Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Louis . - 15th January 2018
staying in Knysna, Western Cape
Ons is absoluut mal oor Knysna en die Tuinroete!
Willem O. - 15th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie om te sien en doen.
George M. - 15th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Sal Hermanus vir enige persoon aanbeveel wat rustig wil verkeer.
Hanelie V. - 15th January 2018
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Aangenaam.
Ilse V. - 15th January 2018
staying in Thesen Islands, Western Cape
Indien 'n mens daar vakansie hou moet mens ‘n boot tot jou beskikking hê.
Priscilla S. - 15th January 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie lekker, stil en rustig.
Francois D. - 15th January 2018
staying in Fernridge, Western Cape
Dit is 'n stil woonbuurt in George en naby genoeg aan al die besienswaardighede in George en die omgewing, maar sonder die geraas van die verkeer en bedrywighede van die stad.
Hannes En Louise T. - 15th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike plek waar jy net kan afskakel en ontspan. Beeldskone strande en 'n besoek aan Tietiesbaai is die moeite werd.
Henk S. - 15th January 2018
staying in The Crags, Western Cape
Pragtige besienswaardighede.
Neville R. - 15th January 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Strand miskien nie heeltemal geskik vir swem nie, maar andersins is dit 'n baie aangename plek om vir 'n paar dae oor te bly. Die omgewing is netjies en voel baie veilig.
Elaine J. - 15th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n droom toeristebestemming.
Marco C. - 15th January 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Die uitsig kon beter gewees het as 'n mens die see kon sien. Dit is meer vir mense wat hou van die natuur en rustigheid, maar sal dit nie aanbeveel vir 'n gesin nie.
Cindy M. - 15th January 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Stunning holiday location.
Hannelie L. - 15th January 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein was nog altyd een van my gunstelingvakansieplekke.
Mariska D. - 15th January 2018
staying in Montagu, Western Cape
Ons is mal oor Montagu! Dis een van ons gunsteling plekke!
Tracey-lee A. - 15th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Bientang Cave is a beautiful restaurant and the food is divine. The sea water splashes towards you against the rocks as you sit with an amazing view enjoying your meal. Grotto Beach is a quiet beach and perfect for families. The water is clear from rocks and just beautiful on a sunny day. There are also life guards constantly patrolling the area and advising the people where it is safest to swim.
Isabel B. - 15th January 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai en die omgewing is pragtig. Dit bied unieke restaurante, en wynproe by Constantia is net 'n klipgooi weg.
Elize V. - 15th January 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Perfek.
Adele V. - 15th January 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area.
Marna D. - 15th January 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Great place to be!
Adele V. - 15th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
We loved the beach area, but as everyone knows it, is very windy on the Bloubergstrand side of the Table Mountain. Perfect for kite surfing and you will find no better view of Table Mountain.
Marie P. - 15th January 2018
staying in Glentana, Western Cape
Vriendelike plek.
Inamari S. - 15th January 2018
staying in Porterville, Western Cape
The town itself is really not worth mentioning but just outside of Porterville are beautiful waterfalls on a farm.
Isabel B. - 15th January 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand.
Adele V. - 15th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is a lovely place to visit. It is about 22 km from the wonder of the Cango Caves, a place that I will recommend you visit. It is also close to a crocodile farm that surprisingly also has many beautiful birds. I will also recommend you visit the Smits Store for all your gifts. The coffee shop is also great.
Jennifer S. - 15th January 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Fantasties.
Inamari S. - 15th January 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is special with an abundance of bird life and waterways. Maybe a bit too hot in January with lots of wind.
Angelic B. - 15th January 2018
staying in Montagu, Western Cape
Miskien moet hulle kyk om in 'n mediese hospitaal te investeer, alhoewel die staatshospitaal nie te sleg was nie.
Adele V. - 15th January 2018
staying in George, Western Cape
There are various vineyards situated close to George. It is also very close to the Redberry Farm. The Redberry Farm has lots of activities for both adults and kids, like picking your own strawberries. I highly recommend it for a view hours of fun.
Maralize J. - 15th January 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Beste vakansieplek in die wêreld!
Tersius V. - 15th January 2018
staying in Pearly Beach, Western Cape
Baie mooi, klein en stil plekkie.
Jackie R. - 15th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n wonderlike pitstop met alle basiese goed wat jy as reisiger op die pad nodig het.
Anneline B. - 15th January 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Puik.
Antoinette B. - 15th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Was die regte tyd vir 'n besoek. Dit was minder besig, want die Kerstyd en oor Nuwejaar is net te besig (vorige jaar se ondervinding)!
Glenda D. - 15th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker halfwegstasie vanaf Gauteng.
Linda N. - 15th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is een van my gunstelingbestemmings in die Kaap, met 'n pragtige strand wat oor Tafelberg en Robbeneiland uitkyk.
Monique L. - 15th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie mooi dorpie en 'n moet-sien.
Tougheed T. - 15th January 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
A wonderful place to relax and unwind.
Fransa M. - 15th January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Vriendelike mense en 'n lekker swemstrand.
Anton H. - 15th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com