Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Barry L. - 13th February 2018
staying in Paradise, Western Cape
Baie om te sien en te doen!
Barry L. - 13th February 2018
staying in De Rust, Western Cape
'n Interessante plekkie. Klein en baie warm! Probeer Herrie's braai restaurant en takeaways vir goeie kos teen billike pryse.
Bheki N. - 13th February 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Great for a peacefully stay and close to tourist destinations and easy access to transportation.
Herman L. - 13th February 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Heerlike bestemming!
Adrian K. - 13th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is, wat nog hulle hoed afhaal en respek het, baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is.
Adrian K. - 13th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is wat nog hulle hoede afhaal en respek het. Baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is.
Elsie B. - 13th February 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Vriendelike mense. Mooi omgewing.
Beulah H. - 13th February 2018
staying in Paarl, Western Cape
Excellent place - Paarl.
Thomas M. - 13th February 2018
staying in Fisherhaven, Western Cape
Fisherhaven is tops.
Ria N. - 13th February 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Bly maar 'n skilderagtige omgewing.
Ashleigh M. - 13th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantastiese plek!
Ashleigh M. - 13th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantastiese plek!
Geraldine B. - 13th February 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi plek met vriendelike mense en skoon strande. Een baie opvallende ding, was die verkeer. Mense het nog respek vir ander padverbruikers, respek vir verkeersbeamptes/wetstoepassers. Ek gaan terugkeer vir 'n kuier Mosselbaai toe, maar baie beslis vir 'n langer periode.
Evelyne B. - 13th February 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekker doenighede.
Deon B. - 13th February 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Wat ek opgelet het dat daar baie mense in Sedgefield diere-vriendelik is.vKan met 'n geruste gevoel in die strate loop. Voel veilig vir my.
Piet V. - 13th February 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam.
Diana W. - 13th February 2018
staying in Arniston, Western Cape
Vir my persoonlik die mooiste dorpie. Rustigheid van dorpie en uitsig by see sal my altyd bybly.
Sonja G. - 13th February 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Nie 'n plek nie vir "shopping" nie, maar vir natuurliefhebbers, fotograwe en "sporty people". Min plekke om uit te gaan vir etes. Victoriabaai het 'n wonderlike strand wat nie almal weet nie.
Danie G. - 13th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie besig.
Abigail E. - 13th February 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is die lekkerste dorp aan die Weskus om bietjie weg te kom van al die lawaai in die stad. Salig en pragtig. Die mense in Yzerfontein is ongelooflik vriendelik en bedagsaam en daar is 'n paar eetplekkies met die lekkerste kos. Wat jou vakansie na Yzerfontein ook lekker maak, is dat as jy wil rond toer is die ander mooi dorpies aan die Weskus net 'n entjie weg, jy kan Paternoster toe vir die dag, Jacobsbaai, Darling om net 'n paar te noem. Dis die see- en bos-ervaring saam, wat meer wil mens dan nou hê!
Agatha F. - 13th February 2018
staying in Paarl, Western Cape
Loved the atmosphere and hospitality spirit of the people and places in Paarl.
Laetitia S. - 13th February 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Lovely area to do holiday.
Andre W. - 13th February 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Griekse eiland op ons voorstoep.
Kaylee V. - 13th February 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Awesome!
Thys D. - 13th February 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Skoon en netjiese dorp. Ek het waardering vir die munispaliteit en die mense van Jongensfontein wat moeite doen om hulle dorp netjies en skoon te hou. Die dorp lyk ook nie 'moeg' nie.
Carol R. - 13th February 2018
staying in Greyton, Western Cape
Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river.
Carol R. - 13th February 2018
staying in Greyton, Western Cape
Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river.
Eldavinn D. - 12th February 2018
staying in Robertson, Western Cape
The fruits are deliciously affordable at the local Spar!
Deon N. - 12th February 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Blouwaterbaai is 'n rustige residensiële area. Daar is min/geen kafees of restaurante, met die uitsondering van Blue Bay Lodge waar ek smaaklik geëet het, met 'n pragtige uitsig oor die Saldanhabaai.
Jonette O. - 12th February 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Veilig, goeie buurt. Nie so naby die see nie, maar naby genoeg.
Deon V. - 12th February 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie lekker.
Jenefer M. - 12th February 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Dit bly pragtig en so rustig.
Martiena K. - 12th February 2018
staying in Malgas, Western Cape
Vir visvangdoeleindes. Dis nie 'n varswatervisvang area, wees meer ingerig vir see-visvang. Vat regte aas en gereedskap saam.
Carmen O. - 12th February 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie lekker plekkie vir reisigers.
Nabuweya C. - 12th February 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is such a nice and peaceful place. It's not the first time I have been on vacation in Struisbaai and it certainly won't be the last.
Amelia L. - 12th February 2018
staying in Robertson, Western Cape
Buitewyke van Robertson en wynplase pragtig. Sal dit weer besoek. Robertson self - ek glo nie.
Raynita R. - 12th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie vakansieplek!
Marietjie H. - 12th February 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Toekomstige aftree-dorp.
Marisca R. - 12th February 2018
staying in Bay View, Western Cape
Rustige kalm omgewing naby restaurante en inkopiesentrums, loopafstand van strand.
Erica V. - 12th February 2018
staying in Riviersonderend, Western Cape
Dorp het alles wat mens nodig het en is netjies skoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com