir toeriste.
Sally G. - 5th July 2016
staying in Langebaan, Western Cape
The adjacent Game Lodge of Thali Thali, the casino at Mykonos as well as the ocean and the big mall at Vredenberg means that adults and teens alike can enjoy a break at leisure without spending a fortune. Langebaan is truly a rustige plek!
Joseph C. - 5th July 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Rustig.
Elinza P. - 5th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n wonderlike klein dorpie met die egte Karoo gevoel. Baie lekker wegkomkans!
Charlee S. - 5th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantastiese kos. Vriendelike mense! Pragtig!
Elmarie J. - 5th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was werklik verras met Prins Albert. Dit is die mooiste dorpie ek wens elke dorpie in ons land kon so lyk.
Cornelia M. - 5th July 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige dorpie. Wees egter gewaarsku dat daar geen restaurant of koffiewinkel is waar jy na 16:00 nog iets kan bestel nie. Bring dus eetgoed saam indien jy nie betyds is vir 'n restaurant nie.
Hans M. - 5th July 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ek gaan daar vakansie hou!
Hentie R. - 4th July 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het ons besoek aan die dorpie baie geniet. My vrou het Sondag siek geword. Geen probleem om 'n dokter te vind nie. Hy het dan ook die apteker gevra om die voorskrif vir ons voor te berei. Wat meer wil jy hê? 'n Rit teen Swartbergpas uit is natuurlik 'n moet.
Sonja N. - 4th July 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Die dorp was maar bietjie morsig en vuil gewees en van die ATM's was leeg, ek verstaan dit was maandeinde en 'n Saterdag gewees... ons het maar deurgekry na Clanwilliam om inkopies te doen.
Hennie V. - 4th July 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Sal enige tyd aan my vriende aanbeveel.
Gavin S. - 4th July 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Ek en my gesin het dit baie geniet en sal definitief weer 'n draai kom maak.
Ansie S. - 4th July 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Vyf ster!
Johan D. - 4th July 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Baie goed.
Susan O. - 3rd July 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Wat 'n lieflike Karoo-dorp!
Elske B. - 3rd July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp met baie om 'n toeris te bied.
Cobus L. - 2nd July 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd.
Ilze V. - 2nd July 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Vriendelike en pragtige omgewing.
Piet R. - 1st July 2016
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Uitstekend geleë met maklike toegang vanaf en tot die stad.
Jackie K. - 1st July 2016
staying in La Provence, Western Cape
Ongelooflik, sal aanbeveel vir enige iemand.
Hendriette M. - 1st July 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Dis 'n heerlike plek.
Mzwakhe D. - 1st July 2016
staying in Table View, Western Cape
Had a very pleasant stay. Thanks.
Sonja R. - 30th June 2016
staying in McGregor, Western Cape
Wat 'n lieflike, vriendelike dorpie. Ek het nogal gesê ek sal in McGregor bly en in Robertson werk as dit so sou kon wees. Mense mense en wat treffend was om elkeen 'n kans te gun om sy besigheid sukselvol te maak, is die feit dat elkeen spesifieke unieke items verkoop, nie een winkel is 'n copy of het copies van ander nie.... eintlik 'n groot les hieraan.
Anne-marie V. - 30th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons is baie lief vir Prins Albert en geniet dit om weg te breek vir 'n naweek daar.
Marietjie K. - 30th June 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Oulike plekkie en volop winkels en baie sentraal geleë!
Susan O. - 30th June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtig!
Frans C. - 30th June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Die dorp is baie sentraal geleë en 'n mens kan met groot gemak jou uitstappies so beplan dat jy sonder om onnodige lang afstande te ry tientalle besienswaardighede in die Bolandse dorpies besoek!
Rentia H. - 30th June 2016
staying in Mykonos, Western Cape
Langebaan en Mykonos is een van ons gunsteling plekke om weg te breek van die stad. Sterkte verder met die padwerke wat tans aan die gang is. Glo die verbeterde pad sal sommer hope mense na julle dorpie lok.
Hermien S. - 30th June 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek.
Azandè S. - 30th June 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Amazing!
Werner E. - 30th June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp, met baie besienswaardighede. Het dit verskriklik geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com