Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan N. - 8th January 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Klein Karoo bly 'n besonderse plek vir my en my man, dus gaan ons gereeld soontoe en slaap oor op al die klein dorpies. Op pad na Van Wyksdorp het ons by Muiskraal padstal gestop, wat 'n pragtige plek met al die lekkernye en die eienares was baie gasvry.
Odette T. - 8th January 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
'n Juweel , pragtige ongerepte natuur en vriendelike inwoners. Slegs vir mense wat hou van rustigheid en die natuur.
Pieter O. - 8th January 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Baie mooi en rustige plek. Sentraal tussen Mosselbaai en Knysna.
Mandy C. - 8th January 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is.
Amanda D. - 8th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
As jy rus, vrede, gemak en skoonheid in die natuur soek, maar nie 'n klakous oor die weersomstandighede is nie, sal Citrusdal jou wel geval.
Cathrina B. - 8th January 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Lekker plek om vakansie te hou.
Renette B. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is lieflik met 'n pragtige strandgebied. Vriendelike mense en ek dink ek sal graag weer wil besoek.
Alice E. - 8th January 2018
staying in Pearly Beach, Western Cape
Sou graag langer wou bly.
Rykie R. - 8th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is die mooiste seedorpie, rustig, baie sentraal en het alles wat jy kan nodig kry.
Deon S. - 8th January 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Nice and quiet town.
Chevonne M. - 8th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Ons het nie veel in die dorp gekom nie.
Caroldean R. - 8th January 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Dit is rustig en mens voel of jy in die middel van die skone natuur is.
Lesley F. - 8th January 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Walking distance to everything in the surrounds. Waterfront, restaurants, shopping malls, clinic and dentist literally a 1 minute walk away.
Markus G. - 8th January 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Dis awesome.
Thane N. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
So much to do for any type of vacation.
Peet J. - 8th January 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
Behalwe vir die museum en borde wat die vloed vlakke van die tragiese vloed aandui is daar nie veel te sien nie. Die rustige klein dorpie en unieke Karoo skoonheid maak egter daarvoor op. Restaurante en wegneem ete plekke verskaf 'n lafenis na die lang rite deur die Karoo.
Rene C. - 8th January 2018
staying in Murraysburg, Western Cape
Die swembad en die diere as ook die vriendelikheid was meer as wat ons verwag het en om jouself te vind, gaan gerus soontoe.
Smith S. - 8th January 2018
staying in Somerset West, Western Cape
The place is very beautiful and has lot of activities for all ages.
Florencia B. - 8th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi! Ek's mal oor die plek!
Rachel P. - 8th January 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Dis 'n baie rustige dorpie, met vriendelike mense.
Linda S. - 8th January 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Very nice and central location for visiting Cape Town and Cape of Good Hope. Beautiful Bay and Beach. Start of Chapmans Peak Drive.
Lize-mariƩ B. - 8th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n heerlike vakansieplek. Kusweg is net baie smal en kan binne seisoen nie die groot aantal besoekers hanteer nie. Parkering voor besighede is net onredelik duur.
Abby-gail L. - 8th January 2018
staying in Table View, Western Cape
Die lekkerste pizza by Blue Peter te ete, die Castella Amare Restaurant in Melkbosstrand het heerlike seekos en The Indian Chapter Restaurant vir die beste "Indian culinary". Sal weer so 'n vakansie inwerk!
Andrew J. - 8th January 2018
staying in Klaarstroom, Western Cape
Meiringspoort is pragtig! Die waterval is die moeite werd om te besoek.
Lina S. - 8th January 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Lieflike strand.
Robyn H. - 8th January 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
A charming town less than an hour away from Cape Town! Friendly locals and delicious food. So many restaurants to choose from! Thoroughly enjoyed our visit in Riebeek-Kasteel.
Uriel G. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Beeldskoon.
Engela B. - 8th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Awesome.
Natalie V. - 8th January 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Lots of beautiful wine farms in the region!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die plek sal my weer sien! Een vir die boeke. Ongelooflike plek en so mooi...
Abdul K. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead.
Lindi L. - 8th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Friendly people, very hot but that is expected for Dec/Jan. Lovely places to stay & so peaceful!
Kobie R. - 8th January 2018
staying in Paradise, Western Cape
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Marethe O. - 8th January 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Letterlik teen Langebaan!
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
'n Lekker dorpie! 'n Hele paar dinge om te sien. Ek sal mense aanmoedig om daar te stop en 'n aand daar oor te slaap!
Etienne D. - 8th January 2018
staying in Barrydale, Western Cape
'n Rustige en vriendelike plek.
Fili V. - 8th January 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Het nie die spook gesien nie.
Nicoline H. - 8th January 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet.
Gary B. - 8th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Strand is a great location for the wine routes.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com