Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18830 reviews.
Frans R. - 4th March 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het nie werklik tyd gehad om die dorp te verken nie maar dit lyk na 'n lekker dorpie - mense baie vriendelik - van die lekkerste biltong by die Karoo Deli gekoop.
Gerrit M. - 3rd March 2015
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar.
Yertia B. - 3rd March 2015
staying in Constantia, Western Cape
Pragtige area en lieflike wynplase, veral Buitenverwachting.
Marianne E. - 3rd March 2015
staying in Sandbaai , Western Cape
Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek.
Elma B. - 3rd March 2015
staying in Franskraal, Western Cape
Netjiese dorpie, rustig en beslis iets om te sien. Naby aan Hermanus en Gansbaai.
Jacolien W. - 3rd March 2015
staying in Strandfontein, Western Cape
Dit is 'n baie mooi dorp met 'n lekker strand om te gaan stap. Daar is egter net 1 winkel wat 5 uur toemaak.
Riana V. - 2nd March 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie mooi en heerlike restaurante.
Jacolien W. - 2nd March 2015
staying in Darling, Western Cape
Dis 'n baie vriendelike dorp en het dit baie geniet om deur die strate te loop. Die Evita Show was baie goed.
Lize V. - 2nd March 2015
staying in Mykonos, Western Cape
Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon.
Carinna K. - 2nd March 2015
staying in Parow, Western Cape
Parow is a normal suburban area with friendly people and well-maintained houses.
Lettie P. - 2nd March 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch was nog altyd my gunsteling-vakansiebestemming en ons was al baie keer daar.
Dawie S. - 1st March 2015
staying in Vermont, Western Cape
Ideaal as oornagbestemming.
Piet V. - 1st March 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Dis baie mooi, skoon en vriendelike mense.
Ria H. - 28th February 2015
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige toerisme-bestemming.
Allison V. - 28th February 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike Weskusdorp lekker naby aan Kaapstad.
Kobus B. - 27th February 2015
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede.
Max A. - 27th February 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn was a nice destination with lots of tourist things to do.
Linda B. - 26th February 2015
staying in Paarl, Western Cape
Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl.
Ludwig W. - 26th February 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is a nice area for relaxing in a coastal town.
Liezel P. - 26th February 2015
staying in Bonnievale, Western Cape
Klein plaasdorpie. Die meeste aktiwiteite is op die buurdorpe geleƫ, maar dit is nie ver om te ry nie. Sover ons kon aflei is al die restaurante op die dorp gesluit op 'n Sondag.
Leandri P. - 26th February 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflike uitsig, baie mooi en baie lekker.
Sandra D. - 26th February 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies.
Christa D. - 26th February 2015
staying in Bloubergstrand, Western Cape
The beautiful beach say it all!
Lorraine M. - 25th February 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area.
Anthony B. - 25th February 2015
staying in Parow, Western Cape
Quiet area.
Helen B. - 25th February 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Hout Bay has excellent views . The Indoor Hout Bay market is interesting and has great atmosphere. Chapmans Peak Hotel and it's restaurant, The Lookout Restaurant, have excellent sea food and a great view!
Roleen O. - 25th February 2015
staying in George, Western Cape
Pragtige rustige plekkie.
Susan S. - 25th February 2015
staying in Bovlei, Western Cape
Baie behulpsaam en sal beslis weer van gebruik maak.
Yincee P. - 24th February 2015
staying in Worcester, Western Cape
The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains.
Ilse D. - 24th February 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is 'n pragtige dorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante/koffiewinkels. Die wynplase in die omgewing is onverbeterlik. Die verkeer tydens spitstye is verskriklik (op die N1/N2 en R44) - probeer te alle tye te vermy.
Barbara B. - 23rd February 2015
staying in Durbanville, Western Cape
Naby alles wat ons wou besoek - lekker sentraal in die Kaap.
Leonard L. - 23rd February 2015
staying in Strandfontein, Western Cape
Ons besoek Strandfontein al baie jare en geniet dit baie.
Giovanni R. - 23rd February 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp has several restaurants to choose from as well as an upmarket supermarket - though veggies were a bit scarce. Butcher has excellent meat. Port and wine from the area is very good as are the dried fruit, olives etc. It's a friendly town and there's lots to see. Visit the tourism office at Caltex Garage ( on the side ) and the museum - lots of interesting history and families in the area.
Brian D. - 23rd February 2015
staying in Langebaan, Western Cape
Isolated town - you need to want surfing or do other water sports to truly enjoy it. The golf course looks good though.
Yolande A. - 23rd February 2015
staying in Big Bay, Western Cape
Big Bay is a beautiful area with shops, beach and restaurants in close proximity. Ideal place for holidays or business trip.
Susan D. - 20th February 2015
staying in George, Western Cape
Baie skoon, veilig, bekostigbaar, sal dit definitief weer besoek.
John L. - 20th February 2015
staying in George, Western Cape
George is so sentraal en kan maklik gesien word as 'n wegspringplek na verskeie ander wonderlike dorpe in die omgewing.
Leonie R. - 19th February 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het die Cango Wildlife Park besoek en dit was werklik 'n wonderlike ervaring vir my en my seun. Die Wesbank MTN Leopard Crawl (waarin my seun deelgeneem het) was 'n goed georganiseerde byeenkoms en ons sal definitief weer daaraan deelneem.
Karima G. - 19th February 2015
staying in Helderberg, Western Cape
A great area to explore for those after a beach or mountain outing! Ten out of ten!
Leanne R. - 19th February 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
It's a small village with one Spar and several coffee shops. It has a number of restaurants, of which we tried the "Rooi Granaat" - which I can highly recommend.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com