Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Nadine L. - 16th December 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige toeristebestemming!
David S. - 16th December 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n uitstekende toeristebestemming met baie goeie restaurante en koffiewinkels wat loopafstand is, mooi strande en asemrowende natuur reg om die dorp!
Harrie H. - 16th December 2017
staying in McGregor, Western Cape
Gaan eet by Karoux restaurant!
Carina B. - 16th December 2017
staying in Elands Bay, Western Cape
Wonderlike omgewing, rustig met pragtige sonsondergange. Daar is geen plek soos die Weskus.
Andre V. - 16th December 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Fantastiese plek!
Stefan L. - 16th December 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Maak seker jy gaan eet by Russel's on the Port!
Alitha W. - 16th December 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Will definitely recommend it to other travelers.
Fierdous E. - 16th December 2017
staying in Paarl, Western Cape
Conveniently situated for emergency shopping and additional entertainment.
Judeet S. - 16th December 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Kan niks negatief sê nie, dis onbeskryflik heerlik daar!
Anita H. - 16th December 2017
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Stunning omgewing!
Karin V. - 15th December 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Harold Porter Botaniese Tuine is 'n hoogtepunt. Die pikkewyne is baie oulik.
Cathy D. - 15th December 2017
staying in Flamingovlei, Western Cape
Baie rustige en veilige area.
Hendrik V. - 15th December 2017
staying in Bodorp, Western Cape
Uitstekend geleë. Naby alles waar jy wil wees.
Wena C. - 15th December 2017
staying in Merweville, Western Cape
Dit het gevoel of ons, ten spyte van die rustigheid, op 'n filmstel was. Baie spesiaal!
Aris R. - 15th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Nice little town. Karoo potjie is a must.
Engela V. - 15th December 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lieflike strand en omgewing.
Francois M. - 15th December 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
As jy hou van visvang en kreef duik, dink ek Saldanha is 'n lekker plek. Die omgewing is pragtig.
Anneke F. - 15th December 2017
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige omgewing binne bereik van allerlei toeriste aantreklikhede.
Charles N. - 15th December 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Uiters pragtige omgewing. Kan nie verstaan hoekom die dorp self so skoon is nie gegewe 'n groot deel van Suid-Afrika se dorpe wat al hoe vuiler word. Ek neem aan die besighede help met skoon hou om toerisme verder te bevorder.
Tanya B. - 15th December 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Vir die grootte van Prins Albert is daar so baie om te sien en te doen, Van Gay se kaas tot die beste museum in Suid Afrika.
Anneke D. - 14th December 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Alle geriewe is baie naby.
Dirk L. - 14th December 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige natuurryke omgewing.
Suzanne V. - 14th December 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Ek het gehou daarvan dat dit baie rustig is en nie baie besig is met verkeer nie.
Leon B. - 14th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Netjiese plek met oor die algemeen vriendelike gemeenskap.
Andre V. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke.
Hazel V. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Kan dit absoluut aanbeveel.
Albert R. - 14th December 2017
staying in Arniston, Western Cape
‘n Tipiese vakansie dorp. Lekker rustig vir ontspan.
Eugene B. - 14th December 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Ons geniet die dorp vreeslik baie, Vyver's Rus is die kersie op die koek!
Magrieta L. - 14th December 2017
staying in Bellville, Western Cape
Baie pragtige dorp. Natuurskoon.
Estelle H. - 14th December 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Ons was daar vir 'n troue by Het Vlok Kasteel. Die omgewing is baie mooi en mense baie vriendelik.
Dieter B. - 14th December 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie aangename plek met baie toeriste aantreklikhede. Pragtige omgewing. Ongelukkig baie duur eetplekke vir die gewone toeris met min inkopie winkels vir basiese benodighede.
Yvette P. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige vibrant dorpie. Ek sou egter net wou sien dat daar meer tradisionele kosse beskikbaar is. Ons het lekker gekuier.
Clifford B. - 14th December 2017
staying in George, Western Cape
George for me I just love the Garden Route. Beautiful place to spend your holiday. A lot of of beaches, and tourist attractions. I enjoyed my visit to this beautiful City of George.
Dr. Cornelis B. - 13th December 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou.
Derick H. - 13th December 2017
staying in Saldanha, Western Cape
Treat yourself to a delightful evening with live entertainment and splendid supper at the "Captain's Cabin " restaurant, 5 minute drive from 12 on beach. Also tour the surrounding areas and bays no more than 50 km radius. Great developments taking place. Jacobsbaai, Paternoster, St. Helena Bay, Brittanje Bay, etc.
Friedel W. - 13th December 2017
staying in De Rust, Western Cape
Oulike plekkie!!
Christa M. - 13th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die museumkompleks is 'n besoek werd. Die Karoo Nasionale Park was wonderlik.
Nelia V. - 13th December 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Oorslaap vir Gauteng na Kaapstad.
Lyda K. - 13th December 2017
staying in Table View, Western Cape
Ons love dit, gaan bly gereeld in Blouberg.
Yvette V. - 13th December 2017
staying in Robertson, Western Cape
Ons wil elke jaar Robertson besoek. Bitter mooi, bekostigbaar en baie spesiaal!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com