Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Amanda S. - 22nd February 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Baie goed geleë naby hoofweë en wnkelsentrums. Rustige area.
Charmaine V. - 22nd February 2016
staying in Bellville, Western Cape
My eerste keer in die Kaap en ek was so verbaas hoe skoon alles is. Die paaie is netjies en die naamborde en aanwysings was so maklik ek het nie een keer verdwaal nie.
Margaret D. - 22nd February 2016
staying in Parow, Western Cape
Die grootste voordeel van Parow is dat dit baie sentraal geleë is. Ons het veilig gevoel en die straat waar Conference B&B geleë is was stil in die nag.
Christali B. - 22nd February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lieflik veral as jy 'n goeie uitsig kan geniet.
Hannes D. - 21st February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Great.
Dan P. - 21st February 2016
staying in Heatherlands, Western Cape
Great place to visit.
Paul F. - 21st February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna is mooi, die woude self het ek besoek en dit baie mooi gevind.
Esther S. - 21st February 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n pragtige dorp.
Dries Du Toit D. - 21st February 2016
staying in De Rust, Western Cape
Uitstekend.
Marie S. - 21st February 2016
staying in Fish Hoek, Western Cape
Uitstekende vakansie bestemming.
Pierre M. - 21st February 2016
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal geleë om toegang tot Kaapstad, Bloubergstrand, die Strand, die hele Kaapse Skiereiland en die Boland te verkry.
Elmarie A. - 21st February 2016
staying in Caledon, Western Cape
Baie mooi omgewing met baie toerisme aantreklikhede.
Renchia A. - 20th February 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorpie. Skoon lug, kilometers ongerepte strande en see. Awesome!
Pauline P. - 20th February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Pragtig en soveel om te sien en doen.
Etienne G. - 20th February 2016
staying in Boland, Western Cape
Asemrowend mooi en vol vriendelike mense.
Phillip G. - 19th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Interesting buildings.
Elma P. - 19th February 2016
staying in Montagu, Western Cape
Ons is mal oor die plekkie en sal beslis weer daar 'n draai gaan maak.
Lilene S. - 19th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lieflike plek met goeie restaurante en ontspanne atmosfeer.
Cathrine L. - 19th February 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige en lieflike dorp. Ek en my man het 'n tydjie by die see spandeer en dit terdeë geniet. Het lieflike foto's geneem met die agtergrond van die see in sig.
Alida S. - 19th February 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Bly 'n pragtige plek.
Thomas V. - 19th February 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Rustige dorpie met 'n baie lekker strand om op te gaan stap.
Freddie M. - 19th February 2016
staying in Die Boord, Western Cape
Lekker sentraal in Stellenbosch.
Rose Marie Beck L. - 19th February 2016
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp may be small but this has the advantage that you find your way around easily. Good places to eat in the evenings, lively but quiet. Ebenhart's pipe maker shop was a true highlight!
Christene V. - 19th February 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Uitstekend.
Annabella C. - 18th February 2016
staying in Knysna CBD, Western Cape
Ideaal vir 'n wegbreek in stilte en varsheid.
Roeleen W. - 18th February 2016
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te sien en te doen.
Wilhelm F. - 18th February 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker sentraal! Langebaan, Saldanha en Dwarskersbos is lekker naby vir daguitstappies.
Esme J. - 18th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blue Peter was 'n belewenis!
Daniela C. - 18th February 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Klein dorpie met nie veel te doen nie.
Stephan W. - 18th February 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderful small town with everything you need for a great family weekend or holiday.
Lydia N. - 18th February 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Ons was aangenaam verras hoe Sandbaai uitgebrei het. Die dorp is netjies en sekuriteit sigbaar. 'n Aanwins is die voetpad om seelangs te stap. Sandbaai is 'n goeie vertrekpunt na omliggende strande.
Chaney W. - 18th February 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Nie baie om te sien/ervaar in gebied nie, maar baie veilig en privaat!
Hilmir J. - 18th February 2016
staying in Brackenfell, Western Cape
Veilige area.
Viljoen D. - 18th February 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Definitief 'n lekker aftree-dorpie. Die inwoners is baie vriendelik en laat mens soos een van hul voel, tuis!
Frans L. - 18th February 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker vakansie-dorpie veral as jy die mooi strandmeer kan gebruik vir roei, bootry, visvang, ens.
Mornay S. - 18th February 2016
staying in George, Western Cape
Lekker plek.
Alet O. - 18th February 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster steel jou hart en siel in een dag. Die eevoud en vriendelike mense laat jou onmiddellik tuis voel en sonder sorge. Hier gaan dit oor goeie kos, menslikheid en die son op jou gesig en seesand tussen jou tone.
Sonja V. - 18th February 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster, 'n juweel op die Weskus, sal oor en oor soontoe gaan!
Lindri S. - 18th February 2016
staying in De Rust, Western Cape
'n Moet om uit te probeer!
Nadia . - 18th February 2016
staying in Paternoster, Western Cape
'n Besonderse unieke dorpie. Baie romanties en perfek vir diegene wat hou van seekos, braai, stap en volkome ontspan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com