Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
. - 25th March 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Wonderful coastal walk down from club house to explore beaches and caves. Idyllic morning spent on Oyster Bay beach exploring the rock place, so lovely and quiet. We are very keen to do St Blave's trail next time we are there. Large areas of untouched fynbos between properties and golf greens makes it feel like you're in the wild. I only hope that it doesn't get developed too much more!
. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Is baie lekker. Ek persoonlik sou net daarvan gehou het as die swem strand nader was aan Kuriake.
. - 25th March 2019
staying in Bovlei, Western Cape
Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers.
. - 25th March 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dis 'n rustige Weskusdorpie met onbeperkte stap en swem strande, afgerond met die pragtigste sonsondergange denkbaar.
. - 25th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Die parkering by die Spar-sentrum is net 'n probleem anders is dit 'n baie lekker plek.
. - 25th March 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n pragtige en veilige dorpie.
. - 25th March 2019
staying in Cape Winelands, Western Cape
Beautiful.
. - 25th March 2019
staying in Duyker Eiland, Western Cape
As mentioned in our review, it is very central and close to other places. It is very safe, clean and very neat. An absolute must to visit.
. - 25th March 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie vol lewe. Prentjiemooi straatjies. Lekker restaurante en klein winkeltjies. Ry rond op die grondpaaie rondom die dorpie om al die pragtige berge van nader te beskou. Baie MTB roetes
. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Is 'n goeie toeristebestemming.
. - 25th March 2019
staying in George, Western Cape
George is vir seker die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd teëgekom het - hou so voort George Munisipaliteit!
. - 25th March 2019
staying in Suiderstrand, Western Cape
'n Moet op 'n besoek aan die Kaap. Besonder mooi. Uniek.
. - 25th March 2019
staying in Strand, Western Cape
Thank you for allowing us to stay at your place, we had a lovely and warm time at the house.
. - 25th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
The sea, lagoon, wind sports, nice eateries and the upgraded roads make Langebaan one of the nicest places to visit.
. - 25th March 2019
staying in Greyton, Western Cape
Greyton sal altyd 'n toevlugsplekkie wees om batterye te herlaai!
. - 25th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Don’t go to The Bistro for takeaway coffee. They charge R30 per cappuccino!
. - 25th March 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Klein dorpie met paar attraksies, maar die hoof attraksie is die natuurskoon.
. - 25th March 2019
staying in Strandfontein, Western Cape
Lieflike, rustige dorpie!
. - 25th March 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Baie lekker sentraal vir niks doen, rondry, uiteet en inkopies doen.
. - 25th March 2019
staying in Herold, Western Cape
Herold is 'n fotograaf se droom.
. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie gekommersialiseer geraak.
. - 25th March 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai se ongereptheid en eenvoud maak dit die ideale bestemming vir 'n goeie wegbreek.
. - 25th March 2019
staying in Glen Barrie, Western Cape
Love the place and the surroundings, very beautiful garden.
. - 25th March 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie stil woonbuurt vir jou gesin, en naby see sowel as aktiwiteite wat jy daar kan doen.
. - 25th March 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Saldanha is 'n wonderlike plek, net een iets wat nog kort is 'n winkelsentrum.
. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is 'n baie lekker plek om by te wees. Dit is voorwaar 'n rykmansdorp. Die eetplekkies is ook baie gerieflik.
. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
I love the town, been there a few times. Just an awesome place.
. - 25th March 2019
staying in Claremont, Western Cape
Dit was die regtig ligging vir ons groep se behoefte.
. - 25th March 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Naby aan verskeie skole en sportfasiliteite.
. - 25th March 2019
staying in Breedekloof, Western Cape
If views and stunning settings and wine tasting and food is what you are looking for then you will be in the right place.
. - 25th March 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Plenty of shops.
. - 25th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Buiten die KKNK wat elke jaar daar gehou word, is daar ook verskeie besienswaardighede wat besigtig kan word. Oudtshoorn het 'n outydse sjarme en is beslis 'n besoek werd.
. - 25th March 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp.
. - 25th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooi en rustig, salig. Mens kan lekker afskakel en net die rustigheid geniet.
. - 25th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Do not have access to restaurants or pubs on the marina after 22:00.
. - 25th March 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
It was amazing to see the local fishermen come back from their day of fishing and selling their fish at the harbour. We felt save to walk he steers. There is a lot of dogs roaming free, some homeless, some just chilling around with their owners.
. - 25th March 2019
staying in Bonnievale, Western Cape
Mooi dorp.
. - 25th March 2019
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Mooi staproetes, en baie dinge om te doen, net geen sand strand vir sandkastele nie!
. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
The place to be.
. - 25th March 2019
staying in Greyton, Western Cape
'n Pragtige dorp waarna ek vir seker sal teruggaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]