Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ockert H. - 10th January 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekker plek, fantastiese weer, naby alles, maar Mosselbaai raak te klein vir die feestyd.
Corne W. - 10th January 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Keep up the good work!
Althea V. - 10th January 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
10 uit 10 vir SPAR!
Jan S. - 10th January 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Stellenbosch is 'n ou familie-gunsteling weens die heerlike atmosfeer in die dorp, vriendelike mense van kelners tot kunsgalerye, heerlike eetplekke en pragtige geboue en natuurskoon. In die onmiddellike omgewing is daar net so baie om te sien en doen, mens kan weke daar deurbring met vakansie.
Kate G. - 10th January 2018
staying in Greyton, Western Cape
Our favourite town to visit. It has an old-world feel that just cannot be beaten.
Najeeba K. - 10th January 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek. Alles toeriste sal welkom voel.
Annelize M. - 10th January 2018
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken.
Natasha B. - 10th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is a very nice little town and people are friendly and helpful.
Sonja S. - 10th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooi uitsig en lekker lang, oop strand.
Tebogo S. - 10th January 2018
staying in Bellville, Western Cape
Not bad at all. There is a shopping mall and restaurants around the area.
Christo S. - 10th January 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Lekker swemstrand veral met kleiner kinders.
Chris H. - 10th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Behalwe dat daar dalk spoedbeheer deur die dorp moet wees, leen sy naam hom tot rustigheid.
Barbara S. - 10th January 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park.
Elna V. - 10th January 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Die uitsigte is asemrowend. Baie om te doen en naby verskeie gewilde plekke.
Wilna C. - 10th January 2018
staying in George, Western Cape
Beplan om in die volgende jaar of twee na George te verhuis.
Johmare B. - 10th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Alles wat 'n mens nodig het kan jy daar kry.
Nic G. - 10th January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die wind word hier gebore.
Johan N. - 10th January 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Van die beste restourante in die wêreld. Ons het vir die week by die universiteit se gimnasium aangesluit vir R200 en heerlik geoefen.
Yolanda C. - 10th January 2018
staying in George, Western Cape
Goud Paradys - skoon en vriendelike plek met baie potensiaal.
Morne J. - 10th January 2018
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Baie netjies, baie vriendelike personeel!
Elmarie S. - 10th January 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier sal van nou af op my reisplan voorkom.
Daleen S. - 10th January 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
Laingsburg self bied nie veel nie, maar is 'n tipiese Karoodorpie. Vir iemand wat hou van Karoo is dit ideaal, want die omgewing bied baie onverwagte wonders.
Jan G. - 9th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Heerlik! Doen so voort. Beter aanwysings na strand en seefront benodig.
Liz S. - 9th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert is a clean historical town.
Erica V. - 9th January 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch bly maar 'n mooi dorp in Suid-Afrika, en die rustigheid van die wynplase is beslis iets wat 'n mens 'n paar maal in jou lewe moet beleef.
Jan R. - 9th January 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Rustige dorp.
Amanda S. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Pragtige en veilige strand.
Hans M. - 9th January 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Toegang tot die Sederberge.
Cindy V. - 9th January 2018
staying in Witsand, Western Cape
It's a WOW place. Lovely to break away from the city life.
Elizabeth S. - 9th January 2018
staying in Lutzville, Western Cape
Rustig en veilig, naby die see, beslis 'n dorp om by te gaan ontspan.
Marinette D. - 9th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n oulike vakansie-dorp met 'n pragtige natuurgebied en stappaadjies tussen die rotse en fynbos. 'n Besoek aan die hawe-gebied en oulike winkeltjies is ook die moeite werd. Kabeljoes, 'n seekos-restaurant by die hawe, is beslis 'n besoek werd.
Isabel L. - 9th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Ons eerste keer in Kleinmond en definitief nie die laaste keer nie. Wat 'n pragtige dorpie met pragtige vriendelike mense.
Tharien V. - 9th January 2018
staying in Paarl, Western Cape
Lieflike dorp met die mooiste bome en ouwêreldse sjarme.
Lindy Lee B. - 9th January 2018
staying in Villiersdorp, Western Cape
The locals are very friendly and helpful.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Baie plekke om te besoek en baie leersaam wat plaasbedrywighede betref.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Klaarstroom, Western Cape
Klaarstroom het nie veel om te bied nie, want dis baie klein. Ons het by die hotel gaan kuier vir ontbyt en het dit baie geniet.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
'n Aangename plattelandse plek met heelwat restaurante en winkeltjies om te besoek.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is ongelooflik baie dinge om te doen en sien in en om Oudtshoorn. Dis werklik die moeite werd om daardie omgewing te besoek.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Daar is 'n paar restaurante en wynkelders wat besoek kan word in Calitzdorp.
Hanta H. - 9th January 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lieflike dorpie met baie oulike winkeltjies en eetplekke. Die koffiewinkeltjie is beslis die besoek werd!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com