Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Madolyne T. - 9th January 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Fantasies, gaan weer terugkom.
Yolanda L. - 9th January 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Hulle moet net probeer om meer winkels aan te bring, maar andersins is dit 'n baie mooi dorpie.
Monique L. - 9th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
'n Definitiewe stop! Meiringspoort is fantasties en die Swartbergpas is 'n avontuur.
Carmen H. - 9th January 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Die bootreis was baie aangenaam. Wens daar was meer om te doen vir kinders.
Belinda F. - 9th January 2018
staying in Shelley Point, Western Cape
Baie veilig, vriendelike diens, pragtige see.
Monique L. - 9th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie vriendelike mensies met baie om te sien.
Daulina C. - 9th January 2018
staying in Island View, Western Cape
Almal sal seker nie so ver van alles af wil wees vir vakansie nie, want dit is nie loop afstand van die see af nie maar ons het die rustigheid van Island View geniet. Baie skoon, rustige en netjiese area.
Martin L. - 9th January 2018
staying in Suiderstrand, Western Cape
Dit is baie stil en rustig, en die wat regtig wil rus, hierdie is die plek. Ongelukkig is daar nie 'n swemstrand nie, maar dan was dit ook nie meer rustig nie.
Sam B. - 9th January 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Lieflike buurt.
Anita D. - 9th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Gebruik area slegs vir oorslaap.
Antoinette L. - 9th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het die Kango-grotte en Cango Wildlife Reserve besoek en beide was wêreldklas! Ek is net jammer ons kon nie langer bly nie!
Anita D. - 9th January 2018
staying in Ceres, Western Cape
Het baie meer verwag van die dorpie.
Pieter K. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Prentjiemooi. Uit die boeke!
Vince V. - 9th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Parkering in Desember is bietjie van 'n probleem by die eenheid want daar was te veel karre en gelukkig het ons besluit om nie ons boot saam te vat nie want daar was glad nie plek om boot te parkeer nie.
Monique L. - 9th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Ongelukkig het ons by die strand gesien hoe mense gearresteer word vir perlemoen stropery. Daardie nag was daar ook 'n inwoner in die woonstelblok geroof. Dit was so bietjie onstellend. Andersins was die strand pragtig, dalk nie genoeg goeie restaurante nie. Die een restaurant wat oor die see is, was baie teleurstellend.
Dalena B. - 9th January 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Wens Jacobsbaai was nader aan Gauteng!
Rina P. - 9th January 2018
staying in Noordhoek, Western Cape
Dit was die eerste keer dat ons daar was en moet eenvoudig weer gaan om alles te verken wat ons nie nou tyd voor gehad het nie.
Juanita L. - 9th January 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Lovely area of Cape Town.
Heine M. - 9th January 2018
staying in Ladismith, Western Cape
A most pleasant surprise. Awesome.
Juanita L. - 9th January 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Loved this little town and a must visit .
Anita D. - 9th January 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan.
Andre N. - 9th January 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Gaan gou, moenie wag nie! Jy sal nie spyt wees nie. Rustig, stil, skoon mooi dorpie met aangename mense. Mens kan werklik uitrus daar.
Ilse M. - 8th January 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Ideale vakansiebestemming vir gesinne met kinders en tieners. Lekker plek.
Stephne V. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi kusdorp, die Dias Museum, Santos Strand, The Point, is alles plekke om te verken en te geniet by die see. Mosselbaai is 'n lieflike dorp en daar is vreeslike mooi Antiques by Steyn's. Die heerlikste roosterkoek en spareribs kos geëet by Kaai for Braai.
Elsureen S. - 8th January 2018
staying in Old Place, Western Cape
Geen seekos of groot restaurante naby. Geen aanwysings na The Heads of toeriste aantreklikhede. Trokke op hoofpad is nogal steurend.
Michele B. - 8th January 2018
staying in Campher's Drift, Western Cape
Ons was baie beïndruk met die omgewing en veral met George!
Mc J. - 8th January 2018
staying in Knysna, Western Cape
Dit is 'n asemrowende mooi area van die Wes-Kaap, maar ek sal aanraai dat mense in die stil seisoen gaan. Die res van die besiger seisoene buit Knysna toeriste en selfs "locals" uit met opgestote pryse en 'n onwelkome atmosfeer deur die hele dorp.
Anne-marie H. - 8th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp.
Pierre V. - 8th January 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Skoon en netjies.
Thea B. - 8th January 2018
staying in Table View, Western Cape
Pragtig verby.
René S. - 8th January 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh mense is baie vriendelik en gasvry.
Gregory H. - 8th January 2018
staying in The Island, Western Cape
The Island is by far the best place I've been in South Africa. Felt like our own piece of heaven in South Africa.
Cathleen F. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Friendly people and vibrant, just really hot.
Marlene B. - 8th January 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Uitstekend. Bring die mooi van Suid-Afrika na vore.
Drieka F. - 8th January 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Ons besoek aan die Kaap was 'n eerste en Bettysbaai was ideaal geleë om baie verskillende plekke te besoek en dis nie te ver om te ry nie. Rustige, stil dorp en vir iemand wat moeg is vir die stadslewe en rustig wil raak in jouself is die dorpie ideaal. Netjies en skoon.
Lynnette S. - 8th January 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Baie mooi.
Johan V. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker Karoodorpie met baie besienswaardighede.
Chantelle M. - 8th January 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi dorpie.
Stella H. - 8th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Daar is baie slaapplek.
Jenny D. - 8th January 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Hulle moet net kyk na die glasstukke wat op die strande lê.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com