Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Liezl D. - 17th February 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Awesome plek, as ek nou 'n werk kry daar en kan trek is ek dadelik.
Rashieqo D. - 17th February 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustig.
Johann C. - 17th February 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Geniet dit altyd daar.
Jaco K. - 17th February 2020
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Baie veilig gevoel.
Robert C. - 17th February 2020
staying in Avondale, Western Cape
Baie sentraal en kom voor as veilig. Ek en die kinders het in die park gespeel tot na donker.
Cecilie B. - 17th February 2020
staying in Stanford, Western Cape
We love Stanford. It's a friendly and down to earth village with something to do for everyone. Panthera Africa is one of our favourite places, excellent ambassadors for sustainable tourism and protection of wild life. Those wild cats has a heartbreaking story to tell us. Other places we like to visit, is the cheese farm for a great picnic, the beer tasting place and the local bakery.
Nelia S. - 17th February 2020
staying in Table View, Western Cape
Ek wil net hier bly!
Glenton T. - 17th February 2020
staying in Herold's Bay, Western Cape
Great experience.
Elmarie H. - 17th February 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Wonderlike vakansiebestemming!
Danie C. - 17th February 2020
staying in Strand, Western Cape
Lekker strand-area vir kinders.
Marsha B. - 17th February 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Nie lekker strand naby nie, maar dis rustig en het 'n mooi uitsig.
Trisha M. - 17th February 2020
staying in Saldanha, Western Cape
Love it!
Michael K. - 17th February 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker gebly en die area lekker verken.
Elly J. - 17th February 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Dis 'n skoon dorp en nie ver van die see nie.
Maureen R. - 17th February 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Pragtige vissersdorpie. Heerlik om net te gaan stap waar mens wil wees sonder om heeltyd rond te ry. Ongelukkig nie veel om te doen indien daar kinders saam sou wees nie. Sterk aan te beveel vir paartjies sonder kinders.
Ruby S. - 17th February 2020
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi. Ek dink julle moet op julle web sê dat Paarl tussen sekere maande die warmste plek in die land is! Dan sou ek gekyk het dat ek 'n plek het met lugreëling. Dit was 38ºC 20:30 in die aand!
Ignatius D. - 17th February 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Klein dorpie, maar daar is baie om te sien in die nabye omgewing.
Ignatius D. - 17th February 2020
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp en 'n besoek aan Van Loveren kelders is 'n absolute moet.
Aaltje G. - 17th February 2020
staying in Robertson, Western Cape
Ongelooflik mooi, die kanna's langs die paaie! Was ietwat bekommerd oor veiligheid omrede gelees van skietery op motoriste. Bly als het toe veilig afgeloop.
Gloudina B. - 17th February 2020
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mooiste strande en vriendelike mense!
Pierre D. - 17th February 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige geboue en dorpie in goeie toestand. Interessante winkeltjies en genoegsame eet- en drinkplekkies.
Roma B. - 16th February 2020
staying in Kleinmond, Western Cape
Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig.
Herbie M. - 16th February 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
Great dorpie, netjies en baie rustig met aangename swempoele.
Leon En Dorothy L. - 16th February 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Kos-mekka met 59 restaurante. Tussen berge en 'n juweel van vrede met genoeg wyn vir die hele wêreld.
Johan V. - 16th February 2020
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie lekker plek.
Fhadwa A. - 16th February 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein has a relaxing atmosphere and is a beautiful little town. It's situated next to a reserve so you can expect all sorts of animals to cross the road so no speeding and careful driving. While rinsing her glass at the kitchen sink my daughter spotted an ostrich strolling by ever so casually. Now that's not something you experience every day. Just a pity we didn't get our cameras out fast enough to get it on video but we were enjoying the moment too much.
Sindie G. - 16th February 2020
staying in Bothastrand, Western Cape
Baie bloublasies. Met kinders moet mens heeltyd keer.
Flip N. - 16th February 2020
staying in Claremont, Western Cape
Claremont is goed geleë, met restaurante en parke en met baie toeriste-aantreklikhede binne 'n kilometer of twee. Dit lê aan die oostekant van Tafelberg en naby die berg. Daar is baie geskiedkundige plekke teen die hange, soos Groot Constantia, en interessante plekke soos Kirstenbosch. Tafelberg se staproetes is van die beste. Dit is 'n klipgooi van die Nuweland sportstadion af. Die Kenilworth Resiesbaan, die tuiste van die J&B Met, is 'n kilometer of so weg, met sy fynbosreservaat. Claremont is omtrent ewe ver van die middestad, Houtbaai, en die Valsbaai-kus se strande en hawens. In Claremont se ou, nou strate kom jy gou agter dat die inwoners die vriendelikste en hoflikste is.
Greg D. - 16th February 2020
staying in Knysna, Western Cape
Will be back.
Greg D. - 16th February 2020
staying in Wilderness, Western Cape
A beautiful part of the Western Cape, a must see and experience.
Jeanette C. - 16th February 2020
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lekker in middel van Hartenbos en Mosselbaai.
Marlene V. - 16th February 2020
staying in De Rust, Western Cape
Mooi skoon en net awesome.
Pieter V. - 16th February 2020
staying in Golden Mile, Western Cape
Een van die mooiste strande aan die Weskus.
Priscilla B. - 16th February 2020
staying in Stellenbosch, Western Cape
Een van ons plekkies om te oorweeg, sou ons besluit om na baie jare weer terug te kom Kaap toe - hartsbegeerte!
Mickey S. - 16th February 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflikste gholfbane!
Karien C. - 16th February 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp en omgewing met baie om te ontdek.
Marelize F. - 16th February 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Lekker rustige omgewing!
Isabel V. - 16th February 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is 'n baie lekker area en baie skoon.
Ilze K. - 16th February 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Steeds een van die mooiste plekke in ons land!
Petro D. - 15th February 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike dorp met al die nodige winkels. Absoluut 'n moet vir mense met kinders. Soveel vermaak en aktiwiteite om hulle besig te hou. Lieflike branders om in te baljaar.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com