Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Nici R. - 15th March 2018
staying in George, Western Cape
George is my gunsteling plek in SA.
Gustav S. - 15th March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Wees voorbereid: geen kafees of wegneem ete plekke na ure nie, en min op Sondae. Beplan dus om voor 19:00 in die aand daar aan te kom anders gaan jy honger slaap. Neem muskietwerende goed saam . Die hele land se muskiete kom hier bymekaar wanneer die son sak.
Francis F. - 15th March 2018
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Veilige en rustige area, goed geleë naby restaurante, winkels, busvervoer en stapafstand vanaf die strand.
Jack V. - 15th March 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Wat 'n pragtige, goed bewaarde en aangename dorp, in 'n pragtige omgewing en soveel om te bied.
Nico V. - 15th March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorp is baie skoon en netjies nou en baie minder bedelaars in dorp en die pad uit is ook baie netjies. Dit is 'n baie mooi dorp en geboue/wonings baie netjies.
Brenda F. - 14th March 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Gesukkel met MTN-selfoonontvangs.
Ruben P. - 14th March 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton is nice, however close to Rugby. That is not the nicest/safest place on earth. I didn't feel safe exploring the area in the evening.
Anna-mari S. - 14th March 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Just love Wilderness!
Petro V. - 14th March 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Ons het gegaan om vis te vang, maar die vangste was baie swak.
Maynette D. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lovely town with so much character. Perfect breakaway from the city life.
Riette B. - 14th March 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is 'n oulike plekkie en ons geniet dit altyd om daar deur te ry!
Nico C. - 14th March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Te winderig en ongerieflike visvang plekke as jy 'n visserman is, dit was my eindelike rede hoekom ek daar gaan vakansie hou het met die idee om vis te gaan vang.
Marie D. - 14th March 2018
staying in Doringbaai, Western Cape
Absolutely stunning setting. Quiet little hidden gem off the beaten track with Fryer's Cove Winery in the most unusual setting. Beautiful walking/mountain biking trails along the coastline.
Bolton H. - 14th March 2018
staying in Strand, Western Cape
Absoluut fantasties.
Bianca F. - 14th March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is ons hartsplek!
Koos V. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Stad met veel bezienswaardigheden. Vooral het Nel museum is top.
Danie D. - 14th March 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Ons kom weer kuier!
Ester V. - 14th March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Die beste in die weste.
Ester V. - 14th March 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Die beste in die weste.
Eerik P. - 14th March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Perfekte plek.
Belinda K. - 13th March 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Nice and quiet place.
Daniel M. - 13th March 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Mooi skoon, rustige dorpie sonder water probleme.
Terry A. - 13th March 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
There is so much to do in that part of Cape Town. Great food, music, drives, beaches. Great location if you like a smaller town feel.
Annamie L. - 13th March 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Pragtig, pragtig, pragtig!
Gerhard J. - 13th March 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Is maar bietjie ongemaklik in die strate. Maar die ligging vir ons doeleindes was perfek.
Bonita K. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekende plek.
Monique H. - 13th March 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige plek, atmosfeer wat jy nêrens anders sal kry nie.
Hennie M. - 13th March 2018
staying in Strand, Western Cape
5 ster.
Melissa S. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantastiese vakansie dorp. Net die verkeer is 'n nagmerrie in vakansietyd.
Anton T Z. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Uitstekende plek.
Charmaine D. - 13th March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons geniet elke jaar Bloubergstrand. Dit is regtig 'n wonderlike vakansiebestemming.
Boitumelo I. - 13th March 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Awsome area, very private and there are nearby areas for a lil' shopping as well as eating options.
Wouter V. - 13th March 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Promenade in goeie toestand en as dorpie goed versorg.
Gerrie V. - 13th March 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
As jy nog nie daar was nie, maak 'n plan, die restaurante en strand is fantasties!
Jaco V. - 13th March 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein bly een van die beste!
Chris V. - 13th March 2018
staying in Sea Point, Western Cape
Daar is soveel restaurante, 'n koffiekroeg om elke draai en kuierplekke in Seepunt. Besoek gerus Mojo Market, Jarryds Espresso Bar en My Sugar in Regent Straat in Seepunt!
Esme P. - 13th March 2018
staying in Albertinia, Western Cape
Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleë is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie.
Tobie K. - 13th March 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die ideale bestemming as jy in Kaapstad wil vakansie hou. Min verkeer en naby genoeg aan alles.
Sharon A. - 13th March 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Lekker rustige area.
Attie D. - 13th March 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Baie mooi plek. Bietjie min restaurante en besienswaardighede, maar 'n aangename atmosfeer in die strate.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com