Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Maretha L. - 29th November 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons verkies die 'buite-seisoen' ervaring eerder as die besige vakansietye.
Charmaine H. - 28th November 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Oulike dorpie met Napier naby met restaurante. Arniston so 20 min se ry vanaf Bredasdorp. Dorp netjies, vriendelike inwoners, oulike winkels.
Nic D. - 28th November 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Klein, tipies Karoo.
Charmaine O. - 28th November 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is 'n rustige dorp om jou battery weer te herlaai.
Rachelle M. - 28th November 2017
staying in Century City, Western Cape
Ek sal beslis terug gaan Century City toe, enige tyd, so ook my gesin. Dit is 'n baie rustige area en 'n mens voel baie veilig in die omgewing omdat daar visuele polisiering is in die hele Century City area. Ek sê nog steeds dat Century City 'n stukkie hemel op aarde is. Jy voel glad nie asof jy in die stad is nie. En beslis 'n huis weg van die huis af.
Johan V. - 28th November 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Gaan gerus om daar te kamp, jy sal dit geniet.
Liesel P. - 28th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
We will definitely visit Langebaan, but will only stay at the Langebaan Golf Estate in future.
Gert B. - 28th November 2017
staying in Still Bay West, Western Cape
Die winkels moet bietjie later oop bly.
Peet V. - 28th November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie netjiese stil dorp. Het baie veilig gevoel. Selfs die polisiestasie se tuine word netjies gehou. Ek sal elke keer as ek na die Oos Kaap reis daar oorslaap. Indien jy buite seisoen na 19:00 eetplek soek vir uiteet is dit 'n probleem maar dit is verstaanbaar kan nie 'n restaurant oophou om slegs 'n paar etes te bedien nie.
Rachel B. - 28th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Baie gawe toeriste bestemming, baie om te doen en sien.
Alwyn Z. - 28th November 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Besonderse plek om weg te breek.
Franci D. - 28th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Baie goed geleë vir die doel om die Kaap te sien. Kaapstad is nie so vêr nie en Paarl bied die rustigheid in kontras met die stad. Dit is op die wynroete vir die wat wyn liefhebbers is. Dis ongelooflik mooi in Paarl en die berge (wat ons Transvalers nie ken nie) sien jy mooi omdat jy nie teen die berg is nie. Asemrowend mooi.
Mike G. - 28th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lovely quaint seaside town which is growing/expanding in size.
Hester N. - 28th November 2017
staying in Myburgh Park, Western Cape
Nuut en baie rustig.
Marius B. - 28th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker.
Cecelia D. - 28th November 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sea is beautiful.
Justus P. - 28th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Ek ken die Paarl reeds sedert die middel vyftigerjare en het ook daar skoolgegaan. Paarl op sy eie en ook as deel van die Boland is 'n ideale bestemming vir 'n verskeidenheid van aktiwiteite en ook nog naby genoeg aan die see vir diegene wat dit wil benut.
Corne D. - 28th November 2017
staying in Hermon, Western Cape
The valley as a whole are stunning, feels like you are in a typical Hallmark movie.
Lianca K. - 27th November 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ons het lekker Appelkose gepluk en De Krans se wyn en kos is lieflik!
Vyver K. - 27th November 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Kaapstad is 'n wonderlike stad met sy eie besonderse bekoring.
Zenna J. - 27th November 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Hemels.
Kobus R. - 27th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp se infrastruktuur het baie goed gegroei sedert my laaste besoek. Daar is uitstekende restaurante met besonderse atmosfeer.
Mishkah M. - 27th November 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Needs to be more Halaal friendly.
Joe D. - 27th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Net een woord: pragtig.
Sandra Z. - 27th November 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorp met opreg vriendelike mense!
Annemé C. - 27th November 2017
staying in Barrydale, Western Cape
'n Lieflike dorpie met die oulikste eetplekkies, winkeltjies en die mooiste tuine met roseprag!
Working On Fire (pty) Ltd N. - 27th November 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Is 'n besonderse plek.
Tasmeema W. - 27th November 2017
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Very good security.
Desiree L. - 27th November 2017
staying in West Coast, Western Cape
Enige lekke plekkie langs die Weskus is altyd 'n wenner.
Alicia H. - 27th November 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai was nie vir ons so indrukwekkend gewees nie, daar was nie veel om te doen nie, voel maar soos 'n gewone vakansie-dorp.
Veronica K. - 27th November 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie mooi en rustige dorp.
Lorette R. - 27th November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is goed om te sien dat Paternoster besig is om uit te brei met meer restaurante en meer huise wat gebou word. Ek vind net dat alles in Paternoster het verskriklik duur geraak.
Bianca J. - 27th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtig!
Piet V. - 27th November 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Ons het hoofsaaklik wynproeë in Paarl, Stellenbosch en Franschoek gedoen, maar Klapmuts is se natuurskoon is betowerend en die ligging was perfek vir ons doeleindes.
Welmari B. - 27th November 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Die kafee is toerus met alle nood goedjies wat moontlik vergeet kan word sodat jy nie al die pad terug ry Gansbaai toe met taamlik baie kuier plekkies.
Elizna F. - 27th November 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbos is 'n lekker beginpunt as toeriste beplan om die Weskus bietjie te verken.
Hanlie T. - 27th November 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Rawsonville is 'n oulike plekkie met baie mooi wynplase vir lekker wynproe. Pragtige omgewing.
Louisa G. - 27th November 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Wens ons kon daar woon!
Lloyd W. - 27th November 2017
staying in Caledon, Western Cape
Caledon itself is a very interesting town.
Thabang N. - 27th November 2017
staying in Durbanville, Western Cape
It's a place to be.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com