Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Ben M. - 20th September 2021
staying in De Rust, Western Cape
Meiringspoort is vir seker iets om te sien.
Petra N. - 20th September 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Moeilik om regverdige kommentaar te lewer. Ons was veels te kort daar. Moes ten minste nog 'n nag of twee oorgebly het. Die tyd was nie reg vir 'n besigtigingstoer nie en die teater was ook nie oop nie. Die persoon wat spookstories vertel was met vakansie. Sal graag weer wil gaan en hoop om meer te kan doen.
Rykie L. - 20th September 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie.
Bronwen A. - 20th September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is 1 van die pragtigste plekke om te besoek, hier is baie te doen!
Ilse N. - 20th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is my sielsplek. Ek het oor die afgelope jare al dikwels daar gewoon. Wens ek kon daar koop en aftree.
Kim A. - 20th September 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Excellent.
Hilary F. - 20th September 2021
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is tops. Mooi bolandse dorp.
Dinah S. - 20th September 2021
staying in Calitzdorp, Western Cape
Die Vetplantfees was 'n fees!
Laetitia H. - 20th September 2021
staying in McGregor, Western Cape
The majority of McGregor is closed Mondays and Tuesdays. Our host did warn us about the Monday but didn't realise that it was going to be the same story for Tuesday. Best time to visit McGregor is from a Wednesday to a Sunday. A very quant town, just bad planning on our behalf going in the beginning of the week.
Hannelie K. - 20th September 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen en genoeg tyd om ook net te ontspan.
Lydia D. - 20th September 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Die grotte by De Kelders was baie interessant.
Nicolene B. - 20th September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ongelooflike liewe plekkie.
Elrina V. - 20th September 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus het wonderlike besienswaardighede en restaurante en die walvisse was baie spesiaal!
Isabel H. - 20th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike kusdorp met unieke Weskus-atmosfeer!
Shareen B. - 20th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Stunning, peaceful and the ocean is a plus.
Alvin J. - 20th September 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Lieflike, rustige plek.
Pieter J. - 20th September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Ek is absoluut lief vir Kaapstad.
Annette L. - 20th September 2021
staying in Calitzdorp, Western Cape
Met die wynplase en natuurskoon, maak dit die dorp 'n goeie toeristebestemming. Ons was daar vir die jaarlikse Vetplantfees wat absoluut die moeite werd was.
Willie L. - 20th September 2021
staying in Witsand, Western Cape
See en rivier bymekaar!
Melanie S. - 20th September 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Beautiful part of South Africa will definitely be back.
Heather W. - 20th September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
It is great as a stop-over for people wishing to explore the Cederberg and surrounding areas.
Nevah T. - 20th September 2021
staying in Vlees Bay, Western Cape
Beautiful little place.
Nerina H. - 20th September 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Mal oor Struisbaai, die lang strand en die lekker eetplekke.
Leon L. - 20th September 2021
staying in Franschhoek, Western Cape
Excellent.
Casney V. - 20th September 2021
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi toeristebestemmings.
Christie V. - 20th September 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
'n Gunstelingbesoekpunt.
Emiliana I. - 20th September 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Awesome place to visit.
Nico C. - 20th September 2021
staying in Calitzdorp, Western Cape
Feeste was bonus.
Caroline C. - 20th September 2021
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is a must! There is a much to do and see. It is so beautiful.
Joe V. - 20th September 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Gaan kuier gerus. Pragtige plek.
Ruan M. - 20th September 2021
staying in Tesselaarsdal, Western Cape
Has a very nice restaurant called De Poskantoor. It's a small town only accessible by gravel roads (nice ones).
Shereen K. - 20th September 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Great place to sit back and relax.
Marco S. - 20th September 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Eersteklas en gasvry.
Annalise W. - 19th September 2021
staying in West Coast, Western Cape
A beautiful part of the country.
Hendrik Adriaan M. - 19th September 2021
staying in West Coast, Western Cape
'n Unieke plek waaroor jy mal is, soos ons, of geensins in belangstel nie.
Gerda B. - 19th September 2021
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp in die wynland. Definitief 'n besoek werd.
Andre S. - 19th September 2021
staying in Strandfontein, Western Cape
Baie mooi plek aan die Weskus. Wind was net ysig koud gewees - ons stappies op die strand bietjie bederf (maar niemand het beheer oor die weer nie!). Baie lekker geƫet by die restaurant. Sterk aanbeveel! Vriendelike personeel.
Willem N. - 19th September 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi en netjiese dorp met baie om te sien in die omgewing.
Herman S. - 19th September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Stil en rustig.
Lianda C. - 19th September 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons boer 'n paar honderd kilometer vanaf George en moet dus oorslaap as ons besigheid en inkopies wil doen. Mosselbaai is altyd ons oorblykeuse. Die dorpie is skoon en goedversorgd en ons geniet die oulike restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]