Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30452 reviews.
Ignatius S. - 23rd March 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi dorp, sal graag terugkom.
Hermann D. - 23rd March 2018
staying in Strand, Western Cape
Verkies om van Strand af te beweeg as 'n basispunt.
Jacobus V. - 23rd March 2018
staying in Paarl, Western Cape
Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat.
Bennie V. - 23rd March 2018
staying in Montagu, Western Cape
Een van die mooiste plekke wat ons besoek het.
Johan V. - 23rd March 2018
staying in Onrus, Western Cape
Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand.
Vanessa D. - 23rd March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful and charming. peaceful, clean, very friendly people, typical Karoo hospitality. safe environment. You can't help but relax and unwind.
Vinette O. - 23rd March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Interessante geskiedkundige dorpie. Baie armoede en bedelaars.
Leverne J. - 23rd March 2018
staying in Knysna, Western Cape
Ons wil Knysna toe trek.
Cheryl A. - 23rd March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die mense in Yzerfontein is so vriendelik.
Willie P. - 23rd March 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Beste vakansie bestemming vir ons.
Sheila H. - 22nd March 2018
staying in Nature's Valley, Western Cape
Lovely beach to walk and lagoon. An opt out restful place for a couple of nights.
Antoinetta B. - 22nd March 2018
staying in Franskraal, Western Cape
'n Stukkie paradys, heerlik vir ver stap of draf. Die weer was uitstekend toe ons daar was!
Alta D. - 22nd March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dink die uitbreidings is 'n baie groot verbetering. Het verskillende restaurante en winkels baie geniet.
Sonja F. - 22nd March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ideaal.
Hendrik V. - 22nd March 2018
staying in De Waterkant, Western Cape
Interessante plek, net dalk te veel mense wat rond slenter.
Francois D. - 22nd March 2018
staying in Kleinbaai, Western Cape
Lieflike klein stranddorpie met alle inkopiegeriewe net 'n klipgooi weg. Lekker sentrale ligging om die omgewing te verken.
Hantie Y. - 22nd March 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Baie lekker voorstad met baie interessante eetplekkies, ens.
Johan S. - 22nd March 2018
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige plek. Baie rustig.
Philip M. - 22nd March 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Kan die plek vir enige person aanbeveel. Sal nie spyt wees nie.
Hettie D. - 22nd March 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Binne parkering net bietjie beknop.
Fc V. - 22nd March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan 'n fantastiese vakansiedorp. Hou al vir baie jare hier vakansie.
Aldene B. - 22nd March 2018
staying in Panorama, Western Cape
Mooi en rustige omgewing.
Pieter M. - 22nd March 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Sou meer wou weet waar om te kan gaan ontbyt eet.
Kathy V. - 22nd March 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Die plek en oral was asemrowend mooi en baie te sien.
Rentia V. - 22nd March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Asemrowend!
Reitz V. - 22nd March 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Besoek dit gerus.
Ronell T. - 22nd March 2018
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan.
Sonet B. - 22nd March 2018
staying in Boston, Western Cape
Verseker van die beter keuses in vergelyking met baie ander.
Susan N. - 22nd March 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorpie en vriendelik.
Susan N. - 22nd March 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige vriendelike dorpie.
James D. - 22nd March 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Geen klagtes nie. Ongelukkig was die meeste restaurante toe op Maandae, en was die bootrit nie beskikbaar nie maar met die hulp van die gasheer het ons reggekom en 'n fantastiese tyd gehad.
Marietjie F. - 22nd March 2018
staying in Witsand, Western Cape
Dit is so rustig, jy sal nooit weer wil terugkeer na die stad se gejaag nie.
M B. - 22nd March 2018
staying in Vredendal, Western Cape
Sout van die aarde.
Annelene J. - 22nd March 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar.
Betsie D. - 22nd March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflik!
Naomi M. - 22nd March 2018
staying in Kirstenhof, Western Cape
Pragtige omgewing en naby besienswaardighede.
Johannes V. - 22nd March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige strand, lekker restaurantjies, wonderlike sonsondergang.
Wilna L. - 21st March 2018
staying in Nature's Valley, Western Cape
Stukkie hemel!
Laurinda L. - 21st March 2018
staying in McGregor, Western Cape
Ongelukkig nou baie droog en natuurlik afgeleƫ. Nie te veel om te doen, maar baie tyd om te rus.
Lowies M. - 21st March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn self is '\n lieflike plek so baie om te doen en die mense is so vriendelik daar.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com