Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32082 reviews.
Sonita L. - 30th May 2018
staying in George, Western Cape
Fantastiese plek. Pragtig.
Arista B. - 29th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie. Ons was aangenaam verras met hoe mooi skoon en netjies die dorp is. Hoop julle wen die dorp van die jaar kompetisie.
Kaizer V. - 29th May 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekende plek.
Nathan C. - 29th May 2018
staying in Thesen Islands, Western Cape
Very beautiful and secure Island.
John M. - 29th May 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Naby aan die minder bekende indrukwekkende fossiel park ('n moet besoek) naby Saldhana. Gerieflike winkels en koffie shops naby die huis. 'n Klipgooi van Paternoster (duur) en heelwat snuistery en ander winkeltjies.
Reinette V. - 29th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Wonderlike eetplekke, pragtige, skoon dorp met vriendelike mense, hoop ons het volgende keer meer tyd om die plek te verken.
Alex F. - 29th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ek sal enige dag soontoe trek en daar gaan bly!
Maxie O. - 29th May 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Lieflike strand en perfek vir gesinne met diere. Redelik sentraal, net 6 km van A'Lagalus en Suiderstrand.
Linda M. - 29th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Small restaurant en Four Cousins 'n besoek werd! Heerlike wyn en gasvrye mense.
N.p. L. - 29th May 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Een van RSA se juweel dorpies.
Sharon D. - 29th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
It is a very beautiful area. It is close to the beach and shopping centres. It is very clean and the view of the mountain is stunning.
Kimberley F. - 29th May 2018
staying in Noordhoek, Western Cape
Nice and secluded.
Chris S. - 29th May 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Ons besoek Franschhoek taamlik dikwels en geniet dit elke keer baie. Ons kom graag weer!
Marius V. - 29th May 2018
staying in Strand, Western Cape
Geniet dit altyd daar.
Handré V. - 29th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die dorp kan beslis doen met 'n motorwerktuigkundige. Ons motor het meganiese probleme ontwikkel en moes ons noodgedwonge aansukkel Darling toe vir 'n motorwerktuigkundige. Dit was egter 'n gedwonge seëning aangesien dit ons die geleentheid gebied het om die vriendelike mense van Darling te ontmoet. Terselfdertyd het ons sommer ook "Evita se Perron" besoek. Wat 'n voorreg was dit nie!
Suzette H. - 29th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Dit is 'n stil strandgemeenskap. Naby alles en gerieflik om uit te ry indien jy ander nabygeleë plekke wil besoek.
Rochelle S. - 29th May 2018
staying in Table View, Western Cape
Close to bus service and shopping malls. Like the area.
Paul W. - 29th May 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Area stil. Nie veel te doen nie!
Mev. Rina S. - 29th May 2018
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige stad.
Annemarie S. - 29th May 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Dis 'n lekker vissersdorpie.
Jan V. - 29th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker en rustige plek.
Cindy P. - 29th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
It's very accessible. Especially when you have small kids being bear a shop and having all your comforts in and around you is great.
Michele S. - 28th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Ontwikkeling is groot, daar is baie potensiaal vir nuwe vakansiehuise en oorde.
Mariette B. - 28th May 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Pragtige plek. Lyk soos 'n Griekse eiland met die wit huise. Baie netjiese, goed versorgde tuine.
Anlie T. - 28th May 2018
staying in Fairy Glen, Western Cape
Goeie area om te bly. Ek is jammer om te kla, maar heel onaanvaarbaar.
Sandra S. - 28th May 2018
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige, rustige stranddorpie met lieflike strand en rivier.
Saj C. - 28th May 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorpie.
Adelia C. - 28th May 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Restaurante moet asseblief op hulle webwerwe aandui indien hulle tydelik weens verbouings gesluit is. Ons wou eers gaan kyk het hoe Bien Tang's Cave lyk voordat ons daar vir ete bespreek. Aangesien parkering op 'n Saterdag langs die seefront skaars is, moes ons ver loop, net om agter te kom dat die hele area waar die restaurant veronderstel was om te wees, omgedolwe was en die restaurant uiteraard gesluit.
Karin A. - 28th May 2018
staying in De Rust, Western Cape
Ons het die naweek van die Meiringspoort Fiets wedren gekies, wat toevallig ook die naweek van die Kerk basaar was. Het dit vreeslik geniet, maar ek dink oor die algemeen is De Rust stil, en daar is nie veel vermaak nie. Mens moet verstaan dat dit 'n "wegkomkans" is wanneer jy De Rust kies as bestemming!
Rudolf S. - 28th May 2018
staying in Witsand, Western Cape
Baie skoon plek en sal vriende aanraai om te gaan besoek.
Jacques J. - 28th May 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Baie mooi en stil dorpie.
Liesl H. - 28th May 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker plek om te ontspan en van al jou stres te vergeet.
Quentin V. - 28th May 2018
staying in Witsand, Western Cape
Rustige dorpie by die see. Mense almal vriendelik en groet mens. Die omgewing is mooi skoon en die seelug doen mens goed. Voel of ek 'n week daar was al was dit net die naweek.
Jolene E. - 28th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Karuza wyne maak vroeg toe, veral oor naweke. Hou dit ingedagte as julle dit wil besoek.
Alida J. - 28th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk.
Gerda V. - 28th May 2018
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Pragtige ligging en het veilig gevoel.
Lilly W. - 28th May 2018
staying in Greyton, Western Cape
Go to Greyton! Every single chance you get!
Bev G. - 28th May 2018
staying in Cederberg, Western Cape
Cederberg is a beautiful area and well worth a visit, in our case many visits. Every time we go there is something else to see and experience.
Marco R. - 28th May 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Sal aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek.
Bernard S. - 28th May 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
All that is lacking is quality TV reception and some form of DStv bouquet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com