Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ina B. - 17th February 2020
staying in Britannica Heights, Western Cape
Baie baie nice omgewing.
Selene D. - 17th February 2020
staying in Paternoster, Western Cape
A little slice of heaven.
Estelle V. - 17th February 2020
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plek, maar mense met honde tel nie die "landmyne" op nie. Ook waar die perde loop is oral mis. Dit is teleurstellend.
Adriaan J. - 17th February 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Lekker vakansie-gees met heerlike eetplekke vir vele palette.
Chené D. - 17th February 2020
staying in Knysna, Western Cape
Beautiful scenery and Knysna is just a great place.
Anchen V. - 17th February 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Wil so gou moontlik teruggaan vir lekker vis, dis heerlik daar veral vir klein kinders. Daar is nie strome by die hawe se strand nie. Love dit!!
Jackie T. - 17th February 2020
staying in Rome Glen, Western Cape
Nee dis lekker rustig.
Denzil S. - 17th February 2020
staying in Parow, Western Cape
Goed geleë vir besoeke aan Kaapstad.
Francois D. - 17th February 2020
staying in Tokai, Western Cape
Baie gerieflik geleë ten opsigte van die VSA Ambassade.
Karin K. - 17th February 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is 'n pragtige dorp met vriendelike en hulpvaardige mense.
Joanne M. - 17th February 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Perfek net soos dit is.
Lise O. - 17th February 2020
staying in Greyton, Western Cape
Prentjiemooi dorpie met baie om te doen. Heerlike restaurant om van te kies en keur. Die markie is ook 'n moet. Staproete teen die berg op vir die avontuurlustiges. Greyton is beslis 'n great dorpie!
Frans D. - 17th February 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Ons het verder as Rawsonville rondgery en was baie verras en beïndruk met die landbou (druiwe ens.) en plase in die omgewing. Om nie te vergeet van die wonderlike natuur van die magtige berge in hierdie omgewing nie.
Nazneen L. - 17th February 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Lovely, safe, with so many shops at hand.
Hester B. - 17th February 2020
staying in Paternoster, Western Cape
'n Pragtige plekkie en sal enige tyd weer gaan.
Leon C. - 17th February 2020
staying in Mykonos, Western Cape
Dit kan nogal beknop raak as daar te veel besoekers is.
Venetia S. - 17th February 2020
staying in Arniston, Western Cape
Just beautiful.
Willy L. - 17th February 2020
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Ver van alles af. Strand ver van parkeerplek af.
Nico. V. - 17th February 2020
staying in Plattekloof, Western Cape
Baie sentrale plek veral as jy moet by Pannorama Hospitaal moet wees.
Annemarie C. - 17th February 2020
staying in Caledon, Western Cape
Lovely little town!
Liesl M. - 17th February 2020
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp!
Carien T. - 17th February 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Sal definitief daar wil gaan aftree.
Rudiger W. - 17th February 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi en skoon en almal is altyd welkom en almal wil net help.
Neil O. - 17th February 2020
staying in Glentana, Western Cape
Baie mooi plekkie. Gaan beslis weer gaan.
Mornay R. - 17th February 2020
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Klein plekkie wat net uit huisies bestaan, een of twee eetplekkies, beslis 'n diamant aan die Weskus as jy wil rustigheid wil hê.
Arthur M. - 17th February 2020
staying in Bredasdorp, Western Cape
Vriendelike mense en baie om te sien en te doen.
Cathleen H. - 17th February 2020
staying in Agulhas, Western Cape
Asemrowend mooi daar! Die suidste punt van Afrika was boeiend, en ons was baie verras met die baie toeriste daar! Kan hierdie bestemming regtig aanbeveel!
Charl C. - 17th February 2020
staying in Malmesbury, Western Cape
Malmesbury, is 'n baie mooi en skoon dorp, sou graag nog 'n dag langer wou bly om bietjie meer rond te loer.
Leoné J. - 17th February 2020
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset West is a place where everything is close by. It is a bit of a drive, but the beach is not too far either. So, it was nice not having to travel far and wide for food.
Simone J. - 17th February 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Vir mense wat uit die stad 'n wonderlike, rustige wegbreek soek, is Clanwilliam die plek. Al die belangrikste winkels is daar en die oulikste, plaaslike besighede is daar om te ondersteun.
Annelene O. - 17th February 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Bedrywige dorpie met vriendelike mense. Uitsigte van stappies is asemrowend. Kom altyd terug vir die seekos.
L L. - 17th February 2020
staying in Montagu, Western Cape
Baie gasvrye dorp.
Tinus V. - 17th February 2020
staying in Ruigtevlei, Western Cape
Pragtige area. Verdien meer publisiteit. Baie om te doen.
Fanie B. - 17th February 2020
staying in Greyton, Western Cape
'n Moet op jou bucket list.
Juané T. - 17th February 2020
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Baie mooi.
Rodger D. - 17th February 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Beslis 'n klein toeriste-mekka op sy eie! Dit is 'n Suid Afrikaanse juweel!
Michelle V. - 17th February 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ek moet noem dat die bakery vir seker 'n aanwins vir die dorpie is. 'n Mens kan gaan relax in die koffiewinkel en jou hond is ook welkom. Dan gaan jy huis toe met n varsgebakte ciabatta - vars uit die oond. Fantasties!
Henk N. - 17th February 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek.
Marisca S. - 17th February 2020
staying in Scarborough, Western Cape
Dit is die plek wat ek oor en oor na sal kom vir stilte en 'n pragtige strand.
Deon N. - 17th February 2020
staying in Hermon, Western Cape
Hermon is naby die Du Vlei plaas, maar is nie werklik 'n toeriste bestemming nie. Riebeek-Kasteel (7 km van DuVlei af) en die plattelandse omgewing is die besienswaardighede en is hoekom mense uit die stad daarheen gaan oor naweke.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com