Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Renaldo C. - 8th January 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plett rock.
Louise B. - 8th January 2018
staying in Robertson, Western Cape
Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak.
Maud L. - 8th January 2018
staying in The Crags, Western Cape
Wynplase en goeie eetplekke is hier volop en naby aan Keurboomstrand wat ‘n lieflike groot strand is.
Jean M. - 8th January 2018
staying in Greyton, Western Cape
Beautiful, quaint little town in fantastic setting.
Dolly V. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Die mooiste strande lê teen Voëlklip!
Jacques B. - 8th January 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Een van die beste plekke om vakansie te hou.
Chris B. - 8th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Desember is maar altyd besig by die Strand maar het dit baie geniet.
Ep F. - 8th January 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Meeste besienswaardighede binne maklike bereik.
Michelle B. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantasties!
Mercia L. - 8th January 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Mooi, lekker en pragtig.
Kosie O. - 8th January 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Die voordeel van Port Owen is dit bied 'n volledige pakket, is naby klomp dorpe, Langebaan 40 km ver, St Helena 20 km, Vredenburg 20 km, Paternoster 35 km, Dwarskersbos 15 km, Jacobsbaai 28 km, Saldanha 30 km, so jy kan elke dag na 'n ander kusdorp ry en alles besigtig en al die eetplekke toets.
James M. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is 'n skoon en vriendelike dorp
Karel S. - 8th January 2018
staying in Little Brak, Western Cape
Klimaat is fantasties.
Nazlee M. - 7th January 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Aangename klein dorpie.
Emmie V. - 7th January 2018
staying in Klaarstroom, Western Cape
Fraaie, netjiese eenstraatdorpie.
Mary-lynn J. - 7th January 2018
staying in Boland, Western Cape
Greyton is n pragtige dorpie om te verken. As jy nodig het om weg te kom uit die stad is dit die ideale plek om te besoek.
Ansie S. - 7th January 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is uitstekende vir enige persoon wat na stilte soek.
Ansie S. - 7th January 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Saldanha het baie potensiaal om dit meer gewild as 'n toeristebestemming te maak.
Ina V. - 7th January 2018
staying in George, Western Cape
Restourant La Capannina kan aanbeveel word.
Jonaria N. - 7th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Heerlike vakansie dorp.
Aliche V. - 7th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie baie warm, lugversorging in verblyf is n moet!
Henriette K. - 7th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dis baie bedrywig maar pragtig. Nie die regte plek vir iemand wat rustiger wil ontspan nie. Die naglewe is ideaal vir die jonges. Die uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland bly onvergelykbaar.
Renee L. - 7th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Op die see naby winkels en wynplase. Ideaal!
Charmaine E. - 7th January 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Ongelooflik mooi en die hotel maak die lekkerste pizzas en het selfs vir my troeteldier bak met water gebring!
Werner N. - 7th January 2018
staying in West Coast, Western Cape
Sy eie prag en asemrowend.
Rinza V. - 7th January 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Ek kan nie wag om weer te gaan nie.
Estelle H. - 7th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie oulike strand en geniet die hawe area baie.
Estie B. - 7th January 2018
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!
Lodewyk D. - 7th January 2018
staying in Napier, Western Cape
Asembenemende omgewing.
Thomas A. - 7th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Die 'nuwe' Gin Bar is 'n moet, uitmuntende toevoeging tot die allegaartjie van goeie plekke reeds in die dorp.
Melanie S. - 7th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Strand is seker een van die mooiste strande waar ek al was. So gelyk. Die dorpie self is so ongelooflik veilig. Daar is nie sulke hoe heinings om die huise en strand woonstelle nie. Die mense is baie veilig. Ek dink dit word nie genoeg bemark nie. Die dorpie is net ver genoeg om te ry na Kaapstad en die Waterfront en ook na Stellenbosch. Baie sentraal.
Elrieta B. - 7th January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Jammer dat party plekke 16:00 toemaak veral in somer.
Gill D. - 7th January 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Tapas at De Kraans was delicious and the Buffelskloof pass should not be missed.
Isel D. - 7th January 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai self is 'n baie mooi stukkie natuur om te besoek en baie in die omgewing om te doen en te sien. Die ligtoring was 'n hoogtepunt en ook die Diaz museum! Sonsopkoms is asemrowend op die punt en mense van omgewing is baie vriendelik en meestal in Afrikaans begroet! Awesome!
Rina M. - 7th January 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Parkering is 'n groot problem en as jy daar wil eet in hoog seisoen moet jy vroeër in die middag gaan anders sal jy teleurgestel wees met die lang wagtydperk.
Alti K. - 7th January 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantastic.
Mariaan D. - 7th January 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Baie netjies en stil. Ons sou graag met vrymoedigheid die honde op 'n gedeelte van die strandgebied laat rondhardloop.
Ruan O. - 7th January 2018
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus sal altyd vir my ‘n unieke ervaring gee wat ek nie op enige ander plek in Suid-Afrika sal kry nie. Oor daardie rede sal ek weer terugkom, oor en oor.
Johanita N. - 7th January 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige dorpie en alles binne loopafstand.
Ané V. - 7th January 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Dorpie propvol geskiedenis en plaaslike mense hulpvaardig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com