Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18818 reviews.
Candice G. - 16th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Great!
Celeste W. - 16th January 2015
staying in Montagu, Western Cape
Ek het my hart verloor daar. Dis regtig 'n pragtige dorpie en sal verseker meer gereeld daar gaan besoek aflê. Beveel Montagu sterk aan!
Bernard H. - 16th January 2015
staying in Montagu, Western Cape
Bietjie gekommersialiseer. Pryse is belaglik duur!
Herman L. - 16th January 2015
staying in Diaz Beach, Western Cape
Baie lekker strand vir vakansie.
Rudolf B. - 16th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
Besoek die vuurtoring! Pragtige kus en strande.
Stephan D. - 15th January 2015
staying in Tulbagh, Western Cape
Een van die mooiste dorpe in SA. Baie geskiedenis!
Pieter B. - 15th January 2015
staying in Murraysburg, Western Cape
Het nie werklik tyd gehad om die dorp te besoek nie, maar die omgewing bied definitief heelwat vir die natuurliefhebber.
Rachel D. - 15th January 2015
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is a lovely place to de-stress!!
Don W. - 15th January 2015
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant.
Anton V. - 15th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Alles was puik!
John V. - 15th January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie.
Louis W. - 15th January 2015
staying in Plattekloof, Western Cape
Veilige en rustige omgewing.
Narine B. - 15th January 2015
staying in George, Western Cape
George is 'n baie lekker dorp en plek om vakansie te hou.
Charney A. - 15th January 2015
staying in Onrus, Western Cape
Baie skoon en rustig.
Pat V. - 15th January 2015
staying in Glentana, Western Cape
Die dorpie is pragtig en stil. Die strand is aangenaam, maar o wee, mens sukkel om daar parkering te kry.
Elise V. - 15th January 2015
staying in Beaufort West, Western Cape
Gaan eet gerus by die Karoo deli.
Elizabeth C. - 15th January 2015
staying in George, Western Cape
Die seewater is baie aangenaam en ek sal elke jaar gaan.
Yolanda D. - 15th January 2015
staying in Helderberg, Western Cape
Pragtige, skoon woonbuurt wat baie veilig is.
Andre J. - 14th January 2015
staying in George, Western Cape
Wonderlike bestemming. Sien uit na my volgende kuier.
Nico P. - 14th January 2015
staying in Robertson, Western Cape
Sal weer daar bly, baie lekker kuierplekke!
Adele M. - 14th January 2015
staying in Stellenbosch, Western Cape
Heerlike eetplekke en alles binne stapafstand.
C K. - 14th January 2015
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam kan baie meer doen om toeriste aan te trek.
C K. - 14th January 2015
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!
Nicolette V. - 14th January 2015
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is ongelooflik mooi en het daardie klein dorpie gevoel, ten spyte daarvan dat dit slegs'n halfuur se ry van die middestad af is. Die Noordhoek-strand is prentjiemooi. Die restaurante heerlik. Noordhoek is gerieflik geleë vir besoeke aan die wynlande, Kaappunt, Kirstenbosch, Houtbaai en soveel meer. Chapman's Peak is letterlik op Noordhoek se voorstoep. Ek kan nie wag om terug te gaan nie!
Joe S. - 14th January 2015
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige vakansiedorpie. Het amper sommer daar gebly.
Cynthia O. - 14th January 2015
staying in Calitzdorp, Western Cape
Wilna T. - 14th January 2015
staying in Parow, Western Cape
Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles.
James S. - 14th January 2015
staying in Paternoster, Western Cape
'n Wonderlike, natuurskone paradys met 'n absolute rustigheid en die beste "snoek parcel" op die Weskus!
Inge V. - 14th January 2015
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is een leuke stad met een mooi winkelcentrum.
Larry C. - 14th January 2015
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus has certainly grown.
Mike V. - 14th January 2015
staying in Muizenberg, Western Cape
Die werklike toeristedeel van Muizenberg is puik.
Elmie E. - 14th January 2015
staying in Prince Albert, Western Cape
Die Swartbergpas is beslis nie vir mense wat aan hoogtevrees ly nie! Ek beveel eerder die pad deur Meiringspoort aan. Die natuurskoon is asemrowend.
Johann V. - 14th January 2015
staying in Tokai, Western Cape
Baie sentraal indien mens verskillende dele van die skiereiland wil verken.
Cathy S. - 14th January 2015
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is pragtig!
Naomi N. - 14th January 2015
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's Bay is a beautiful area.
Judy F. - 14th January 2015
staying in Ceres, Western Cape
Beautiful gardens. The roses are worth seeing, as well as the surrounding countryside and passes.
Martha B. - 13th January 2015
staying in Montagu, Western Cape
Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand.
Frikkie D. - 13th January 2015
staying in Somerset West, Western Cape
Uit die stad uit, maar tog naby genoeg om gou daarheen te ry.
Nick F. - 13th January 2015
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n pragtige plek!
Nick O. - 13th January 2015
staying in Paarl, Western Cape
Baie sentraal geleë.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com