Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 31056 reviews.
Willem H. - 12th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch het maar net sy eie taal!
Megan M. - 12th April 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Dis tops!
Annalisa C. - 12th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek.
Elise S. - 12th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen.
Desmond P. - 12th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis een van die mooiste plekke in ons land.
Elizna Z. - 12th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand met lekker eetplekke.
Larry H. - 12th April 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plett is a great holiday place.
Johannes G. - 12th April 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Goeie bestemming.
Michele P. - 12th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtig!
Stacey N. - 11th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Gorgeous little town, away from city life with hidden gems.
Cs (nolene) D. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Was nog altyd mal oor Mosselbaai.
Lizelle F. - 11th April 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Pragtige omgewing.
Karin H. - 11th April 2018
staying in Table View, Western Cape
5 min van Blouberstrand af. Baie skoon en ons het veilig gevoel.
Greg F. - 11th April 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie.
Wilma G. - 11th April 2018
staying in Table View, Western Cape
Dis 'n mooi en skoon gebied, sal enige tyd die plek weer besoek.
Mario S. - 11th April 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Rustige kusdorp.
Charles S. - 11th April 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Die beste in 'n lang tyd.
Nicolene O. - 11th April 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dis 'n baie still plek. Daar is nie baie om te doen nie behalwe as jy 'n branderplankryer is. Maar ek dink dit sal 'n lekker plek wees as jy met 'n groep vriende gaan om jouself besig te hou. Die strande is pragtig maar dit is vuil. Baie gebreekte glas gesien in die sand, papiere, chips pakke ens. Dis 'n mooi plek, net nie vir almal nie.
Glen T. - 11th April 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
A magic little town with an easy feel and friendly people. Not far off the beaten track (N2) and a real pleasure, it's like going back in time.
Rehard S. - 11th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker en vol pret.
Nadeen D. - 11th April 2018
staying in Hoekwil, Western Cape
Baie mooi en rustige deel.
Kevin L. - 11th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
As eerste keer besoekers het ons Hermanus 'n baie rustige, vriendelike vakansieplek gevind. Daar is taamlik baie om te doen en ons het verfris teruggekeer na die "hustle & bustle" van Kaapstad.
Heleen H. - 11th April 2018
staying in McGregor, Western Cape
Hartsmense, rustig en hartlik.
Jacky J. - 11th April 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Baie oulik!
Anthea C. - 11th April 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Stunning area to break away from the city life.
Kobus U. - 11th April 2018
staying in Bay View, Western Cape
Lekker stil en rustige area. Naby alles.
Willie R. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Baie skoon. Omgewing kalm en veilig.
Denelsha H. - 11th April 2018
staying in Strand, Western Cape
Sentraal. Kaapstad, die wynroetes, Hermanus, alles is binne bereik.
Valerie B. - 11th April 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Vriendelike diens en sal definitief weer daar tuis gaan.
Senicia B. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Dit is fantasties. Niks is ver nie.
Annelize C. - 11th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Baie mooi skoon dorp, paaie is netjies en skoon.
Kobus J. - 11th April 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is al vir meer as 25 jaar my eerste keuse van vakansie en nog altyd bekostigbaar en vriendelike ervaring deur die jare.
Martie M. - 11th April 2018
staying in Knysna, Western Cape
Ons het baie rondgery en was verras oor al die klein baaitjies waar mens kon afdraai en die dorpie besigtig. Die kos was uitstaande by al die restaurante. Knysna is goed geleƫ sodat mens 'n goeie verskeidenheid kan beleef sonder om te ver hoef te ry.
Mary W. - 11th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Rustige dorpie.
Mariana V. - 11th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike skoon dorpie. Steel jou hart!
Henry S. - 11th April 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Beautiful, quiet and safe little town.
Christelle D. - 11th April 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Prentjie mooi.
Johanna P. - 11th April 2018
staying in Strand, Western Cape
I love the place, enjoyed every moment.
Rudolf V. - 11th April 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Floris bar is netjies en kan gerus besoek word.
Ghalied J. - 11th April 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Bit far, but worth the drive as location and weather was just fine.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com