Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"No 24-hour take-aways. Sometimes you want to chow late at night. Especially on weekends. Other then that it's not too bad."
"Mooi met pragtige, ou geboue. Goeie plek om by te stop op 'n road trip, maar weet nie of ek daar sal gaan spesifiek vir 'n lang vakansie nie."
"We did the journey through the Swartberg Pass, quite scary, but certainly worth the effort. We ate at 2 different eateries and enjoyed both."
"Mosselbaai/Hartenbos nie meer die stil vakansie dorpie van 'n paar jaar gelede nie, maar bly nog steeds 'n ideale vakansiebestemming. Sal altyd 'n gunsteling bly."
"Bredasdorp se "Shipwreck Museum" is uitstekend! Die Boekwinkel is vriendelik. Ons het ook 'n hele dag langs die kus by Agulhas geniet. Asemrowende uitsigte oor die see, Rasperpunt-staproete, en smaaklik vis en tjips geniet. Beachcomber boekwinkel in Agulhas ook vriendelik met 'n groot verskeidenheid titels."
"Baie besienswaardighede. Net jammer Covid het sy merk gemaak en van die plekke het toegemaak."
"Dit sal voordelig wees om 'n one-page pamflet ook beskikbaar te stel van "things to do in and around Woodstock". "