Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Quentin L. - 8th February 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Die plek om te besoek. Voel soos 'n ander land.
Theuns V. - 8th February 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen. Beplan jou dag, baie toeriste-aantreklikhede. Maak seker jy besoek die waterval by Rust en Vrede.
Dawie B. - 8th February 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Die lekkerste plek vir rus/ontspan/vakansie. Geen onnodige ryery nie. Als wat jy nodig het is gerieflik naby. Ons is verlief op Hartenbos en De Branders.
Dawid F. - 8th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is altyd 'n wonderlike ervaring.
Vaughan K. - 8th February 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Rustig.
Rita P. - 8th February 2018
staying in Sea Point, Western Cape
Absoluut pragtig.
Adrie S. - 8th February 2018
staying in Strand, Western Cape
Fantastiese plek.
Monya W. - 8th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strande en uitsigte!
Nadine N. - 8th February 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Lekker dorp, maar besige verkeer.
Thys W. - 8th February 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fantastiese dorp - skoon, netjies en alles werk!
Noble T. - 8th February 2018
staying in Prince Albert Road, Western Cape
It was lovely! Would recommend!
Nicolaas G. - 7th February 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Baie sentraal geleë. Hier is jy omtrent 30 minute van enige plek af.
Gerhard B. - 7th February 2018
staying in Strand, Western Cape
Net lekker!
Lionel J. - 7th February 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan stel nooit teleur met 'n vakansie nie. Ons sal beslis weer terugkom.
Rennie M. - 7th February 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorpie.
Lourens S. - 7th February 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
We simply love Yzerfontein.
Veronica K. - 7th February 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Dit is ons hart se punt. Ons het ten minste twee keer 'n jaar 'n wegbreek hier om ons vrede op die strand te vind.
Tilla V. - 7th February 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie verlief op die plekkie.
Meg C. - 7th February 2018
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
A beautiful part of the Western Cape!
Marco C. - 7th February 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Dit is prentjiemooi en definitief nodig om meer te besoek en ontdek!
Francois D. - 7th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
O, die lekker skaapvleis!
Ruwayda J. - 7th February 2018
staying in Table View, Western Cape
Die wind is nie baie vriendelik nie en dit laat jou nie regtig toe om 'n dag op die strand te spandeer nie. Die area is baie mooi en netjies en die winkelsentrums is naby.
Abigail G. - 6th February 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Meer as wat ons verwag het. Was regtig 'n plesier en lekker.
Hilda Johansen J. - 6th February 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie te sien en te doen.
Keshia E. - 6th February 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Will definitely come back, keep me posted.
Ingrid M. - 6th February 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Pragtige en skoon dorp.
Jeanne K. - 6th February 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Ek is mal oor Stilbaai. Tot die mate dat ek nou uiteindelik daar in grond belê het. Ek hoop om binnekort van die pragtige plek 'n inwoner te wees.
Anna-marie E. - 6th February 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Het 'n beter restaurant op die strand verwag.
Skollie S. - 6th February 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Wonderlike platloop-strand met al die nodige winkels en meer. Heerlik sentraal geleë.
Andrew W. - 6th February 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie.
Truda D. - 6th February 2018
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Rustig, mooi, en naby baie toeristebestemmings.
Marvin S. - 6th February 2018
staying in Gouritzmond, Western Cape
Nice place to stay if you are a fisherman. It's safe and all your gear is safe as well. Lots of fishing information from the locals.
Ernst D. - 6th February 2018
staying in Hermanus, Western Cape
‘n Lekker plek om vakansie te hou!
Petra C. - 6th February 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Awesome vakansieplek. Hermanus sien my gou weer.
Bronwyn P. - 6th February 2018
staying in Parklands, Western Cape
Dit is loopafstand van die winkels af en dit is baie maklik om by die see uit te kom vir vermaak.
Alicia E. - 6th February 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful plek.
Hazel G. - 6th February 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Rustige en stil omgewing.
William B. - 6th February 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Great plek.
Igy M. - 6th February 2018
staying in Bellville, Western Cape
Great place.
Mkhuseli L. - 6th February 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Was quiet, and not too many attractions.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com