Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19733 reviews.
Eugene H. - 3rd March 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beslis een van top drie vakansiebestemmings in die Wes-Kaap.
Dries Du Toit D. - 3rd March 2016
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë aan alles.
Karen T. - 3rd March 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige dorp, perfek vir 'n naweek weg of 'n vakansie!
Youle Q. - 3rd March 2016
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Baie stunning, net wat ons nodig het.
Renee G. - 3rd March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi strand en 'n rustige omgewing.
Maureen W. - 3rd March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die strand is pragtig en as mens bereid is om meer na Dolphin Beach, Sunset Beach se kant te stap, het jy pragtige oop strande met min mense en beweging.
David J. - 3rd March 2016
staying in Vredenburg, Western Cape
Die dorp is skoon en netjies.
Inge G. - 3rd March 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Beste plek om vakansie of 'n naweek weg te geniet. Ons het hierdie naweek net besef in die Weskus kan almal kos maak, oral waar ons was is die kos ongelooflik smaaklik en tog ook bekostigbaar. Ek het 'n volle 2 kg opgetel na 1 naweek. :)
Liza K. - 3rd March 2016
staying in Hout Bay, Western Cape
Die Rooibus in die Kaap was 'n onvergeetlike ervaring - en die interessante kommentaar was nogal in Afrikaas!
Anita V. - 3rd March 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kan dit aanbeveel.
Roy H. - 3rd March 2016
staying in Bredasdorp, Western Cape
Very clean and friendly town, would like to live there!
Barbara S. - 3rd March 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wat kan mens sê. My tweede keer op Yzerfontein en ek's mal oor dit.
Jonathan W. - 3rd March 2016
staying in Thesen Islands, Western Cape
Great in the off season.
Hannetjie R. - 2nd March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie met baie historiese en gerestoureerde geboutjies. Het as 'n klein seuntjie laas erwe so groot soos plotte gesien met 'n dam, leivore en 'n eie groente- en vrugtetuin.
Desiree M. - 2nd March 2016
staying in Hermanus, Western Cape
On the whole, Hermanus is very over-priced and I'm referring to the town Hermanus.
Carin H. - 2nd March 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek wine route offers many diverse wineries to discover; from Solms Delta (my favourite), Boschendal to gastronomic experiences galore! The beauty of nature combined with the friendly and helpful people made the visit a memorable experience.
Germa B. - 2nd March 2016
staying in Mouille Point, Western Cape
Stap op die promenade is 'n moet, almal is aktief en feestelik, die plek is kunstig mooigemaak, en regtig aangenaam om te verken.
Annatjie B. - 1st March 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mal oor die klein dorpies in die Wes-Kaap. Altyd 'n belewenis om daar te oornag.
Annatjie B. - 1st March 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Nie baie rondbeweeg nie, maar personeel by die Caltex garage asook by Spur baie vriendelik en behulpsaam.
Jan M. - 1st March 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi strand vir watersport met verskillende eetplekke.
Ronny &maggy J. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Levendig stadje genoeg om te gaan bezichtigen.
Danie O. - 1st March 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie, die mense baie vriendelik. Laat mens tuis voel.
Sandra H. - 1st March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Strand baie netjies.
Ron L. - 1st March 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Vyf sterre vir Bloubergstrand, nee sommer 10.
Andre O. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n wonderlike plekkie en die mense is die vriendlikheid van self. Die mense het ons so deel van die gemeenskap laat voel.
Willem R. - 29th February 2016
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker wynplase in die omgewing om te besoek.
Denise E. - 29th February 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Hou van die dorpie. Dit gaan binnekort ons aftree dorpie word.
Cheryl S. - 29th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Lovely town, very clean and neat. Lovely people.
Cheryl S. - 29th February 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Beautiful area and very clean and safe for running, riding and walking.
Cheryl S. - 29th February 2016
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful town, very clean and the people very friendly. Worth a visit.
Wilna B. - 29th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lieflik!
Derick En Elize H. - 28th February 2016
staying in Bellville, Western Cape
Vir ons doel was Bellville uitstekend.
Karien J. - 28th February 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis 'n pragtige skoon en vriendelike dorp. Dis net ver van alles af.
Ursula R. - 28th February 2016
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Vriendelik, mense groet jou, skoon en baie rustig. Baie lief geword vir Bloubergstrand. Mense moet ook verseker by Ons Huisie gaan eet want glo my jy sal altyd teruggaan om daar te eet. Bloubergstrand is tops.
Fred Timmer N. - 28th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Leuke plek aan het strand met goede restaurants op loopafstand!
Marthinus T. - 28th February 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Vrek lekker roomys beskikbaar.
Ingmar Van Der Mark T. - 27th February 2016
staying in Upper Old Place, Western Cape
Leuke bestemming, gezellig centrum.
Teresa L. - 27th February 2016
staying in Calypso Beach, Western Cape
Dit voel of jy op jou eie private strand is, heerlik.
David L. - 26th February 2016
staying in Rondebosch, Western Cape
Great location for Newlands.
Andre V. - 26th February 2016
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie rustig en heelwat om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com