Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 31056 reviews.
Julian L. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Met verskeie geleenthede besoek en in die proses om 'n eiendom in De Rust aan te koop.
Genice S. - 12th January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kalm, lieflike en rustige vakansieplek.
Adriaan E. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Ek sal altyd weer hier oornag op toekomstige reise. Meiringspoort is asemrowend - werlik iets om te sien. Daar is heelwat om te sien en te doen in De Rust - gaan loer in.
Lizél V. - 12th January 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Lekker geëet by Seagulls Restaurant. The Wine Boutique en Suidpunt Potpourri is ook tops!
Herman V. - 12th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie warm.
Ronita B. - 12th January 2018
staying in Kleinbaai, Western Cape
Ek is mal oor Kleinbaai en sy mense, en het die walviskyk-trippie verskriklik geniet!
Nelia D. - 12th January 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Bring jou fiets en ry saam.
Ursula J. - 12th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus.
Debbie J. - 12th January 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Pragtig.
Cara D. - 12th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is altyd 'n lekker vakansiebestemming. Ons kom volgende jaar beslis weer!
At A. - 12th January 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Daar is nie baie om te sien en doen in Saldanha self nie.
Leon H. - 12th January 2018
staying in Gardens, Western Cape
Baie sentraal geleë en dit is 'n stil area.
Celeste O. - 12th January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi dorpie.
Pinkie M. - 12th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
It's what the travellers are looking for.
Wileen A. - 12th January 2018
staying in George, Western Cape
'n Pragtige, skoon dorp vol onverwagse verrassings en in 'n pragtige omgewing.
Faith F. - 12th January 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Ons het deur die dorp gery, maar niks uitstaande opgemerk nie.
Zinzi M. - 12th January 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
At least there must be big shops or restaurants like Wimpy and shops like Shoprite and Pick n Pay.
Gert K. - 12th January 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige en rustige dorp. Dit is soos 'n oase wanneer jy 'n Gautenger is!
Alina M. - 12th January 2018
staying in The Island, Western Cape
I loved the island. What a perfect place for a holiday.
Herman V. - 12th January 2018
staying in Vredendal, Western Cape
Baie warm, het ook 'n windstorm beleef.
Jason E. - 12th January 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Only 20 minutes from V&A. Beautiful beaches 7 minutes drive.
Louis K. - 11th January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Gaan en beleef dit.
Marilese V. - 11th January 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is lekker naby alles... See, rivier, of inkopies!
Marthinus E. - 11th January 2018
staying in Doringbaai, Western Cape
Die strand is te rotsagtig. Die munisipaliteit kan bamboes verwyder om die strand meer aantreklik te maak.
Clarence T. - 11th January 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Rest for the soul due to the quietness.
Ettienne T. - 11th January 2018
staying in Costa Sarda, Western Cape
Fantasties.
Louise V. - 11th January 2018
staying in De Rust, Western Cape
Herries Restaurant is a must see as well as the waterfall.
Christa S. - 11th January 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige plek en baie om te doen en sien.
Justin M M. - 11th January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Awesome place, great restaurants.
Ursula C. - 11th January 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Dit is sentraal geleë en gerieflik om by alle toeristeplekke uit te kom. Was verbaas om die naglewe daar te sien - mense het tot in die oggendure vrylik en sonder probleme rondbeweeg.
Beulah J. - 11th January 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Mooi, veilig, kan rustig soggens gaan stap of voor sononder. Genoeg uitspanplekke waar vriende bymekaar kan kom.
Benita M. - 11th January 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Very quiet area. Would definitely love to book it again.
Johnny C. - 11th January 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie boomryk en in 'n rustige omgewing.
Annette V. - 11th January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Ons gunstelingplek vir vakansie.
Annekie H. - 11th January 2018
staying in Strand, Western Cape
Die wind is partykeer ongemaklik sterk en die strande kan skoner wees.
Elroy M. - 11th January 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Die plek en sy mense is gaaf. Sal enige tyd weer Knysna besoek.
Anneline V. - 11th January 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Very cool in the evenings which is welcome if you come from Paarl where it gets very hot!
Esther K. - 11th January 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustige omgewing, absoluut fantasties.
Vince H. - 11th January 2018
staying in Muizenberg, Western Cape
A lovely seaside resort close to Cape Town and the Winelands.
Elizabeth M D. - 11th January 2018
staying in Knysna, Western Cape
Close to heart; my second home.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com