Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Hartseer om te sien hoeveel boemelaars lê rond, ons wou die kasteel besoek, onbegonne taak. Dis hartseer om te sien dat ons geskiedenis so ten gronde gaan. Ek wou my kinders die kasteel gaan wyss, maar waar parkeer mens? Orals lê mense rond, nee wat ek het so onveilig gevoel en dit sommer gelos."
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Bon Forelle Selfsorg"Baie mooi omgewing. Naby aan Ceres, maar ver genoeg."
"Robertson is 'n juweel en die Four Cousins-restaurant 'n enorme verrassing van smullekker-kos, heerlike wyn en 'n gemoedelike atmosfeer."
"We were not there very long but we enjoyed our stay and would have liked to explore more of the town."
"Pragtig, en 'n mooi kuierplek met baie geriewe, soos swem, zipline, inkopiesentrums en lieflike restsurante wat heerlike kos bedien."
"Rustige en unieke dorpie. Die natuur met sy berge en fynbos is en was vir ons asemrowend. Mense in die dorpie is ook vriendelik."
"Rustige kusdorp en ideaal vir wegbreek vanuit die gewoel van die stad."
"Paaie het min slaggate en die ligte brand snags. Baie meer om te sien as wat mens tyd voor het."