Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Thembisile T. - 3rd January 2018
staying in Milnerton, Western Cape
If you you don't have your own transport it is not easy to travel, public taxes are not passing there, to get to town you must hire private taxes. They are expensive.
Joanne W. - 3rd January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Omdat ons in die nuwe jaar daar was, was al die restaurante gesluit, maar ons kon lekker kos kry by OK Minimark wat in al ons behoeftes vooorsien het.
Jeanette D. - 3rd January 2018
staying in Heather Park, Western Cape
Mooi en netjiese woonbuurt.
Altus B. - 3rd January 2018
staying in Glencairn, Western Cape
Dit is 'n lekker rustige area.
Racine H. - 3rd January 2018
staying in Bellville, Western Cape
Belville is 'n goeie area om in die bly.
Tiela R. - 3rd January 2018
staying in Doringbaai, Western Cape
'n Baie oulike en stil plekkie.
Elizabeth S. - 3rd January 2018
staying in Strand, Western Cape
Fantasties.
Erica B. - 3rd January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek.
Helene B. - 3rd January 2018
staying in Pearly Beach, Western Cape
Oulike en stil dorp. Vat net genoeg vars goed van jou keuse saam sodat daar nie elke dag Gansbaai hoef gery te word nie.
Caureen C. - 3rd January 2018
staying in Witsand, Western Cape
Beslis 'n plek wat ek weer wil besoek. Rustige atmosfeer, pragtige huise en vriendelike mense!
Hannes A. - 3rd January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wind, wind, wind.
Annél O. - 3rd January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
’n Pragtige dorp met besonders vriendelike mense.
Esterlita V. - 3rd January 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is baie lekker en rustig. 'n Wassery sal dalk 'n goeie idee in die area wees.
Elmien V. - 3rd January 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Roelien V. - 3rd January 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtig.
Louis J. - 3rd January 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Ons gaan elke jaar, elke jaar is ons nie teleurgesteld nie. Net nog een van SA se beste bestemmings!
Sandra L. - 3rd January 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
Pretty little village with an eclectic mix of shops and people.
Lesleen A. - 3rd January 2018
staying in Strand, Western Cape
Monkey Town is beslis die moeite werd om te besoek, asook Waterworld.
Marilize P. - 3rd January 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Beautiful scenery.
Samantha C. - 3rd January 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wonderlike plek, en die "vibe" en als was fantasties.
Annerie L. - 3rd January 2018
staying in Montagu, Western Cape
Dié dorpie bied genoeg om toeriste te vermaak en dit is ook na aan verskeie ander toeristebestemmings.
Francois M. - 3rd January 2018
staying in George, Western Cape
George is sentraal in die Tuinroete geleë, wat dit lekker maak om rond te toer. Aan die een kant is Grootbrak, Kleinbrak, Hartenbos, Mosselbaai en Stilbaai, aan die ander kant is Victoriabaai, Heroldsbaai, Wildernis, Sedgefield, Knysna en Plettenbergbaai. George bied ook uitstekende restaurante wat 'n groot verskeidenheid insluit.
Bianca D. - 3rd January 2018
staying in Knysna, Western Cape
Daar is nie swemstrande nie. Die naaste een is Buffelsbaai of Plettenbergbaai.
Oj B. - 3rd January 2018
staying in Kleinbaai, Western Cape
Pragtig!
Corne L. - 3rd January 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Maak seker u het 'n volwaardige spaarwiel in u motor en net nie daardie dun-spaarwieletjies waarmee voertuie deesdae uitkom nie. Die paaie kan ongelukkig lei tot 'n wiel wat vervang moet word.
Aurelia H. - 3rd January 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dis beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.
Ronél R. - 3rd January 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer.
Loraine S. - 3rd January 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Rustige dorp in hoog seisoen met goeie verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede.
Francis V. - 3rd January 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Pragtig, baie om te sien.
Anneline B. - 3rd January 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Rustig. Kort 'n vulstasie en bankgeriewe.
René L. - 3rd January 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis my toekomstige aftreedorp.
Willie M. - 3rd January 2018
staying in Strand, Western Cape
Dit is sentraal geleë met besienswaardighede wat naby geleë is. Die arbei plaas is 'n aanbeveling.
Elsie E. - 3rd January 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Moet om te sien asook die Swartbergpas.
Jana S. - 3rd January 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus.
Adrian P. - 3rd January 2018
staying in Montagu, Western Cape
Small place but the roads are bad. Community and people are not bad at all.
Bonita B. - 3rd January 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is nie so besig soos Hartenbos nie en die winkels kan mens besoek sonder om in rye te staan.
Natasha K. - 3rd January 2018
staying in Caledon, Western Cape
Oulike plekkie.
Richard V. - 2nd January 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Mens wil nie teveel oor Hartenbos uitbrei nie, anders wil die hele Suid-Afrika hier gaan vakansie hou.
Pieter K. - 2nd January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker kos by verskeie restaurante.
Uletichia E. - 2nd January 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Vir oornag, 'n oulike plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com