Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Flip J. - 24th March 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Die woonstel is nie in Somerset nie, maar die paaie word nou opgegradeer en die omgewing sal baie beter lyk as dit klaar is.
Flip J. - 24th March 2018
staying in Riviersonderend, Western Cape
Daar is nie juis 'n dorp nie, maar die omgewing met die gestroopte koring en kanola lande is baie mooi en die golwende huewels soos ons gery het is baie mooi.
Flip J. - 24th March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ek en my vrou is baie lief vir Robertson en wou graag daar gaan aftree. Pragtige dorp.
Flip J. - 24th March 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Charmaine het ook vir ons verduidelik waar om inkopies te doen en die dorp lyk mooi en skoon en die winkel is ook goed.
Annette O. - 24th March 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Ongelooflik pragtige natuur skoon.
Jan V. - 24th March 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie besienswaardighede en ideaal vir die blomme tyd.
James D. - 24th March 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Oulike plekkie. Net jammer winkeltjies maak so vroeg bedags toe.
Frederick L. - 24th March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Puik wynplase.
Andre S. - 23rd March 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lekker plek met baie nostalgie.
Francois M. - 23rd March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n mooi dorp met verskriklik baie om te doen. Daar is baie wynplase in die omgewing om te besoek.
Theresa L. - 23rd March 2018
staying in Franskraal, Western Cape
We love it there as well.
Petro W. - 23rd March 2018
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Indien jy opsoek is na rustigheid en kalmte met 'n ongelooflike strand is dit die pkek vir jou.
Verena K. - 23rd March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Kokomo Beach Bar & Restaurant - beautiful location right at the beach and really very good food, fish and meat dishes!
Willem S. - 23rd March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige Karoo dorp met baie vir die toeris om te sien.
Alta S. - 23rd March 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Baie om te sien en te doen.
Ignatius S. - 23rd March 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi dorp, sal graag terugkom.
Hermann D. - 23rd March 2018
staying in Strand, Western Cape
Verkies om van Strand af te beweeg as 'n basispunt.
Jaco V. - 23rd March 2018
staying in Paarl, Western Cape
Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat.
Bennie V. - 23rd March 2018
staying in Montagu, Western Cape
Een van die mooiste plekke wat ons besoek het.
Johan V. - 23rd March 2018
staying in Onrus, Western Cape
Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand.
Vanessa D. - 23rd March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful and charming. peaceful, clean, very friendly people, typical Karoo hospitality. safe environment. You can't help but relax and unwind.
Vinette O. - 23rd March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Interessante geskiedkundige dorpie. Baie armoede en bedelaars.
Leverne J. - 23rd March 2018
staying in Knysna, Western Cape
Ons wil Knysna toe trek.
Cheryl A. - 23rd March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die mense in Yzerfontein is so vriendelik.
Willie P. - 23rd March 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Beste vakansie bestemming vir ons.
Sheila H. - 22nd March 2018
staying in Nature's Valley, Western Cape
Lovely beach to walk and lagoon. An opt out restful place for a couple of nights.
Antoinetta B. - 22nd March 2018
staying in Franskraal, Western Cape
'n Stukkie paradys, heerlik vir ver stap of draf. Die weer was uitstekend toe ons daar was!
Alta D. - 22nd March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dink die uitbreidings is 'n baie groot verbetering. Het verskillende restaurante en winkels baie geniet.
Sonja F. - 22nd March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ideaal.
Hendrik V. - 22nd March 2018
staying in De Waterkant, Western Cape
Interessante plek, net dalk te veel mense wat rond slenter.
Francois D. - 22nd March 2018
staying in Kleinbaai, Western Cape
Lieflike klein stranddorpie met alle inkopiegeriewe net 'n klipgooi weg. Lekker sentrale ligging om die omgewing te verken.
Hantie Y. - 22nd March 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Baie lekker voorstad met baie interessante eetplekkies, ens.
Johan S. - 22nd March 2018
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige plek. Baie rustig.
Philip M. - 22nd March 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Kan die plek vir enige person aanbeveel. Sal nie spyt wees nie.
Hettie D. - 22nd March 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Binne parkering net bietjie beknop.
Fc V. - 22nd March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan 'n fantastiese vakansiedorp. Hou al vir baie jare hier vakansie.
Aldene B. - 22nd March 2018
staying in Panorama, Western Cape
Mooi en rustige omgewing.
Pieter M. - 22nd March 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Sou meer wou weet waar om te kan gaan ontbyt eet.
Kathy V. - 22nd March 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Die plek en oral was asemrowend mooi en baie te sien.
Rentia V. - 22nd March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Asemrowend!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com