Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18772 reviews.
Carol L. - 11th November 2015
staying in Montagu, Western Cape
Die mense van Montagu is ongelooflik behulpsaam, vriendelik en sout-van-die-aarde.
Gerrit S. - 11th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Klein dorpie - het nie eintlik met omgewing mense gemeng nie, behalwe vir ete by Spur wat baie aangenaam was nie. Die Karoon Nasionale Park naby die dorp is 'n groot pluspunt vir die dorp - jammer hulle tariewe is bietjie buitensporig.
Cornel E. - 11th November 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Baie mooi.
Doep D. - 11th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie goed. Het die Karoo Nasionale Park baie geniet.
Meisie B. - 11th November 2015
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is 'n pragtige groot dorp. Dit was ook baie sentraal vir al die plekke wat ons besoek het. Dit is ook lekker naby die lughawe.
Nadine V. - 10th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie ligging vir oornag stop oppad na die Kaap.
Rayno B. - 10th November 2015
staying in George, Western Cape
Fantastiese dorp.
Sandy M. - 10th November 2015
staying in Uniondale, Western Cape
This is a real funky town and we were so impresssed with all the quirky people that we met. The sunset was amazing.
Johan S. - 10th November 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige berge en natuurskoon en dan ook is die trambusse 'n moet. Ons was nou al op beide die rooi en blou roete gewees en het dit baie geniet. Sal oor en oor wil teruggaan want Franschhoek is 'n pragtige dorpie met baie lekker eetplekke. Leopards Leap se kos en wyn is uitstekende waarde vir geld.
Andre D. - 10th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n lekker plek met verskeie sake-opsies.
Christa R. - 10th November 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Die restaurant kan aan die duur kant wees - maar dit is wel die moeite werd.
Johnny E. - 9th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Nietjiese en skoon dorp.
Johnny E. - 9th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Baie skoon en oulike dorpie, baie om te sien en te doen.
Elsabe L. - 9th November 2015
staying in Thornton, Western Cape
Sentraal, naby groot winkels.
Wilma S. - 9th November 2015
staying in Welgemoed, Western Cape
Baie rustige en veilige plek om te gaan rus asook besigheid te doen.
Tertius D. - 9th November 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Dorp en omgewing wat 'n uitstekende toeristebestemming is.
Shereen R. - 8th November 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Sceurfontein padstal 50 km anderkant Beaufort-Wes is 'n moet stop. Ons het ontbyt daar geëet en allerhande hangemaakte artikels besigtig asook heerlike skaapwors, vleis, pasteie en ingelegte goedjies teen baie billike (bekostigbare) pryse aangekoop. Moenie verby ry nie.
Andy B. - 7th November 2015
staying in Calypso Beach, Western Cape
We stayed in Langebaan because my son was getting married on the beach. Security was good.
Laetitia B. - 7th November 2015
staying in Mouille Point, Western Cape
Hierdie verblyf is nie vir besigheidsmense se oorbly nie.
Roelie V. - 7th November 2015
staying in Montagu, Western Cape
Basies 'n lewende museum!
Anita G. - 6th November 2015
staying in Swellendam, Western Cape
Mooi dorp, leuke ligging.
Anita G. - 6th November 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hele mooie plek om naar walvissen te kijken.
Narise J. - 6th November 2015
staying in La Provence, Western Cape
Baie mooi.
Hannes S. - 6th November 2015
staying in Bellville, Western Cape
Ek hou baie van die area.
Gary G. - 5th November 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie oulikke dorp, met als wat wat ons nodig gehad het. Ongelooflike eetplekkies en stunning uitsigte.
Aldi N. - 5th November 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Die wynlande is naby wat kan maak vir maklike uitstappies en Bloubergstrand met sy ontspanningsfasiliteite en restaurante is ook naby.
James L. - 5th November 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Enjoyed the walk in town. Felt very safe. Just could not fit everything into one weekend.
Adri L. - 5th November 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Beslis 'n plek om weer te besoek. Is sentraal geleë om ander omgewings te besoke soos bv. Saldanna, Jacobsbaai, Paternoster ens.
Andre D. - 5th November 2015
staying in Riebeek West , Western Cape
Juweel wat meer ondersoek kan word!
Lynn C. - 5th November 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Karoo Kombuis was 'n verrassende lekker ete.
Madelyn B. - 5th November 2015
staying in McGregor, Western Cape
Die dorpie is klein en rustig. Dit is perfek vir 'n naweek weg van die stad en vir rus en vrede. Ek sal waarskynlik nie vir veel langer as 'n naweek die bestemming besoek nie. Die mense is vriendelik en behulpsaam en dit was regtig 'n lieflike gemeenskap.
Tanya B. - 5th November 2015
staying in Stanford, Western Cape
Oulike restaurante en gebeurtenisse. Daar is baie om in die omgewing te verken.
Hennie P. - 5th November 2015
staying in Hersham, Western Cape
Die oulikste dorpie met baie vriendelike mense. Area en strande is skoon, daar lê nerens enige rommel rond nie. Sea Gypsey en Kaai 4 Braai is plekkies wat definitief deel van jou vakansie planne moet uitmaak! Uitstekende diens gekry en die kos was uit die boonste rakke!
Tania C. - 5th November 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Dit hang af hoekom jy in Kaapstad is. As wynplase toer deel van die plan is, is Durbanville baie goed geleë. Ook lekker naby aan die hoofweg vir Kaapstad self.
John H. - 5th November 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Die diens is uitstekend en die personeel baie goed.
Peter K. - 5th November 2015
staying in Velddrif, Western Cape
Had an awesome meal at the harbour hotel resturant, very affordable and tasty.
Johannes A. - 5th November 2015
staying in Vredenburg, Western Cape
Lekker plek!
Jeanine D. - 5th November 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker rustige plek om weg te breek van die besige stad.
Japie S. - 5th November 2015
staying in Bot River, Western Cape
Baie oulike klein dorpie met baie lekker wynplase in die omgewing!
Francois H. - 5th November 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige ou historiese dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com