Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19779 reviews.
Grezelda K. - 28th April 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Mense in Bredasdorp baie beleefd en vriendelik. Dorpie skoon en netjies.
Kerry J. - 28th April 2016
staying in Montagu, Western Cape
Quaint!
Mercedes D. - 28th April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die verkeer vanaf Bloubergstrand tot in Kaapstad is net baie erg, maak nie saak watter tyd van die dag jy ry nie, maar ek dink as jy die busse gebruik is dit dalk beter.
Ray H. - 28th April 2016
staying in West Beach, Western Cape
On the bus route, close to all amenities. Wonderful beach walks, nice night life.
Charlene V. - 28th April 2016
staying in Robertson, Western Cape
Heerlike wegbreek.
Jolande K. - 28th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Die beste restaurant is die Damhuis. Kos uit die boonste rakke teen billike pryse. Gaan maak daar 'n draai veral as jy kinders het hulle speel lekker in die speelarea.
Wilna E. - 28th April 2016
staying in Green Point, Western Cape
Heerlike restaurante en naby alles. Giovanni's is 'n moet vir vroeë koffie en 'n croissant.
Vernon F. - 28th April 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Fantastiese plek.
Amanda E. - 28th April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful dorpie met sy eie wynplase en hope olywe.
Coris M. - 27th April 2016
staying in McGregor, Western Cape
Heerlike plattelandse atmosfeer.
Anita D. - 27th April 2016
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie met 'n lieflike uitsig.
Vanraepenbusch Mathieu . - 26th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n goeie basis vir talle aktiwiteite in die omgewing.
Hester N. - 26th April 2016
staying in Ashton, Western Cape
Wonderlike natuurskoon en wynplase! Naby aan alles wat jy wil sien.
Jacques C. - 26th April 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Veilige plek, gematigde weer.
Roelf K. - 25th April 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Baie skoon dorp met Waterfront wat besoek kan word. Ons het die Olifantpark besoek en dit was baie goed aangebied deur die aanbieders.
Vanraepenbusch Mathieu . - 25th April 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Goeie beginpunt vir vele uitstappies.
Marlene D. - 25th April 2016
staying in Greyton, Western Cape
Baie spesiaal - gaan verseker terug.
Ilse B. - 24th April 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Vriendelike inwoners en lekker Karoo-lam!
Monique D. - 24th April 2016
staying in McGregor, Western Cape
Mooi, rustig, "quaint", 'n fotograaf se droom!
Patricia V. - 24th April 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n pragtige, skoon dorpie in pragtige natuurskoon!
Riaan D. - 24th April 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige natuurskoon! Langs reservaat en naby stad!
Marthie K. - 23rd April 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Pragtige, vriendelike plek.
Nadia M. - 23rd April 2016
staying in De Waterkant, Western Cape
Ideaal vir jongmense!
Lori-anne J. - 22nd April 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
We will definitely visit Prince Albert again, I hope.
Erica P. - 22nd April 2016
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie mooi plek, sal graag wil terugkeer Stellenbosch toe. Daar is so baie dinge om te doen.
Geoff T. - 22nd April 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Pretty marina.
Jeanne P. - 22nd April 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Peaceful, friendly and welcoming, easy to navigate even for a stranger.
James P. - 22nd April 2016
staying in Barrydale, Western Cape
A number of very good restaurants to enjoy as well as the peace and quiet of a quaint little town.
Mariëtte H. - 22nd April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blouberg is altyd 'n hoogtepunt tydens my besoek aan Kaapstad. Ek is gaande oor die plekkie, die mense, die restaurante en sommer alles van Blouberg!
Ilse B. - 22nd April 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Die Fossielpark is 'n absolute moet.
Ninja B. - 22nd April 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Die Wildebraam Berry Estate is 'n goeie stop om te maak! Lekker proe van likeurs en ingelegde lekkerte!
Rene M. - 22nd April 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Het my hart daar verloor!
Johan V. - 21st April 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Heerlike vakansiedorp en al die nodige winkels (Spar, apteek ens.). Pragtige staproetes en heerlike seelug. Mooi loop- en swemstrand. Lekker naby aan Kaapstad (net so 'n uur se rustige ry). Pasop vir die kameras!
Arno O. - 21st April 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Die dorp is baie mooi en daar is baie plekke om te besoek.
Maurice H. - 21st April 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay was a very nice place to stay, the only thing we did not like was the smell from the fish factory some mornings. There are lots of very good restaurants in the area, Cape Town is a short drive away.
Chrisjan B. - 21st April 2016
staying in Worcester, Western Cape
Lekker dorp!
Nerine S. - 21st April 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi Kerkstraat, pragtige omgewing.
Carlo B. - 21st April 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dis redelik ver van al die ander besigtigings, maar is ook uniek in terme van die sonsondergange.
Herman W. - 21st April 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige vallei en mooi dorp.
Diane D. - 21st April 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Felt like we were in the South of France - it is beautiful.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com