Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Reitz V. - 22nd March 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Besoek dit gerus.
Ronell T. - 22nd March 2018
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan.
Sonet B. - 22nd March 2018
staying in Boston, Western Cape
Verseker van die beter keuses in vergelyking met baie ander.
Susan N. - 22nd March 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorpie en vriendelik.
Susan N. - 22nd March 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Pragtige vriendelike dorpie.
James D. - 22nd March 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Geen klagtes nie. Ongelukkig was die meeste restaurante toe op Maandae, en was die bootrit nie beskikbaar nie maar met die hulp van die gasheer het ons reggekom en 'n fantastiese tyd gehad.
Marietjie F. - 22nd March 2018
staying in Witsand, Western Cape
Dit is so rustig, jy sal nooit weer wil terugkeer na die stad se gejaag nie.
Marthie B. - 22nd March 2018
staying in Vredendal, Western Cape
Sout van die aarde.
Annelene J. - 22nd March 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar.
Betsie D. - 22nd March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflik!
Naomi M. - 22nd March 2018
staying in Kirstenhof, Western Cape
Pragtige omgewing en naby besienswaardighede.
Johannes V. - 22nd March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige strand, lekker restaurantjies, wonderlike sonsondergang.
Wilna L. - 21st March 2018
staying in Nature's Valley, Western Cape
Stukkie hemel!
Laurinda L. - 21st March 2018
staying in McGregor, Western Cape
Ongelukkig nou baie droog en natuurlik afgeleë. Nie te veel om te doen, maar baie tyd om te rus.
Lowies M. - 21st March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn self is '\n lieflike plek so baie om te doen en die mense is so vriendelik daar.
Kiki I. - 21st March 2018
staying in Goodwood, Western Cape
Ek het van lughawe af deur Goodwood gery na Nachelle toe. Was geskok oor vuil strate! Skaam my dood vir oorsese gaste wat daardeur moet ry. Dit was regtig aaklig. Orals vuilgoed. In die straat. Op die sypaadjies. Sou 'n ander roete aanbeveel.
Gerhard V. - 21st March 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Met die regte verblyf kan dit fantasties wees.
Andre D. - 21st March 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker, lekker, lekker. Wees net bewus Gaaitjie restaurant se kombuis sluit 20:00 op 'n Saterdagaand!
Louis F. - 21st March 2018
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Baie sentraal en naby alles.
Anton R. - 21st March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooi en aangename plek. Baie goed geleë met busdiens.
Emcé T. - 21st March 2018
staying in Strand, Western Cape
Pragtige strandgebied, lekker stap langs strand, pragtige uitsigte, maar bietjie van 'n veiligheidsrisiko, dronk mense voor ingang van die gebou, sekuriteit sit diep in die gebou, sien niks, doen niks.
Sinria W. - 21st March 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Wonderlike rustige dorpie met gasvrye mense.
Deon D. - 21st March 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie rustige plek.
Jp S. - 21st March 2018
staying in Mouille Point, Western Cape
Was baie lekker.
Cl S. - 21st March 2018
staying in Strand, Western Cape
Always nice to be here from my previous experience.
Rubin K. - 21st March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Is rustig, vreedsaam en veilig om rond te loop en geniet by water.
Johann L. - 21st March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Het dit geniet om Oudtshoorn te verken. Pragtige plek.
Letitia V. - 21st March 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Die beste uitsig van Tafelberg en skoon strand.
Marco M. - 20th March 2018
staying in Robertson, Western Cape
Baie rustige area.
Johan H. - 20th March 2018
staying in Gardens, Western Cape
Pragtige natuurskoon, goeie ligging, naby baie besienswaardighede en verskeidenheid eetplekke. Veilige omgewing. Verkeer nogal erg vir nou strate!
Vanessa V. - 20th March 2018
staying in Paarl, Western Cape
Uitsonderlik.
Francois M. - 20th March 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie.
Peter W. - 20th March 2018
staying in Plattekloof, Western Cape
Dit is in die middel van alles.
Peter W. - 20th March 2018
staying in The Island, Western Cape
You have everything that you need.
Catherine J. - 20th March 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Jongensfontein is ongeveer 15 km van Stilbaai af waar jy al jou nodige inkopies kan doen. Die dorpie is veilig met vriendelike inwoners. Dit het daai regte vakansie dorpie gevoel. Beslis 'n moet om jou siel te gaan herlaai.
Rolf-dieter B. - 20th March 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Baie aangename plek was al verskeie kere daar.
Roehan V. - 20th March 2018
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is een van die mooiste plekke wat ons al besoek het.
Martha P. - 20th March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n mooi dorpie met die vriendelikste mensie.
Rene T. - 20th March 2018
staying in Strand, Western Cape
Pragtige plek.
Romy V. - 20th March 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Baie om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com