Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19585 reviews.
Elaine S. - 23rd June 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleë met Hermanus binne 3km daarvandaan!
Liezl C. - 23rd June 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Beautiful town.
Alastair E. - 23rd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Aangename dorpie kuier altyd lekker.
Joshua C. - 23rd June 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Quiet and relaxing town.
Charmaine L. - 23rd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dit is 'n oulike dorp.
Nadia L. - 23rd June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Heerlike aktiwiteite vir die gesin en kinders, ons was by Wilgewandel en het heerlik daar op donkiekarre gery en ons as ouers kon heerlik sit en koffie drink. Vermaak vir die hele gesin.
Andy A. - 23rd June 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige dorpie met vriendelike mense en talle goeie akkommodasie, restaurante en wynplase met kelders.
Mark G. - 22nd June 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Ons geniet dit altyd om in Barrydale te kuier as ons die geleentheid kry.
Salomi S. - 22nd June 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige toeristebestemming. Sal weer besoek indien moontlik.
Shaun B. - 22nd June 2016
staying in De Rust, Western Cape
Altyd vir my 'n lekker stop plek net buit Meiringspoort. Naby genoeg aan Oudtshoorn sonder om te voel asof mens in die stad is.
Gerda M. - 22nd June 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Voel of jy in 'n ander land is.
Ros J. - 22nd June 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Looked like a lovely town as we drove through. Would love to investigate the surrounding more. One day!
Lize V. - 22nd June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die paaie in die dorp kort 'n bietjie werk, veral Kerkstraat, wat lei na Bisibee.
Helena D. - 22nd June 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Almal is so gasvry en baie besondere ontdekkings kan op die dorp gemaak word: kuns, kos, wyn, mark en vele meer. Waar sal jy nog 'n dorp met sy eie app (toepassing) kry.
Lorraine W. - 22nd June 2016
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Pragtig en rustig.
Estelle R. - 21st June 2016
staying in Swellendam, Western Cape
It was both our first times visiting Swellendam and we both experienced the community to be friendly both young and old. Definitely a must visit for any tourist from South African and outside of South Africa.
Margaret V. - 21st June 2016
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Uitstekend op die voorwaarde dat jy oorslaap.
Bertha F. - 21st June 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Eerste keuse.
Jo-ann G. - 21st June 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dit was die Winterfees, dit is hoekom ons jaarliks gaan.
Mandi B. - 21st June 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Oor ons ore verlief op Hermanus!
Porchia L. - 21st June 2016
staying in Table View, Western Cape
Beautiful!
Wessie V. - 21st June 2016
staying in Reebok, Western Cape
Baie lekker geleë, veral as jy rustigheid soek.
Alice F. - 20th June 2016
staying in McGregor, Western Cape
Wonderlik.
Marinda S. - 20th June 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wel wat kan ek byvoeg? Ek wil daar bly!
Hèlaine C. - 20th June 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël.
Corné C. - 20th June 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Die area waar ons gebly het is lekker stil en rustig.
William D. - 20th June 2016
staying in Heatherlands, Western Cape
Rustige gebied, ek het nie eers die verkeer gehoor nie.
Dee P. - 20th June 2016
staying in Paarl, Western Cape
Mense baie vriendelik.
Anadele C. - 20th June 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
In vergelyking met wat die stad Kaapstad bied, is Brackenfell nou nie juis 'n toeriste mekka nie, maar die gerieflikheid van die nabygeleë groot winkelsentrums sonder die voortdurende bedrywigheid van die stad maak dit 'n gerieflike plek om te bly/kuier.
Suzaan C. - 20th June 2016
staying in Darling, Western Cape
Ons het die Brewery en Darling Sweets besoek en altwee was baie indrukwekkend. The Marmalade Cat het ook die lekkerste ontbyt, sal beslis weer vir Darling besoek.
Wicus K. - 19th June 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Hoofstraat is baie besig en lawaaierig. Daarom by Aandblom gebly. Sal graag die Karoo park wil besoek.
Madeleine M. - 19th June 2016
staying in Ashton, Western Cape
Sentraal geleë vir besoeke aan Robertson, Montague en omliggende wynplase.
Corne L. - 18th June 2016
staying in Blanco, Western Cape
Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel.
Belinda S. - 18th June 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig, met mooi uitsig!
Deon S. - 17th June 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek.
Theo K. - 17th June 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal dit weer besoek. Altyd lekker om soontoe te gaan.
Willie M. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Daar waar ons was (Dagbreek), was uitstekend. Dis mos Kaapstad in die platteland.
Maarten D. - 17th June 2016
staying in Great Brak River, Western Cape
Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities.
Hilmir J. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Omgewing is baie rustig en veilig.
Tiffany S. - 16th June 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons het ons hart heeltemal verloor op Yzerfontein, soveel so dat ons nou ook 'n plot daar wil koop en 'n huis bou.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com