Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32136 reviews.
Deon V. - 15th February 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Mooi en veilige strand.
Louise V. - 15th February 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is supercool. Ons het by baie van die plekke geëet of iets gedrink - van melkskommels tot bier, gin en koffie en alles was top gehalte. Die plaaslike mense is baie vriendelik en almal het uit hulle pad uit gegaan om met ons te gesels. Ons het ook 2 maal vleis gekoop in die plaaslike OK, en dit was puik kwaliteit.
Zuryda F. - 15th February 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Very windy but a very nice place.
Ben T. - 15th February 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Sommige akkommodasie is baie duur.
Wayne E. - 15th February 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is een van die beste toeristebestemmings in ons land. Ek sal definitief gereeld daar vakansie gaan hou en dalk myself daar vestig.
Johan V. - 15th February 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie mooi dorp en omliggende dorpe, baie om te doen.
Lambert V. - 15th February 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Ons hart verloor op Keurboomstrand.
Ulrich L. - 15th February 2018
staying in George, Western Cape
Heroldsbaai net buite George is 'n moet om by te stop.
Fabricio B. - 15th February 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Location is fantastic.
Gazelle B. - 14th February 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beste vakansieplek in Suid-Afrika!
Nikita H. - 14th February 2018
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is cute little with a interesting history.
Hélène P. - 14th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die mooiste strand. Dit is altyd lekker daar!
Hélène P. - 14th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Vriendelike inwoners.
Delene D. - 14th February 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
'n Baie spesiale klein dorpie.
Marina T. - 14th February 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die mooiste plekke op aarde!
Porsche G. - 14th February 2018
staying in Lake Brenton, Western Cape
Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet.
Carlia V. - 14th February 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige ouwêreldse dorpie met vriendelike mense en baie te doen en sien.
Kobie V. - 14th February 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale Hotel beslis plek waar jy moet gaan eet.
Jan N. - 14th February 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Gerieflik geleë vir sakereise.
Rita T. - 14th February 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie mooi dorp met baie restuarante en winkels.
Lydia P. - 14th February 2018
staying in George, Western Cape
Ons was in George vir die ou kar skou. Het self ons kar uitgestal. Die stad bied alles wat jy nodig het. Die klimaat was ook nie sleg nie. Soveel dinge om in en om George te doen!
Christine B. - 14th February 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dis perfek. Ek sal weer terugkom vir bespreking, maar ek will graag nog naby die see wil wees soos die huisies voor by die water.
Andre D. - 13th February 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Hou dit so ongerep soos dit is!
Anita C. - 13th February 2018
staying in Strand, Western Cape
Pragtige kusdorp.
De Lint W. - 13th February 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
Vleesbaai gemeenskap skep 'n welkom warm atmosfeer.
Volker S. - 13th February 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Mooi, blywende vakansie plek wat ons kan aanbeveel.
Volker S. - 13th February 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Mooi, blywende vakansieplek wat ons kan aanbeveel.
Olive P. - 13th February 2018
staying in Strand, Western Cape
Absoluut stunning en rustig.
Jeremy O. - 13th February 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie pragtig en veilig.
Barry L. - 13th February 2018
staying in Paradise, Western Cape
Baie om te sien en te doen!
Barry L. - 13th February 2018
staying in De Rust, Western Cape
'n Interessante plekkie. Klein en baie warm! Probeer Herrie's braai restaurant en takeaways vir goeie kos teen billike pryse.
Bheki N. - 13th February 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Great for a peacefully stay and close to tourist destinations and easy access to transportation.
Herman L. - 13th February 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Heerlike bestemming!
Adrian K. - 13th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is, wat nog hulle hoed afhaal en respek het, baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is.
Adrian K. - 13th February 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is wat nog hulle hoede afhaal en respek het. Baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is.
Elsie B. - 13th February 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Vriendelike mense. Mooi omgewing.
Beulah H. - 13th February 2018
staying in Paarl, Western Cape
Excellent place - Paarl.
Thomas M. - 13th February 2018
staying in Fisherhaven, Western Cape
Fisherhaven is tops.
Ria N. - 13th February 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Bly maar 'n skilderagtige omgewing.
Ashleigh M. - 13th February 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantastiese plek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com