Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ian B. - 3rd April 2018
staying in Cape Winelands, Western Cape
Stunning.
Cupido M. - 3rd April 2018
staying in Knysna, Western Cape
Besils 'n uithaler toeruste plek, sal weer en weer gaan.
Tony W. - 3rd April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige plek met vriendelike mense.
Carien S. - 3rd April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp. Die tannie daar bo in die dorp met die melkery het uitstekende kaas en goeie vleis.
Heidi G. - 3rd April 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Myoli Beach is breathtaking with its wide sandy shoreline surrounded by hills. The sea was flat and calm when we visited and lifeguard's were on duty. Close by is the Swartvlei River Mouth. Pili Pili restaurant is situated behind the dunes where you can enjoy sun downers and pizza.
Pierre M. - 3rd April 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing.
Jo G. - 3rd April 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lekker plek.
Mark A. - 3rd April 2018
staying in Van Dyks Bay, Western Cape
Not too far away and something for everyone to experience.
Leticia V. - 3rd April 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
'n Moet om Gericke se punt toe te stap met lae gety. Dis pragtig met al die poele vol vissies en seelewe. Swem in Myoli se rivier met 'n tjoep as die gety inkom. Heerlik.
Hennie B. - 3rd April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Interessante dorp maar beslis "over-priced". Verblyf en restaurante. Aanvaar die dorp is gemik op buitelandse toeriste.
Lynette P. - 3rd April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Dit lyk vir my na 'n ideale vakansieplek. Jy moet 'n voertuig hê, want 'n besoek aan die natuurreservaat is 'n moet. Oulike restaurante voor teen die Waterkant in die dorp self.
Frank A. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Goeie weer en klimaat.
Patricia V. - 3rd April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Love Hermanus and especially Onrus.
Veronica V. - 3rd April 2018
staying in Paarl, Western Cape
Die skoonste dorp wat ek nog in my lewe gesien het en al die mense is so hulpvaardig en vriendelik.
Danadia L. - 3rd April 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Veilige, baie rustige plek! Winkels en wassery baie naby en die nuwe mall is net om die draai. Baie beïndruk en sal beslis weer soontoe gaan!
Marion S. - 3rd April 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustigheid en vriendelike mense is beslis hier te vind.
Teresa V. - 3rd April 2018
staying in Kirstenhof, Western Cape
Ek was verbaas om te sien hoe lekker na aan die see/strand die plekkie is. Baie veilig en skoon, rustige area.
Cindy S. - 3rd April 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal as toeristebestemming is vir seker 'n moet vir elke mens wat Suid-Afrika besoek!
Willie D. - 3rd April 2018
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is 'n uitstekende toeristebestemming. Die wind kan egter soms lastig raak en omdat die Strand 'n gewilde plek is, kan dit by tye "nogal" besig raak.
Riana N. - 3rd April 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Love it! En naby genoeg aan die Kaap vir selfs net 'n gewone naweek.
Gary J. - 3rd April 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Mooi, stil en rustige dorpie.
Louis E. - 3rd April 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ons het ons eie wyntoer deur die omgewing gehou, oral wyn geproe en aangekoop by die wynkelders, heerlike Chardonnay en Sauvignon Blanc ontdek, ons het oral vriendelike diens en gasvrye mense ervaar, Robertson het pragtige, groen tuine by hul toeriste-bestemmings, en oral is 'n heerlike ontspanne en gesellige atmosfeer!
Gerhard L. - 3rd April 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige kusdorpie om te gaan rus en herlaai!
Eleanor P. - 3rd April 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Rustige, veilige dorpie.
Colleen D. - 3rd April 2018
staying in Bot River, Western Cape
There is nothing to do in Bot River. Its a small town just to live in however Hermanus is not far from there and neither is Caledon.
Siphamandla S. - 3rd April 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Nice and quiet place.
Lizanda R. - 3rd April 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Pragtige toeriste plekkie.
Vicky S. - 3rd April 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Vir seker waarde vir jou geld.
Michael O. - 3rd April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beste area. Kan nie wag om oor 'n paar jaar af see toe te trek nie.
Marius B. - 3rd April 2018
staying in Newlands, Western Cape
Dis redelik sentraal geleë.
Randell H. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Dis die ideale plek as jy wil ontspan. Skoene uitskop en die mooi ligging wil aanskou. See-uitsigte is asemrowend en die area is sentraal geleë. Baie veilig en baie netjies.
Sonja D. - 3rd April 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Quaint little town with lots to see.
Anne F. - 3rd April 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Was mal oor die Saterdagoggend "vibe". Van Mooiuitsicht drankwinkel se vrolikheid tot Boplaas se flair.
Mirrie V. - 3rd April 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Daar is nie 'n lekker strand vir kinders nie, maar gelukkig nie ver om te ry na 'n strand toe nie.
Johan C. - 3rd April 2018
staying in George, Western Cape
Baie mooi plek.
Hannes S. - 3rd April 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Sentraal geleë.
Janine E. - 3rd April 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Pragtige klein plekkie. Rustig.
Judith V. - 3rd April 2018
staying in West Coast, Western Cape
'n Wonderlike deel van ons mooi land om beslis te besoek.
Shammy I. - 3rd April 2018
staying in Strand, Western Cape
The roads are in a bad condtion, there is also road works on the R44. Other then that its not bad at all.
Dennis K. - 3rd April 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Goeie vakansie dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com